Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina en Elaine
Gloudina en Elaine [boodskap #32916] |
Sat, 29 July 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
Gloudina is dieselfde mense?! O hel nee, ek voel vreeslik in die gesig
gevat, as julle mooi lees sal julle sien dat ons skryfstyl baie verskil en
ook sien dat my news server mweb is. Dis 'n Suid Afrikaanse news server en
Gloudina kan dit dus nie gebruik nie, want sy is dan in Kanada.
Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal aanneem
net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank vol te
hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
een. Die een werk nie.
Elaine
|
|
|
|
|
|
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32933 is 'n antwoord op boodskap #32916] |
Sun, 30 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
> Gloudina is dieselfde mense?!
> Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
> dis net nie my ding nie.
Ek dink nie dat te veel mense so gedink het nie, maar Leendert enBep wel. Maar
hulle het nie gedink dat jy my geskep het nie.
Hulle het gedink dat "ene Elaine" (soos Leendert dit gestel het)
'n kreasie van MY was. Ek was nogal gevlei dat hulle hierdie
oulike "Elaine" as my maaksel sien. Jy is verfrissend op hierdie
nuusgroep en ek hoop ons sal jou nog 'n lang tyd hier sien.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32936 is 'n antwoord op boodskap #32916] |
Sun, 30 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Ek't 'n bietjie innie briewe gaan rondkrap
Ek is natuurlik, "Davie Davis," nie onder 'n kalkoenuitgebroei nie, anders as jy, wat deur hulle omring
word.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32955 is 'n antwoord op boodskap #32916] |
Mon, 31 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> en ÉK, wat aan die mense verduidelik waarom jy optree soos
> jy optree, kry hierdie behandeling van jou?
Gaan speel met die kalkoene en koes vir dietornadoes.
|
|
|
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32982 is 'n antwoord op boodskap #32916] |
Tue, 01 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dan het iemand jou berig hier "gesteel" en op die ander nuusgroep geplaas
:-).
Hilda.
Elaine schreef in berichtnieuws
3986736f.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, ek het nie, ek het nie eers geweet daar's so nuusgroep nie.
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:R8ih5.82869$_a.1543411@afrodite.telenet-ops.be...
>> Elaine,
>> Ek het hierdie berig by die "alt.humour.dutch" nuusgroep gekry. Het jy dit
>> gepos ?
>> Die onderwerp was : >So vervelig ?< Dit is amper heeltemal dieselfde
> berig
>> as wat jy hier pos.
>>
>>> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal
> aanneem
>>> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
>>> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy
> eie
>>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
>>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die
internet
> en
>>> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank
vol
>> te
>>> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
>>> een. Die een werk nie.
>>
>>> Piesebed
>>
>> Hilda.
>>
>>
>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 39836d45.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
>>> Gloudina is dieselfde mense?! O hel nee, ek voel vreeslik in die gesig
>>> gevat, as julle mooi lees sal julle sien dat ons skryfstyl baie
verskil
> en
>>> ook sien dat my news server mweb is. Dis 'n Suid Afrikaanse news
server
>> en
>>> Gloudina kan dit dus nie gebruik nie, want sy is dan in Kanada.
>>> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal
>> aanneem
>>> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
>>> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy
> eie
>>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat
> "cheap"
>>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die
internet
>> en
>>> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank
> vol
>> te
>>> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
>>> een. Die een werk nie.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32983 is 'n antwoord op boodskap #32916] |
Tue, 01 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek het nie, ek het nie eers geweet daar's so nuusgroep nie.
Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:R8ih5.82869$_a.1543411@afrodite.telenet-ops.be...
> Elaine,
> Ek het hierdie berig by die "alt.humour.dutch" nuusgroep gekry. Het jy dit
> gepos ?
> Die onderwerp was : >So vervelig ?< Dit is amper heeltemal dieselfde berig
> as wat jy hier pos.
>
>> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal aanneem
>> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
>> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
>> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank vol
> te
>> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
>> een. Die een werk nie.
>
>> Piesebed
>
> Hilda.
>
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 39836d45.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
>> Gloudina is dieselfde mense?! O hel nee, ek voel vreeslik in die gesig
>> gevat, as julle mooi lees sal julle sien dat ons skryfstyl baie verskil en
>> ook sien dat my news server mweb is. Dis 'n Suid Afrikaanse news server
> en
>> Gloudina kan dit dus nie gebruik nie, want sy is dan in Kanada.
>> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal
> aanneem
>> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
>> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet
> en
>> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank
vol
> te
>> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
>> een. Die een werk nie.
>>
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:17:35 UTC 2025
|