Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina en Elaine
Gloudina en Elaine [boodskap #32916] Sa, 29 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
Gloudina is dieselfde mense?! O hel nee, ek voel vreeslik in die gesig
gevat, as julle mooi lees sal julle sien dat ons skryfstyl baie verskil en
ook sien dat my news server mweb is. Dis 'n Suid Afrikaanse news server en
Gloudina kan dit dus nie gebruik nie, want sy is dan in Kanada.
Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal aanneem
net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank vol te
hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
een. Die een werk nie.

Elaine
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32930 is 'n antwoord op boodskap #32916] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ian Coetzee  is tans af-lyn  Ian Coetzee
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sjoe, dankie julle twee, dit laat mens nogal beter voel as jy hoor daar's
mense daarbuite wat darem beter dinge het om te doen as om skoor te soek op
die nuusgroep.
En ook bly om te hoor daar's darem iemand daarbuite wat kan sien ek en
Gloudina is nie dieselfde persoon nie. Ek het niks by my vorige posting
bedoel nie Gloudina, dis maar net dat ek daarvan hou om as individu gesien
te word, en wou jou nie in die gesig vat nie.
KaapseKind aangenaam. Loer meer gereeld in, ek plaas net 'n posting (hoe
onskuldig ookal) dan's daar 'n "flame-war of note" hier aan die gang. Jy
mag dit dalk geniet.
Elaine

"KaapseKind" skryf in boodskap news:8m1p7u$dt7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Welkom Elaine...
> Ons het nog nie ontmoet nie.
> Ek's 'n dertig-plus jarige dosent (goeie ou WKOD amptenaar) in die mooie
> Kaapstad.
>
> Ek spring af en toe hier in om my dag op te helder.
> Jy en Gloudina is beslis nie een en dieselfde nie.
> Julle albei is so uniek soos julle skryfstyle.
> Een ding is egter duidelik: Julle is nie op die monde geval nie.
>
> Way to go girls!!
>
> Seer skouers in die Kaap...
>
> KaapseKind
> skryf in boodskap news:398421CC.3BCED68D@home.com...
>> Elaine wrote:
>>
> Ek dink nie dat te veel mense so gedink het nie, maar Leendert enBep[/color]
wel.
> Maar
>> hulle het nie gedink dat jy my geskep het nie.
>> Hulle het gedink dat "ene Elaine" (soos Leendert dit gestel het)
>> 'n kreasie van MY was. Ek was nogal gevlei dat hulle hierdie
>> oulike "Elaine" as my maaksel sien. Jy is verfrissend op hierdie
>> nuusgroep en ek hoop ons sal jou nog 'n lang tyd hier sien.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32931 is 'n antwoord op boodskap #32916] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
en �K, wat aan die mense verduidelik waarom jy optree soos
jy optree, kry hierdie behandeling van jou? Terwyl ek
verskoning maak vir jou en verduidelik dat jy redes het om
te wees soos jy is? Jy wil tog nie gehad het ek moet vir
hulle sê dat jy 'n niggie van oom Jaap is nie?

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32932 is 'n antwoord op boodskap #32916] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek't 'n bietjie innie briewe gaan rondkrap om 'n rede vir
jou stelling te kry Elaine, en ek konnie. Wel een plek waar
�k julle name saam noem maar nie eens daar blyk so 'n
verwarring nie.

Toe Gloudina hierdie woorde sê: "Ek was nogal gevlei dat
hulle hierdie oulike "Elaine" as my maaksel sien. Jy is
verfrissend op hierdie nuusgroep en ek hoop ons sal jou
nog 'n lang tyd hier sien." het sy slimmer as gewoonlik
geklink. En vir die eerste keer stem heelwat van ons saam
met haar.

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32933 is 'n antwoord op boodskap #32916] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
> Gloudina is dieselfde mense?!

> Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
> dis net nie my ding nie.

Ek dink nie dat te veel mense so gedink het nie, maar Leendert enBep wel. Maar
hulle het nie gedink dat jy my geskep het nie.
Hulle het gedink dat "ene Elaine" (soos Leendert dit gestel het)
'n kreasie van MY was. Ek was nogal gevlei dat hulle hierdie
oulike "Elaine" as my maaksel sien. Jy is verfrissend op hierdie
nuusgroep en ek hoop ons sal jou nog 'n lang tyd hier sien.

Gloudina
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32934 is 'n antwoord op boodskap #32916] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Welkom Elaine...
Ons het nog nie ontmoet nie.
Ek's 'n dertig-plus jarige dosent (goeie ou WKOD amptenaar) in die mooie
Kaapstad.

Ek spring af en toe hier in om my dag op te helder.
Jy en Gloudina is beslis nie een en dieselfde nie.
Julle albei is so uniek soos julle skryfstyle.
Een ding is egter duidelik: Julle is nie op die monde geval nie.

Way to go girls!!

Seer skouers in die Kaap...

KaapseKind
skryf in boodskap news:398421CC.3BCED68D@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
>> Gloudina is dieselfde mense?!
>
>> Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
>> dis net nie my ding nie.
>
> Ek dink nie dat te veel mense so gedink het nie, maar Leendert enBep wel. Maar
> hulle het nie gedink dat jy my geskep het nie.
> Hulle het gedink dat "ene Elaine" (soos Leendert dit gestel het)
> 'n kreasie van MY was. Ek was nogal gevlei dat hulle hierdie
> oulike "Elaine" as my maaksel sien. Jy is verfrissend op hierdie
> nuusgroep en ek hoop ons sal jou nog 'n lang tyd hier sien.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32935 is 'n antwoord op boodskap #32916] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ian Coetzee  is tans af-lyn  Ian Coetzee
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Whoops, ek het my man se PC gebruik en vergeet om die e-mail te verander.
heheheheh vergewe my tog....hy gebruik gelukkig nie die nuusgroep nie.
Elaine

"Ian Coetzee" skryf in boodskap news:39847794.0@news1.mweb.co.za...
> Sjoe, dankie julle twee, dit laat mens nogal beter voel as jy hoor daar's
> mense daarbuite wat darem beter dinge het om te doen as om skoor te soek op
> die nuusgroep.
> En ook bly om te hoor daar's darem iemand daarbuite wat kan sien ek en
> Gloudina is nie dieselfde persoon nie. Ek het niks by my vorige posting
> bedoel nie Gloudina, dis maar net dat ek daarvan hou om as individu gesien
> te word, en wou jou nie in die gesig vat nie.
> KaapseKind aangenaam. Loer meer gereeld in, ek plaas net 'n posting (hoe
> onskuldig ookal) dan's daar 'n "flame-war of note" hier aan die gang. Jy
> mag dit dalk geniet.
> Elaine
>
> "KaapseKind" wrote in message
> news:8m1p7u$dt7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Welkom Elaine...
>> Ons het nog nie ontmoet nie.
>> Ek's 'n dertig-plus jarige dosent (goeie ou WKOD amptenaar) in die mooie
>> Kaapstad.
>>
>> Ek spring af en toe hier in om my dag op te helder.
>> Jy en Gloudina is beslis nie een en dieselfde nie.
>> Julle albei is so uniek soos julle skryfstyle.
>> Een ding is egter duidelik: Julle is nie op die monde geval nie.
>>
>> Way to go girls!!
>>
>> Seer skouers in die Kaap...
>>
>> KaapseKind
>> skryf in boodskap news:398421CC.3BCED68D@home.com...
>>> Elaine wrote:
>>>
> >> Ek dink nie dat te veel mense so gedink het nie, maar Leendert enBep
> wel.
>> Maar
>>> hulle het nie gedink dat jy my geskep het nie.
>>> Hulle het gedink dat "ene Elaine" (soos Leendert dit gestel het)
>>> 'n kreasie van MY was. Ek was nogal gevlei dat hulle hierdie
>>> oulike "Elaine" as my maaksel sien. Jy is verfrissend op hierdie
>>> nuusgroep en ek hoop ons sal jou nog 'n lang tyd hier sien.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32936 is 'n antwoord op boodskap #32916] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Ek't 'n bietjie innie briewe gaan rondkrap

Ek is natuurlik, "Davie Davis," nie onder 'n kalkoenuitgebroei nie, anders as jy, wat deur hulle omring
word.

Gloudina
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32954 is 'n antwoord op boodskap #32916] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine,
Ek het hierdie berig by die "alt.humour.dutch" nuusgroep gekry. Het jy dit
gepos ?
Die onderwerp was : >So vervelig ?< Dit is amper heeltemal dieselfde berig
as wat jy hier pos.

> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal aanneem
> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank vol te
> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
> een. Die een werk nie.

> Piesebed

Hilda.

Elaine schreef in berichtnieuws
39836d45.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
> Gloudina is dieselfde mense?! O hel nee, ek voel vreeslik in die gesig
> gevat, as julle mooi lees sal julle sien dat ons skryfstyl baie verskil en
> ook sien dat my news server mweb is. Dis 'n Suid Afrikaanse news server en
> Gloudina kan dit dus nie gebruik nie, want sy is dan in Kanada.
> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal aanneem
> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank vol te
> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
> een. Die een werk nie.
>
> Elaine
>
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32955 is 'n antwoord op boodskap #32916] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> en ÉK, wat aan die mense verduidelik waarom jy optree soos
> jy optree, kry hierdie behandeling van jou?

Gaan speel met die kalkoene en koes vir dietornadoes.
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32982 is 'n antwoord op boodskap #32916] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan het iemand jou berig hier "gesteel" en op die ander nuusgroep geplaas
:-).

Hilda.
Elaine schreef in berichtnieuws
3986736f.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, ek het nie, ek het nie eers geweet daar's so nuusgroep nie.
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:R8ih5.82869$_a.1543411@afrodite.telenet-ops.be...
>> Elaine,
>> Ek het hierdie berig by die "alt.humour.dutch" nuusgroep gekry. Het jy dit
>> gepos ?
>> Die onderwerp was : >So vervelig ?< Dit is amper heeltemal dieselfde
> berig
>> as wat jy hier pos.
>>
>>> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal
> aanneem
>>> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
>>> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy
> eie
>>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
>>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die
internet
> en
>>> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank
vol
>> te
>>> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
>>> een. Die een werk nie.
>>
>>> Piesebed
>>
>> Hilda.
>>
>>
>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 39836d45.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
>>> Gloudina is dieselfde mense?! O hel nee, ek voel vreeslik in die gesig
>>> gevat, as julle mooi lees sal julle sien dat ons skryfstyl baie
verskil
> en
>>> ook sien dat my news server mweb is. Dis 'n Suid Afrikaanse news
server
>> en
>>> Gloudina kan dit dus nie gebruik nie, want sy is dan in Kanada.
>>> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal
>> aanneem
>>> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
>>> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy
> eie
>>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat
> "cheap"
>>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die
internet
>> en
>>> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank
> vol
>> te
>>> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
>>> een. Die een werk nie.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Gloudina en Elaine [boodskap #32983 is 'n antwoord op boodskap #32916] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek het nie, ek het nie eers geweet daar's so nuusgroep nie.

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:R8ih5.82869$_a.1543411@afrodite.telenet-ops.be...
> Elaine,
> Ek het hierdie berig by die "alt.humour.dutch" nuusgroep gekry. Het jy dit
> gepos ?
> Die onderwerp was : >So vervelig ?< Dit is amper heeltemal dieselfde berig
> as wat jy hier pos.
>
>> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal aanneem
>> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
>> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
>> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank vol
> te
>> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
>> een. Die een werk nie.
>
>> Piesebed
>
> Hilda.
>
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 39836d45.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
>> Gloudina is dieselfde mense?! O hel nee, ek voel vreeslik in die gesig
>> gevat, as julle mooi lees sal julle sien dat ons skryfstyl baie verskil en
>> ook sien dat my news server mweb is. Dis 'n Suid Afrikaanse news server
> en
>> Gloudina kan dit dus nie gebruik nie, want sy is dan in Kanada.
>> Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal
> aanneem
>> net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
>> vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
>> opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
>> thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet
> en
>> dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank
vol
> te
>> hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
>> een. Die een werk nie.
>>
>> Elaine
>>
>
Vorige onderwerp: Het iemand raad?
Volgende onderwerp: Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 21:16:06 MGT 2024