Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER !
Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33177] So, 06 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Gloudina, ek het daai rapsie nodig gehad! ;)

www.eep.co.za

@home.com wrote in message ...
> www.eep.co.za wrote:
>
>> Jy moet sien die stories wat ons AFKEUR! :-(
>>
>> Ek verstaan egter wat jy bedoel en het die boodskap gevoorts aan redaksie.
>>
>
> Nou "voorts" nou 'n ander boodskap aan jou redaksie.
> Omtrent al die poste wat julle hier op hierdie nuusgroep
> maak, is oor skandalige gebeure. Wat is julle geheime
> agenda? Om mense te beswadder? Hoekom pos julle
> net oor seks-skandale en dies meer? Hoekom vertel julle
> nie van ernstige en belangrike sake ook nie. Wie is
> julle redaksie, en wat is die rede vir julle bestaan.
> Pos asseblief die name en vanne van julle redaksie.
>
> Gloudina
>
Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33178 is 'n antwoord op boodskap #33177] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Liewe Pat,

Nee, maar dis die reine waarheid hoor.

Dis wat dit dit so skokkend maak, dit is deesdae die norm vir tieners om so
aan te gaan.
Jy moet sien die stories wat ons AFKEUR! :-(

Ek verstaan egter wat jy bedoel en het die boodskap gevoorts aan redaksie.

Dankie! :-)

Groete (in Afrikaans!)
www.eep.co.za - Suid Afrika se boonste spinnerakker v1.01ß
(En ons wil dit graag leer Afrikaans te praat as
soc.culture.south-africa.afrikaans sal help... :-)

Pat wrote in message ...

> Ag Eep, as ek sulke sensasionele goed wil lees, dan kan ek die
> National Enquirer en 6 ander soortgelyke smeerblaaie lees,
> ek het nie nodig om dit op n Afrikaanse nuusgroep te sien nie,
> dit sit my eerder af om julle www.eep.co.za site te besoek as anders om.
> Pat
Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33179 is 'n antwoord op boodskap #33177] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ag Eep, as ek sulke sensasionele goed wil lees, dan kan ek die
National Enquirer en 6 ander soortgelyke smeerblaaie lees,
ek het nie nodig om dit op n Afrikaanse nuusgroep te sien nie,
dit sit my eerder af om julle site te besoek as anders om.

Pat

www.eep.co.za skryf in boodskap news:398d0784$0$229@hades.is.co.za...
> Miss Teen SA gives birth in bathroom
>
> Outgoing Miss Teen SA, 19-year-old Charnelle Dennis, gave birth to a baby on
> the bathroom floor of her parents' home in Uitenhage in the Eastern Cape.
>
> She had managed to conceal her pregnancy from her parents and millions of
> viewers who watched her hand over her crown to the new Miss Teen SA three
> weeks ago, iol.co.za reported.
>
> It was reported that Charnelle cut the umbilical cord herself
>
> Her father, Neville Dennis, a minister in the Christian Assemblies church,
> and her mother, Maureen, threatened to sue Metro deejay Justice 'Just Ice'
> Ramahlola a fortnight ago after he announced on national radio on July 17
> that the beauty queen was pregnant.
>
> Charnelle's deception grew when Miss Teen SA organisers asked for a medical
> certificate. They were sent one, from a Uitenhage doctor dated July 19,
> stating that a pregnancy test was negative. But the doctor told a journalist
> this week that he was not sure if the woman he tested was Charnelle. He said
> the woman, not a regular patient, made an appointment and gave her name as
> Charnelle Dennis. No ID was requested.
>
> www.eep.co.za - South Africa's top newsbot v1.01ß
>
Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33180 is 'n antwoord op boodskap #33177] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Geagte Gloudine,

> Wat is julle geheime
> agenda? Om mense te beswadder? Hoekom pos julle
> net oor seks-skandale en dies meer? Hoekom vertel julle
> nie van ernstige en belangrike sake ook nie. Wie is
> julle redaksie, en wat is die rede vir julle bestaan.
> Pos asseblief die name en vanne van julle redaksie.
>
> Gloudina

Die hoof redaksielid is newsbot v1.01ß en die ding se adres is
http://www.eep.co.za
Dit is waaragtag soveel tegnikaliteite as wat ek self verstaan om te kan
verduidelik!

Dog val U kommentaar nie op dowe ore nie! :-) Ons almal volg Gloudine se
bydraes vir meer as 'n jaar inderdaad!
U skryfstukke verwerf gereeld hoë punte op die www.eep.co.za newsbot v1.01ß
se filters, en dan stel ons dit weer reg.

Die doelwit was om te kyk of ons newsbot maklik (vinnig) meer
"Sondag-koerant"-agtig kan stel, en die antwoord is 'n definitiewe Ja.
Dit is reeds terug verstel, en sal nog baie verfyn word. Verwag veel
ernstiger beriggewing voortaans!

As daar spesifieke nuus is waaroor u meer wil weet, pos doodeenvoudig in
hierdie nuusgroup met www.eep.co.za as die "Subject" (Onderwerp) en 'n paar
sleutelwoorde in die "Body" (Inhoud).
Die www.eep.co.za newsbot v1.01ß sal dit optel en berigte begin jag wat
daarmee verband hou.

Ons is reeds besig om Afrikaanse beriggewing te integreer.

Bly ingeskakel en dankie vir U konstruktiewe voorstelle!

Groete,
Eduardo Hoffmann +27-(0)83-321-3071
Groep Bemarkingsbestuurder
www.eep.co.za - Suid-Afrika se bakste spinnerakker v1.01ß (8^(|)
Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33181 is 'n antwoord op boodskap #33177] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dear Gloudina
We are busy fine-tuning the www.eep.co.za newsbot v1.01ß and am very happy
with the results after this weekend.
We are totally aware of the "sleazy" nature of the Leon van Nierop and Miss
Teen SA sex stories, this is the result of testing the www.eep.co.za newsbot
v1.01ß's ability to report more tabloid-like stories on Sundays. We feel it
was balanced (?) by the Jeremy Mansfield penguin environmental "feel-goof"
lead. The soc.culture.south-africa.afrikaans is on the www.eep.co.za newsbot
v1.01ß worklist because we're busy integrating Afrikaans events into the
code. I am totally prepared to answer any technical queries you might have
in person on +27-(0)83-222-6546. Thank you. Nic www.eep.co.za newsbot v1.01ß
development team leader.

@home.com wrote in message ...
> www.eep.co.za wrote:
>
>> Jy moet sien die stories wat ons AFKEUR! :-(
>>
>> Ek verstaan egter wat jy bedoel en het die boodskap gevoorts aan redaksie.
>>
>
> Nou "voorts" nou 'n ander boodskap aan jou redaksie.
> Omtrent al die poste wat julle hier op hierdie nuusgroep
> maak, is oor skandalige gebeure. Wat is julle geheime
> agenda? Om mense te beswadder? Hoekom pos julle
> net oor seks-skandale en dies meer? Hoekom vertel julle
> nie van ernstige en belangrike sake ook nie. Wie is
> julle redaksie, en wat is die rede vir julle bestaan.
> Pos asseblief die name en vanne van julle redaksie.
>
> Gloudina
>
Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33182 is 'n antwoord op boodskap #33177] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

www.eep.co.za wrote:

> Jy moet sien die stories wat ons AFKEUR! :-(
>
> Ek verstaan egter wat jy bedoel en het die boodskap gevoorts aan redaksie.
>

Nou "voorts" nou 'n ander boodskap aan jou redaksie.
Omtrent al die poste wat julle hier op hierdie nuusgroep
maak, is oor skandalige gebeure. Wat is julle geheime
agenda? Om mense te beswadder? Hoekom pos julle
net oor seks-skandale en dies meer? Hoekom vertel julle
nie van ernstige en belangrike sake ook nie. Wie is
julle redaksie, en wat is die rede vir julle bestaan.
Pos asseblief die name en vanne van julle redaksie.

Gloudina
Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33184 is 'n antwoord op boodskap #33177] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

www.eep.co.za wrote:

> Dankie Gloudina, ek het daai rapsie nodig gehad! ;)
>
>
>

Wel, wie is "ek" nou? Ek het nie 'n glimlaggie of 'n
knipoog nodig nie. Ek het gevra vir die naam en
adres van die redaksie. Ek vind julle poste 'n
snaakse mengsel van minagtende gepraat oor
sekere mense, 'n aanmoediging tot 'n petrol-
boikot, ens. Ek sal graag wil weet wie die
mense is agter hierdie poste op die nuusgroep,
en wat julle eintlik hoop om daaruit te kry.
Met ander woorde, wat is julle agenda?
Die feit dat die Afrikaans soms nie baie goed
is nie, laat my dink dat julle nie Afrikaners
is nie (maar ek mag verkeerd wees.) Wat
beoog julle met hierdie nuusdiens, as mens
dit so kan noem.

Gloudina
Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33225 is 'n antwoord op boodskap #33177] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die boodskap hierdie masjien uitgedraai het een is van stoffasie soos wat
dink maak my aan iets:
Dit my groot lekkerkry gee om oop te verklaar hierdie hondeskou.
As U nou net sal weet dat ons in goeie Afrikaans slegs die hoofletter U
gebruik as aanspreek vorm vir God. Vir ons gewone plebs (wat mekaar nou nog
nie op die voornaam noem en 'jy' en 'jou' nie) is die plein 'jane'
kleinletter u voldoende...
Daardie masjien jou van nog nie gepraat het die afrikaans so lekker.
Als ik het aanskou, dan lyken dat voor my eerder een Duitse 'megefter' te
wees wat hulle gebruik om afrikaans "uit te draai" uit die sopstories wat
hulle seker by Huisgenoot/You erf!.
Thys op die Bos in die Boland waar die blou-blou berge troon!
www.eep.co.za wrote in message ...
>
> Dear Gloudina
> We are busy fine-tuning the www.eep.co.za newsbot v1.01ß and am very happy
> with the results after this weekend.
Vorige onderwerp: Re: "This Late Place" by STEPHEN WATSON
Volgende onderwerp: ! TOLLA DIES AFTER CRASH !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 13:27:13 MGT 2024