Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Opvolg op Windows 2000
Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32696] Di, 25 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het toe die naweek Win 2000 geinstalleer

Die installasie het so vlot verloop ek kon nie glo dit is 'n Microsoft
produk nie. Ek het gisteraand bietjie begin speel en moet se ek hou van die
gevoel van die "ding". Sal vanaand begin om die res van die netwerk op te
stel. Ek moet se ek's nie baie lus om kabels na die kinders se kamers deur
te trek nie, maar sal dit seker moet doen. Toe ek gebou het het ek reeds
voorsiening gemaak met 15mm pype in die mure.

Groete
Krokkie
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32697 is 'n antwoord op boodskap #32696] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
phatti wrote in message ...
>> Ek is so trots op jou.
>> Jy is 'n genie!
>> Nogals win2k geinstall op jou eie.
>> Ons almal klap hande en dink jy is besonders.

Toemaar krokkie ek dink jy's besonders....dis glad nie maklik om windows
2000 op 'n netwerk te koppel nie.
Elaine
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32698 is 'n antwoord op boodskap #32696] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
phatti  is tans af-lyn  phatti
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek is so trots op jou.
Jy is 'n genie!
Nogals win2k geinstall op jou eie.
Ons almal klap hande en dink jy is besonders.

Krokkie skryf in boodskap news:397d63e9$0$229@helios.is.co.za...
> Het toe die naweek Win 2000 geinstalleer
>
> Die installasie het so vlot verloop ek kon nie glo dit is 'n Microsoft
> produk nie. Ek het gisteraand bietjie begin speel en moet se ek hou van die
> gevoel van die "ding". Sal vanaand begin om die res van die netwerk op te
> stel. Ek moet se ek's nie baie lus om kabels na die kinders se kamers deur
> te trek nie, maar sal dit seker moet doen. Toe ek gebou het het ek reeds
> voorsiening gemaak met 15mm pype in die mure.
>
>
> Groete
> Krokkie
>
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32743 is 'n antwoord op boodskap #32696] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink Phatti is heel in staat om homself rekenaargewys te help - hy's mos
die ou met die magdom servers in sy kamer. Hy's maar net een van daai ouens
wat, omdat hy 'n sekere ding goed kan doen - IT is sy nering - sy
meerderwaardigheid en superioriteit op kinderagtige manier aan "ons ander" -
die gepeupel - probeer wys. Ek dink hulle noem dit "penis-envy".

Groete,
Dries Venter

Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Ja die wat so sarkasties was het seker iemand gekry om dit vir hulle te
> doen.
>
> Reenen van Niekerk
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32744 is 'n antwoord op boodskap #32696] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja die wat so sarkasties was het seker iemand gekry om dit vir hulle te
doen.

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:397e8aac.0@news1.mweb.co.za...
>
> phatti wrote in message ...
>>> Ek is so trots op jou.
>>> Jy is 'n genie!
>>> Nogals win2k geinstall op jou eie.
>>> Ons almal klap hande en dink jy is besonders.
>
> Toemaar krokkie ek dink jy's besonders....dis glad nie maklik om windows
> 2000 op 'n netwerk te koppel nie.
> Elaine
>
>
>
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32745 is 'n antwoord op boodskap #32696] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek vermoed nogal so ja hehehehhe

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:397f1b92.0@news1.mweb.co.za...
> Ja die wat so sarkasties was het seker iemand gekry om dit vir hulle te
> doen.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Elaine wrote in message
> news:397e8aac.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> phatti wrote in message ...
>>>> Ek is so trots op jou.
>>>> Jy is 'n genie!
>>>> Nogals win2k geinstall op jou eie.
>>>> Ons almal klap hande en dink jy is besonders.
>>
>> Toemaar krokkie ek dink jy's besonders....dis glad nie maklik om windows
>> 2000 op 'n netwerk te koppel nie.
>> Elaine
>>
>>
>>
>
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32746 is 'n antwoord op boodskap #32696] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ou sarkastiese "Ier"

phatti wrote in message ...
> Ek is so trots op jou.
> Jy is 'n genie!
> Nogals win2k geinstall op jou eie.
> Ons almal klap hande en dink jy is besonders.
>
> Krokkie wrote in message
> news:397d63e9$0$229@helios.is.co.za...
>> Het toe die naweek Win 2000 geinstalleer
>>
>> Die installasie het so vlot verloop ek kon nie glo dit is 'n Microsoft
>> produk nie. Ek het gisteraand bietjie begin speel en moet se ek hou van die
>> gevoel van die "ding". Sal vanaand begin om die res van die netwerk op te
>> stel. Ek moet se ek's nie baie lus om kabels na die kinders se kamers deur
>> te trek nie, maar sal dit seker moet doen. Toe ek gebou het het ek reeds
>> voorsiening gemaak met 15mm pype in die mure.
>>
>>
>> Groete
>> Krokkie
>>
>
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32796 is 'n antwoord op boodskap #32696] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dries Venter wrote:
>
> Ek dink Phatti is heel in staat om homself rekenaargewys te help - hy's mos
> die ou met die magdom servers in sy kamer. Hy's maar net een van daai ouens
> wat, omdat hy 'n sekere ding goed kan doen - IT is sy nering - sy
> meerderwaardigheid en superioriteit op kinderagtige manier aan "ons ander" -
> die gepeupel - probeer wys. Ek dink hulle noem dit "penis-envy".
>

Jy dink verkeerd.
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32953 is 'n antwoord op boodskap #32696] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
O, dan ken jy hom seker beter as ek.

Lou wrote in message ...
>
>
> Dries Venter wrote:
>>
>> Ek dink Phatti is heel in staat om homself rekenaargewys te help - hy's mos
>> die ou met die magdom servers in sy kamer. Hy's maar net een van daai ouens
>> wat, omdat hy 'n sekere ding goed kan doen - IT is sy nering - sy
>> meerderwaardigheid en superioriteit op kinderagtige manier aan "ons ander" -
>> die gepeupel - probeer wys. Ek dink hulle noem dit "penis-envy".
>>
>
> Jy dink verkeerd.
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32981 is 'n antwoord op boodskap #32696] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vedoel jy verstaan die ENVY deel verkeerd

Dries Venter wrote:
>
> O, dan ken jy hom seker beter as ek.
>
> Lou wrote in message ...
>>
>>
>> Dries Venter wrote:
>>>
>>> Ek dink Phatti is heel in staat om homself rekenaargewys te help - hy's mos
>>> die ou met die magdom servers in sy kamer. Hy's maar net een van daai ouens
>>> wat, omdat hy 'n sekere ding goed kan doen - IT is sy nering - sy
>>> meerderwaardigheid en superioriteit op kinderagtige manier aan "ons ander" -
>>> die gepeupel - probeer wys. Ek dink hulle noem dit "penis-envy".
>>>
>>
>> Jy dink verkeerd.
Vorige onderwerp: Die KAKwurm in htm
Volgende onderwerp: Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:29:51 MGT 2024