Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is die Rand?
Waar is die Rand? [boodskap #32781] Wo, 26 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Frikkie  is tans af-lyn  Frikkie
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.

Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.

Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.

Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.

Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.

Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
nog goed.

Maar. Daar's 'n probleem!

Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.

R1.00 is net weg! Waar is die Rand dan nou?
Re: Waar is die Rand? [boodskap #32782 is 'n antwoord op boodskap #32781] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis was nou 'n lekker kopkrapper ;-)

(R30 - R5) = R25

Maar die aflewerings seun besluit om R2 te hou

dus:

R25 + R2 = R27 wat die pizza die ouens kos.

Tel die R3 by wat elkeen terug gekry het en dit gee vir jou die volle R30.

Frikkie wrote in message ...
> Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
> aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
> elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.
>
> Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
> kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.
>
> Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
> aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.
>
> Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
> gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
> R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
> gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.
>
> Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
> R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.
>
> Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
> kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
> nog goed.
>
> Maar. Daar's 'n probleem!
>
> Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
> R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
> Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.
>
> R1.00 is net weg! Waar is die Rand dan nou?
>
Re: Waar is die Rand? [boodskap #32815 is 'n antwoord op boodskap #32781] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sorry Frikkie - jy redeneer nou soos Gloudina - gat kant vorentoe.

Frikkie wrote:
>
> Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza.
Re: Waar is die Rand? [boodskap #32914 is 'n antwoord op boodskap #32781] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm.....

Ek het al verskeie kere daarop gewys dat Gloudina en die kafferhaters
eintlik baie goeie gesleskap vir mekaar uitmaak.

En Gloudina het bevestig dat sy hulle geselskap verkies!

Lou skryf in boodskap news:397FE55D.B87B1E2@hotmail.com.dinges...
> Sorry Frikkie - jy redeneer nou soos Gloudina - gat kant vorentoe.
>
>
> Frikkie wrote:
>>
>> Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza.
>
Vorige onderwerp: Vragie...
Volgende onderwerp: Die fidel castro's van hiér én dààr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:02:04 MGT 2024