Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives: July 31, 1900
Re: Archives: July 31, 1900 [boodskap #32999] Di, 01 Augustus 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

T de Wet wrote:

> Ja, daar was in Saterdag 29 Julie ook 'n hele artikel in Die Burger daaroor:
> Blyk dat die Boere toe al stry onder mekaar had, en omdat een
> selfaangestelde 'bevelhebber' nie na die goeie raad van genl Crisjan de Wet
> wou luister nie, hy met sy eie 'agenda' toegelaat het dat die Engelse die
> Boere omsingel het, en hulle nie anders kon ni as om oor te gee. Prinsloo
> was glo die hensopper!
> Sal die beriggie kry en pos (of moet ek liewer nie?)
>

Ja, hoekom nie. Wat was Generaal de Wet se raad?

Gloudina
Re: Archives: July 31, 1900 [boodskap #33000 is 'n antwoord op boodskap #32999] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, daar was in Saterdag 29 Julie ook 'n hele artikel in Die Burger daaroor:
Blyk dat die Boere toe al stry onder mekaar had, en omdat een
selfaangestelde 'bevelhebber' nie na die goeie raad van genl Crisjan de Wet
wou luister nie, hy met sy eie 'agenda' toegelaat het dat die Engelse die
Boere omsingel het, en hulle nie anders kon ni as om oor te gee. Prinsloo
was glo die hensopper!
Sal die beriggie kry en pos (of moet ek liewer nie?)

Thys de Wet op Stellenbosch.
@home.com wrote in message ...
> On July 31, 1900 the Globe and Mail reported that in
> South Africa 5,000 Boer troops surrendered to the
> British after an arduous campaign in the Orange River
> Colony.
>
Vorige onderwerp: Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!!
Volgende onderwerp: Hindoes en racisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 17:02:03 MGT 2024