Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie...
Vragie... [boodskap #32368] Sa, 15 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
verband nie?
2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
ons afgewing word?
Hoe lank nog.....
Re: Vragie... [boodskap #32369 is 'n antwoord op boodskap #32368] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sê sy dit nogal self!:

skryf in boodskap news:39705CD4.A14BE224@home.com...
In baie opsigte sien ek
die nuwe regime in SA meer en meer
dinge inbring soos die buitewereld dit
doen. Hulle is geneig om te kyk
hoe Kanada dit doen. Wat natuurlik
nie altyd wys is nie.

Gloudina
Re: Vragie... [boodskap #32370 is 'n antwoord op boodskap #32368] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dave Du Plessis wrote:

> 'n Goeie
> voorbeeld is die nuwe wet betreffende eiendomsbelasting (wat sê dat jy nou
> eiendomsbelasting sal betaal in verhouding met die verkoopwaarde van jou
> eiendom) wat beteken dat die huiseienaars nou 'n belaglike belasting sal
> betaal as dit goedgekeur word. Dat die plaasboer moet betaal àl het hy selfs
> 'n misoes gehad.

> Of komende April se wet wat sê dat jy op 'n tweede eindom se wins (by
> verkoop natuurlik) belas sal word nieteenstaande die feit dat jy die eiendom
> met klaarbelaste geld gekoop het.
>

My oge val uit my kop uit. Betaal julle al
lank so belasting nie? Dis tog hoe mens
belasting betaal... eiendomsbelasting
volgens die verkoopwaarde, ens. ens.
Ek het 'n suspisie die belastings-struktuur
kom dan nog uit die oue regime se dae
uit, wat witmense en hulle besittings
begunstig het. In baie opsigte sien ek
die nuwe regime in SA meer en meer
dinge inbring soos die buitewereld dit
doen. Hulle is geneig om te kyk
hoe Kanada dit doen. Wat natuurlik
nie altyd wys is nie.

Gloudina
Re: Vragie... [boodskap #32371 is 'n antwoord op boodskap #32368] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Want Hansie, die witman in ons land is liberaal. Die witman in ons land is
skaam omdat hy 'n wit vel het ennie witman is ons land is meer geel as wit!

Ons probleem was nog altyd die feit dat ons net op mekaar se skouers huil en
verwag dat die ander een iets omtrent jou probleme sal doen. 'n Goeie
voorbeeld is die nuwe wet betreffende eiendomsbelasting (wat sê dat jy nou
eiendomsbelasting sal betaal in verhouding met die verkoopwaarde van jou
eiendom) wat beteken dat die huiseienaars nou 'n belaglike belasting sal
betaal as dit goedgekeur word. Dat die plaasboer moet betaal ál het hy selfs
'n misoes gehad. (oops... toegegee, dit geld vir die mynwerker en advokaat
en straatveër sowel as predikant en onderwyser ook)

Of komende April se wet wat sê dat jy op 'n tweede eindom se wins (by
verkoop natuurlik) belas sal word nieteenstaande die feit dat jy die eiendom
met klaarbelaste geld gekoop het.

Ons kla net bymekaar daaroor meer ek weet van niemand wat dit met die
betrokke mense opgeneem het nie.

Dit Hannes, is waarom ons die Mbeki's en Mandela's (en Kie's) se
kommunistiese bedrywighede (en vriendskappe) aanvaar.

*** *** ***

Hannes skryf in boodskap news:39702959$0$226@hades.is.co.za...
> 1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
> Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
> verband nie?
> 2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
> gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
> word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
> 3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
> ons afgewing word?
> Hoe lank nog.....
>
Re: Vragie... [boodskap #32407 is 'n antwoord op boodskap #32368] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dave Du Plessis wrote:

> 'n Sprekende voorbeeld hiervan is die nuwe wetgewing wat bepaal dat
> huiseienaars in die nabye toekoms eiendomsbelasting in verhouding met die
> verkoopwaarde van die eiendom sal betaal. Wat dit belaglik hoog gaan maak.

Read my lips, Dave du Plessis.
Ha, ha, ha, ha.
Op watter planeet bly jy?

Gloudina
Re: Vragie... [boodskap #32408 is 'n antwoord op boodskap #32368] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm.......

Belasting sal dus aan die markwaarde van eiendom gekoppel word. Vir huise en
plase.

En as die belasting onredelik hoog is sal die markwaarde van die eiendom mos
daal. Want niemand sal eiendom wil besit nie.

En dan sal die belasting ook daal.

Hierdie ouens wat so glo in die vrye mark het dalk 'n punt beet :-)

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:8kt29v$9rs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> 'n Sprekende voorbeeld hiervan is die nuwe wetgewing wat bepaal dat
> huiseienaars in die nabye toekoms eiendomsbelasting in verhouding met die
> verkoopwaarde van die eiendom sal betaal. Wat dit belaglik hoog gaan maak.
> Wat somtyds selfs die verband sal oorskry. Dat selfs boere sal
> eiendomsbelasting betaal selfs al het hulle 'n misoes gehad (oops nou dink
> ek vir die eerste keer daaraan dat dit geld vir die mynwerker sowel as die
> advokaat. Vir die predikant 'n die straatveër- want almal kan misoeste hê).
> So julle moet nie alleen voel nie boere!
>
> Wat van komende April se wet wat bepaal dat eienaars van 'n tweede eiendom
> belas word op die wins (na verkoop natuurlik) selfs al is die eiendom met
> klaarbelaste geld gekoop.
>
> Uh uh Hannes, dit is waarom die Mandela's en Mbeki's (sowel as die kie's
> natuurlik) hand om die nek is met hulle kommunistiese vriende baljaar. Op
> jou vraag oor mbeki se ondersteuning van mugabe, besef jy dat hy mugabe
> (dink nie hulle verdien Hoofletters nie) nie wou kritiseer oor oor die
> situasie met die boere se plase nie totdat England skeef na hom gekyk het?
> Sal jy dit waag om 'n plaas hiér te koop?
>
> Groetnis
>
Re: Vragie... [boodskap #32409 is 'n antwoord op boodskap #32368] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hannes wrote in message
news:...

> 1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
> Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
> verband nie?
> 2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
> gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
> word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
> 3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
> ons afgewing word?
> Hoe lank nog.....
>

* * * * *

Omdat Hansie, die witman 'n liberalis is. Omdat die witman om een of ander
onverklaarbare rede skaam is vir sy witvel. Omdat die witman slegs by die
bure en kollegas sowel as nuusgroepe kla en hoop dat iemand anders dit sal
regmaak. Dat iemand anders dit met die persone betrokke sal opneem.

Het jy al agtergekom dat mense tydens 'n gesprek hard praat en die woord
'swart' fluister? En dan rondkyk wie het hulle gehoor? En dan snaaks na my
kyk wanneer ek hulle uitlag.

'n Sprekende voorbeeld hiervan is die nuwe wetgewing wat bepaal dat
huiseienaars in die nabye toekoms eiendomsbelasting in verhouding met die
verkoopwaarde van die eiendom sal betaal. Wat dit belaglik hoog gaan maak.
Wat somtyds selfs die verband sal oorskry. Dat selfs boere sal
eiendomsbelasting betaal selfs al het hulle 'n misoes gehad (oops nou dink
ek vir die eerste keer daaraan dat dit geld vir die mynwerker sowel as die
advokaat. Vir die predikant 'n die straatveër- want almal kan misoeste hê).
So julle moet nie alleen voel nie boere!

Wat van komende April se wet wat bepaal dat eienaars van 'n tweede eiendom
belas word op die wins (na verkoop natuurlik) selfs al is die eiendom met
klaarbelaste geld gekoop.

Uh uh Hannes, dit is waarom die Mandela's en Mbeki's (sowel as die kie's
natuurlik) hand om die nek is met hulle kommunistiese vriende baljaar. Op
jou vraag oor mbeki se ondersteuning van mugabe, besef jy dat hy mugabe
(dink nie hulle verdien Hoofletters nie) nie wou kritiseer oor oor die
situasie met die boere se plase nie totdat England skeef na hom gekyk het?
Sal jy dit waag om 'n plaas hiér te koop?

Groetnis
Re: Vragie... [boodskap #32448 is 'n antwoord op boodskap #32368] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Ja, inderdaad betaal ons al lankal belasting op eiendom. Maar tot dusver
was dit gebaseer op 'n gemiddelde of redelike markprys (LW nie die
'verkoopprys' nie - ek sal nou-nou weer hiernatoe terugkom) en slegs op die
grond - nie die verbeterings daarop nie. En ook net in dorpsgebiede. So 'n
paar jaar gelede het Pretoria se stadsraad begin om belasting ook op die
gewaardeerde prys van die verbeterings te hef. Die nuwe wet brei hierdie
konsep nou baie verder uit regoor die land - 'n boer op 'n plaas in die
grammadoelas moet nou ook belasting aan die plaaslike owerheid betaal op die
waarde van sy grond 'n op die verbeterings daarop. En net hier lê die
grootste probleem. Sê nou maar die ou het 'n 50 ha wingerdplaas (dit maak
nie eintlik saak wat jy as voorbeeld gebruik nie, die konsep bly dieselfde).
Die verbeterings daarop (drupbesproeiing, oplei van stokke, kelder, huis,
ens) kan maklik miljoene beloop. En dit is kapitaal wat hy in sy eiendom
ingestoot het. Nou moet hy ELKE jaar belasting op daardie miljoene betaal
uit die winsie wat hy uit sy oes haal. Wat gebeur as daar droogte of so is?
Waarvoor moet hy dié belasting betaal? Vir dienste? Watse dienste -
enigste dienste wat hy van die regering kry is die pad voor sy plaas - meer
dikwels moet hy en die klompie boere om hom self die pad onderhou. Skole -
die boere verskaf self die infrastruktuur. Water - betaal hy reeds voor.
Ditto elektrisiteit. Sekuriteit - moenie my laat lag nie. Buitendien
betaal hy alreeds persoonlike belasting wat juis veronderstel is om vir al
hierdie dinge gebruik te word. En die belasting word nie gereken op 'n
gemiddelde of redelike markwaarde nie, maar op iemand in die ministerie se
'gevoel' van wat 'n goeie verkoopprys vir die hele kaboedel sou wees. Die
enigste tyd wat 'n mens van 'n verkoopprys kan praat is wanneer daar
inderdaad 'n koop-/verkooptransaksie ter sprake is.

Die ding kan nog verder gevoer word. Wat gebeur met 'n maatskappy soos, sê
nou maar PPC, wat 'n aantal groot sementfabrieke oor die land besit, meesal
ook in die platteland. Moet hulle nou ook betaal vir die verbeterings op
hulle grond, wat maklik BILjoene kan beloop? Indien nie, hoekom die boer
(in sy privaat hoedanigheid en/of as 'n maatskappy)?

Ek sê nou vir jou, en jy kan maar vir my lag en my skel vir 'n reaksionêre
regse of wat ook al, hierdie wet is net gerig op een ding: om boere (met 'n
kleinletter b) van hulle plase af te kry. Tesame met die Wet op
Verblyfsekerheid en die nuwe Wet op Arbeidsverhoudinge vorm hierdie wet die
koevoet waarmee die ANC die boer van sy grond wil aflig. En dit gaan ons
land baia, baia, baie duur kos.

Dries

@home.com wrote in message ...
> Dave Du Plessis wrote:
>
>> 'n Sprekende voorbeeld hiervan is die nuwe wetgewing wat bepaal dat
>> huiseienaars in die nabye toekoms eiendomsbelasting in verhouding met die
>> verkoopwaarde van die eiendom sal betaal. Wat dit belaglik hoog gaan maak.
>
> Read my lips, Dave du Plessis.
> Ha, ha, ha, ha.
> Op watter planeet bly jy?
>
> Gloudina
>
Re: Vragie... [boodskap #32449 is 'n antwoord op boodskap #32368] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397214C3.D6FCA848@home.com...
> Dave Du Plessis wrote:
> Read my lips, Dave du Plessis.
> Ha, ha, ha, ha.
> Op watter planeet bly jy?

Jy het so mooi reggekom om dinge te verduidelik (neem jou verduideliking
van die taalgebruik so honderd jaar gelede) en klapvinger verval jy.
Gloudina, wat vra jy nou eintlik. Of is jy net sarkasties. Ek lei die
volde af:
1) Daar is nie wetgewing nie
2) Daar is nie nuwe wetgewing oor eiendomsbelasting
3) Daar is nie wetgewing oor belasting teen marwaarde pryse nie
4) Daar is geen manier dat die regering kan bepaal wat markpryse is nie
5) Dat geen prystyging sal gebeur as gevolg van styging van markpryse
nie
6) dave weet nie waarvan hy praat nie
7) Jy will net jou stem dik maak hmaar het niks om te sê nie
8) Daar is ander planete waar mense woon en net weet waar
9) daar is nou 'n geval van nie betaling in elke geval so dit beteken
niks
10) al die gevalle bo

So, wat bedoel jy eintlik?

Ernest
Re: Vragie... [boodskap #32450 is 'n antwoord op boodskap #32368] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee huidige gronbelasting word gehet op jou waardasie van jou grond en
verbeterings.

Die nuwe beoogde wet imliseer nou dat jy tussen 7 en 9 % van jou huis se
verkoopwaarde perjaar betaal.
Dus op 'n huis van 500000 is dit @ 8 % so R 3333 per maand waar dit nou op
waardasie so R400 t o 500 is.
Dit is so 60% van 'n paaiement op die verband. Jou huis sal jou dus volgende
jaar so R9000 vir verband en belasting kos, sonder water en ligte , riools
ens. NOu waar gaan almal nou al die ekstar geld vandaan kry ?

Krokkie

@home.com wrote in message ...
Dave Du Plessis wrote:

> 'n Goeie
> voorbeeld is die nuwe wet betreffende eiendomsbelasting (wat sê dat jy nou
> eiendomsbelasting sal betaal in verhouding met die verkoopwaarde van jou
> eiendom) wat beteken dat die huiseienaars nou 'n belaglike belasting sal
> betaal as dit goedgekeur word. Dat die plaasboer moet betaal ál het hy selfs
> 'n misoes gehad.

> Of komende April se wet wat sê dat jy op 'n tweede eindom se wins (by
> verkoop natuurlik) belas sal word nieteenstaande die feit dat jy die eiendom
> met klaarbelaste geld gekoop het.
>

My oge val uit my kop uit. Betaal julle al
lank so belasting nie? Dis tog hoe mens
belasting betaal... eiendomsbelasting
volgens die verkoopwaarde, ens. ens.
Ek het 'n suspisie die belastings-struktuur
kom dan nog uit die oue regime se dae
uit, wat witmense en hulle besittings
begunstig het. In baie opsigte sien ek
die nuwe regime in SA meer en meer
dinge inbring soos die buitewereld dit
doen. Hulle is geneig om te kyk
hoe Kanada dit doen. Wat natuurlik
nie altyd wys is nie.

Gloudina
Re: Vragie... [boodskap #32492 is 'n antwoord op boodskap #32368] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So jy betaal sulke grondbelasting in Kanada.

Suid Afrika sal die enigste land in die wereld wees wat hulle grondbelasting
so sal betaal . Sal jy bereid wees om sulke belasting te betaal as jy hier
gebly het. Ons stel nie belang wat daar gebeur nie ons stel belang wat hier
gebeur. Kom bly hier dan maak jy jou mond oop. AG JAMMER .........Ek het
vergeet jou suster bly hier in Pretoria en sy weet alles wat hier aangaan
beter as ons.

Die grootste grap van die nuwe wet is dat die nie blankes wat nou huise
gekoop het in gegoede areas nou ook gaan sukkel met betalings wat meeste van
hulle is maar ook staatsamptenare soos onderwysers, polisiebeaptes ens.

Wat te donner het die ou regiem weer hier te doen.As hulle in hulle broek
kak is dit ook die ou regiem

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39728c0e$0$231@hades.is.co.za...
> Nee huidige gronbelasting word gehet op jou waardasie van jou grond en
> verbeterings.
>
> Die nuwe beoogde wet imliseer nou dat jy tussen 7 en 9 % van jou huis se
> verkoopwaarde perjaar betaal.
> Dus op 'n huis van 500000 is dit @ 8 % so R 3333 per maand waar dit nou op
> waardasie so R400 t o 500 is.
> Dit is so 60% van 'n paaiement op die verband. Jou huis sal jou dus volgende
> jaar so R9000 vir verband en belasting kos, sonder water en ligte , riools
> ens. NOu waar gaan almal nou al die ekstar geld vandaan kry ?
>
>
> Krokkie
>
>
>
> @home.com wrote in message ...
> Dave Du Plessis wrote:
>
>> 'n Goeie
>> voorbeeld is die nuwe wet betreffende eiendomsbelasting (wat sê dat jy nou
>> eiendomsbelasting sal betaal in verhouding met die verkoopwaarde van jou
>> eiendom) wat beteken dat die huiseienaars nou 'n belaglike belasting sal
>> betaal as dit goedgekeur word. Dat die plaasboer moet betaal ál het hy selfs
>> 'n misoes gehad.
>
>> Of komende April se wet wat sê dat jy op 'n tweede eindom se wins (by
>> verkoop natuurlik) belas sal word nieteenstaande die feit dat jy die eiendom
>> met klaarbelaste geld gekoop het.
>>
>
> My oge val uit my kop uit. Betaal julle al
> lank so belasting nie? Dis tog hoe mens
> belasting betaal... eiendomsbelasting
> volgens die verkoopwaarde, ens. ens.
> Ek het 'n suspisie die belastings-struktuur
> kom dan nog uit die oue regime se dae
> uit, wat witmense en hulle besittings
> begunstig het. In baie opsigte sien ek
> die nuwe regime in SA meer en meer
> dinge inbring soos die buitewereld dit
> doen. Hulle is geneig om te kyk
> hoe Kanada dit doen. Wat natuurlik
> nie altyd wys is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Vragie... [boodskap #32493 is 'n antwoord op boodskap #32368] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So jy betaal sulke grondbelasting in Kanada.

Suid Afrika sal die enigste land in die wereld wees wat hulle grondbelasting
so sal betaal . Sal jy bereid wees om sulke belasting te betaal as jy hier
gebly het. Ons stel nie belang wat daar gebeur nie ons stel belang wat hier
gebeur. Kom bly hier dan maak jy jou mond oop. AG JAMMER .........Ek het
vergeet jou suster bly hier in Pretoria en sy weet alles wat hier aangaan
beter as ons.

Die grootste grap van die nuwe wet is dat die nie blankes wat nou huise
gekoop het in gegoede areas nou ook gaan sukkel met betalings wat meeste van
hulle is maar ook staatsamptenare soos onderwysers, polisiebeaptes ens.

Wat te donner het die ou regiem weer hier te doen.As hulle in hulle broek
kak is dit ook die ou regiem

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39728c0e$0$231@hades.is.co.za...
> Nee huidige gronbelasting word gehet op jou waardasie van jou grond en
> verbeterings.
>
> Die nuwe beoogde wet imliseer nou dat jy tussen 7 en 9 % van jou huis se
> verkoopwaarde perjaar betaal.
> Dus op 'n huis van 500000 is dit @ 8 % so R 3333 per maand waar dit nou op
> waardasie so R400 t o 500 is.
> Dit is so 60% van 'n paaiement op die verband. Jou huis sal jou dus volgende
> jaar so R9000 vir verband en belasting kos, sonder water en ligte , riools
> ens. NOu waar gaan almal nou al die ekstar geld vandaan kry ?
>
>
> Krokkie
>
>
>
> @home.com wrote in message ...
> Dave Du Plessis wrote:
>
>> 'n Goeie
>> voorbeeld is die nuwe wet betreffende eiendomsbelasting (wat sê dat jy nou
>> eiendomsbelasting sal betaal in verhouding met die verkoopwaarde van jou
>> eiendom) wat beteken dat die huiseienaars nou 'n belaglike belasting sal
>> betaal as dit goedgekeur word. Dat die plaasboer moet betaal ál het hy selfs
>> 'n misoes gehad.
>
>> Of komende April se wet wat sê dat jy op 'n tweede eindom se wins (by
>> verkoop natuurlik) belas sal word nieteenstaande die feit dat jy die eiendom
>> met klaarbelaste geld gekoop het.
>>
>
> My oge val uit my kop uit. Betaal julle al
> lank so belasting nie? Dis tog hoe mens
> belasting betaal... eiendomsbelasting
> volgens die verkoopwaarde, ens. ens.
> Ek het 'n suspisie die belastings-struktuur
> kom dan nog uit die oue regime se dae
> uit, wat witmense en hulle besittings
> begunstig het. In baie opsigte sien ek
> die nuwe regime in SA meer en meer
> dinge inbring soos die buitewereld dit
> doen. Hulle is geneig om te kyk
> hoe Kanada dit doen. Wat natuurlik
> nie altyd wys is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Vragie... [boodskap #32524 is 'n antwoord op boodskap #32368] Wo, 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Reenen,

Wat sê jy nou eintlik hier? Dit lyk vir my soos twee teenstellings.

> So jy betaal sulke grondbelasting in Kanada.
>
> Suid Afrika sal die enigste land in die wereld wees wat hulle grondbelasting
> so sal betaal .


Die feite is:
(a) Feitlik alle (ek wil eintlik eerder sê 100%) van alle dorpsbewoners in
die RSA betaal grondbelasting op hulle (onverbeterde) grondwaarde.
(b) Sommige groot stede (lyk my Jhb, Kaapstad, Pretoria en Durban) hef
belastings op verbeterings
(c) Sover ek kan aflei is (a) redelik algemeen regdeur die (Westerse) wêreld
(d) Die nuwe voorgestelde wet be-oog om (a) en (b) uit te brei na alle grond
in SA, ongeag of dit stedelik of platteland of landbou grond is. Dít kan
dalk uniek in die wêreld wees, dink ek.

Dries
Re: Vragie... [boodskap #32525 is 'n antwoord op boodskap #32368] Wo, 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Krokkie skryf in boodskap news:39728c0e$0$231@hades.is.co.za...
> Nee huidige gronbelasting word gehet op jou waardasie van jou grond en
> verbeterings.
>
> Die nuwe beoogde wet imliseer nou dat jy tussen 7 en 9 % van jou huis se
> verkoopwaarde perjaar betaal.
> Dus op 'n huis van 500000 is dit @ 8 % so R 3333 per maand waar dit nou op
> waardasie so R400 t o 500 is.
> Dit is so 60% van 'n paaiement op die verband. Jou huis sal jou dus volgende
> jaar so R9000 vir verband en belasting kos, sonder water en ligte , riools
> ens. NOu waar gaan almal nou al die ekstar geld vandaan kry ?
>
>
> Krokkie

Ja, en as ons die voorbeeld van ons swart landsgenote volg en
eiendomsbelasting boikot, is ons verseker ons huise kwyt.

Maar nouja, as die regering nie 'n miljoen huise in vyf jaar kan bou nie,
dan kan hy dit darem altyd nog steel.

So, daar is nog hoop vir die "massas".

Sakkie
Re: Vragie... [boodskap #32599 is 'n antwoord op boodskap #32368] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Hannes wrote in message ...
> 1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
> Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
> verband nie?
> 2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
> gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
> word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
> 3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
> ons afgewing word?
> Hoe lank nog.....
>
Re: Vragie... [boodskap #32863 is 'n antwoord op boodskap #32368] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek gooi vir julle hierdie situasie in die pot en sal graag julle mening wil
hoor:

Boere op plase, wat voorheen werkers en pensionarisse toegelaat het om hulle
eie vee aan te hou en vir eie rekening te laat slag/skeer, ens. moes nou met
die nuwe wet op die Uitbreiding van Verblyfskerheidsreg hierdie "goodwill"
teenoor mense stop.

Onder die nuwe wet, mag so 'n werker/pensioenaris op 40 ha grond PER groot
Vee eenheid aandring as eiendom as hy kan bewys dat hy vir eie rekening
daarop geboer het. ( 'n Man met 10 beeste kan dus 400 ha as sy eiendom
opeis)

Voorts betaal 'n grondeienaar belasting op alle geboue op sy eiendom. Dit
sluit die werkershuise in. "Goodwill" het afgetrede plaaswerkers op 'n boer
se eiendom laat aanbly, omdat die families deur geslagte saam aankom, of
etlike dekades. Tegnies behoort hierdie huis eintlik nie meer aan die boer
nie, want die Verblyfsekerheidwet het dit op 'n manier onteien. Maar die
boer moet nog steeds hierdie belasting opdok omdat die kaart en transport op
sy naam is.

Die onteieining is so gedoen dat dit nie juis as sodanig (onteiening) bewys
kan word nie. Dit is ook vernuftig sê gedoen dat vergoeding aan die wetlike
eienaar van die huis(die boer) nie nodig is nie.

Daar is 'n kanaal geskep binne die wet wat dit vir die grondeienaar, teen
uiters hoë regskostes, moontlik maak om tog wel iemand uit so 'n huis te
laat verwyder - solank die boer as die huiseienaar die kostes dra.

In 'n onlangse plaastransaksie waarin 200 families saamgespan het om 'n
1000ha plaas te koop, was die geld net genoeg om eiendomsbesit van die grond
te kry. Daar was nie geld oor om huise te bou nie. Al die kopers was
woonagtig rondom die nuwe grond op naburige plase - in steenhuise met krag
en water op die boere se eiendom aangelê vir hulle werkers. Die omliggende
boere kon nie hierdie mense uit hulle(die boere) se werkershuise sit nie,
weens die bepalings in die wet op die Uitbreiding van Verblyfsekerheidsreg.
Die mense kon bewys dat hulle nie ander huise het om te betrek nie. Hierdie
kopers is nie meer deel van die aanliggende boere se arbeidsmag nie, want
hulle boer nou op hulle eie grond.

Die aanliggende boere moet dus addisionele huise op hulle grond bou om nuwe
werkers te kan akkommodeer.óf hulle moet op die 1000 ha grond vir hierdie
mense gaan huise bou op die boere se onkoste, as hulle die gebruik van hulle
werkershuise wil terughê op hulle eie grond.

In hierdie transaksie kan 'n mens dus aflei dat:
1) die man wat die grond aan die 200 gesinne verkoop het, ook indirek die
aanliggende boere se huise saam met sy grond verkoop het - waarvoor hulle
deur niemand vergoed is nie, en ook nie bewus van was nie;
2) Dat dit nie nodig was om die aanliggende boere se toestemming
te kry nie, want die Wet op die Uitbreiding van Verblyfsekerheidsreg maak
hierdie toestemming onnodig;
3) dat "steel" van eiendom op allerhande maniere kan plaasvind, sonder om
ooit die woord "steel" te gebruik.
4) met die nuwe wet op grondbelasting sal die aanliggende boere nog steeds
op die 200 families se huise belasting betaal;
5) dat die aanliggende boere se eiendomswaarde dramaties geval het sonder
hulle eie toedoen. Want niemand met 'n gesonde verstand gaan 'n plaas koop
waarop daar geen werkershuise vir werkers beskikbaar is nie - veral nie as
so 'n boer byvoorbeeld 30 huise het wat beset word nie.

Nou sal die nuwe grondbelastingwet die prentjie nog 'n bietjie donkerder
inkleur. So word die land se gesiggie al hoe minder kleurvol, dan nie? Maar
ek dink ons noem dit "Menseregte" hier rond. Ons wil nie as 'n kommunistiese
land uitgeskel word nie, dit maak die vryheidsdenkers baie kwaad. Maar met
hierdie wetgewing kan ons ook nie 'n kapitalistiese sisteem bewys nie. Nou
wat, liewe vriende, het ons hiermee te doen?

Wie volbring die beloftes van huise in hierdie land. Hierdie regering? En op
watter maniere?

My logika sê as ek nie vir iets betaal het wat ek in my besit het nie, het
ek dit gesteel.............baie eenvoudig.

Dan ook het 'n wynboer in Stellenbos goedertrou aan sy werkers 'n lap grond
gegee met gevestigde wingerd op ons noem dit "goodwill" hier rond. Die
werkers het 'n maatskappy gestig waarmee hierdie wingerd bewerk is en
waarbinne die omset bestuur kon word. Die Reg om hierdie wingerdland vir eie
gewin te gebruik is kontraktueel behoorlik aan die werkers oorgedra.

Die baie intelligente werkers het hierdie gebruiksreg aan 'n oorsese
maatskappy verkoop, en die boer kan op die aarde niks daaraan doen nie.

Maar die boer betaal die grondbelasting hierop..........

Sakkie skryf in boodskap news:8l2pn3$f5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Krokkie wrote in message
> news:39728c0e$0$231@hades.is.co.za...
>> Nee huidige gronbelasting word gehet op jou waardasie van jou grond en
>> verbeterings.
>>
>> Die nuwe beoogde wet imliseer nou dat jy tussen 7 en 9 % van jou huis se
>> verkoopwaarde perjaar betaal.
>> Dus op 'n huis van 500000 is dit @ 8 % so R 3333 per maand waar dit nou op
>> waardasie so R400 t o 500 is.
>> Dit is so 60% van 'n paaiement op die verband. Jou huis sal jou dus volgende
>> jaar so R9000 vir verband en belasting kos, sonder water en ligte , riools
>> ens. NOu waar gaan almal nou al die ekstar geld vandaan kry ?
>>
>>
>> Krokkie
>
> Ja, en as ons die voorbeeld van ons swart landsgenote volg en
> eiendomsbelasting boikot, is ons verseker ons huise kwyt.
>
> Maar nouja, as die regering nie 'n miljoen huise in vyf jaar kan bou nie,
> dan kan hy dit darem altyd nog steel.
>
> So, daar is nog hoop vir die "massas".
>
> Sakkie
>
Re: Vragie... [boodskap #32864 is 'n antwoord op boodskap #32863] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wel, dit was nou vernuftiger as wat ek ooit die Nuwe SA regering sou ter
ere wou gee. Iemand beter maar die konstitusionele hof met di eeen pak!

Rosie wrote:
>
> Ek gooi vir julle hierdie situasie in die pot en sal graag julle mening wil
> hoor:
>
> Boere op plase, wat voorheen werkers en pensionarisse toegelaat het om hulle
> eie vee aan te hou en vir eie rekening te laat slag/skeer, ens. moes nou met
> die nuwe wet op die Uitbreiding van Verblyfskerheidsreg hierdie "goodwill"
> teenoor mense stop.
>
> Onder die nuwe wet, mag so 'n werker/pensioenaris op 40 ha grond PER groot
> Vee eenheid aandring as eiendom as hy kan bewys dat hy vir eie rekening
> daarop geboer het. ( 'n Man met 10 beeste kan dus 400 ha as sy eiendom
> opeis)
>
> Voorts betaal 'n grondeienaar belasting op alle geboue op sy eiendom. Dit
> sluit die werkershuise in. "Goodwill" het afgetrede plaaswerkers op 'n boer
> se eiendom laat aanbly, omdat die families deur geslagte saam aankom, of
> etlike dekades. Tegnies behoort hierdie huis eintlik nie meer aan die boer
> nie, want die Verblyfsekerheidwet het dit op 'n manier onteien. Maar die
> boer moet nog steeds hierdie belasting opdok omdat die kaart en transport op
> sy naam is.
>
> Die onteieining is so gedoen dat dit nie juis as sodanig (onteiening) bewys
> kan word nie. Dit is ook vernuftig só gedoen dat vergoeding aan die wetlike
> eienaar van die huis(die boer) nie nodig is nie.
>
> Daar is 'n kanaal geskep binne die wet wat dit vir die grondeienaar, teen
> uiters hoë regskostes, moontlik maak om tog wel iemand uit so 'n huis te
> laat verwyder - solank die boer as die huiseienaar die kostes dra.
>
> In 'n onlangse plaastransaksie waarin 200 families saamgespan het om 'n
> 1000ha plaas te koop, was die geld net genoeg om eiendomsbesit van die grond
> te kry. Daar was nie geld oor om huise te bou nie. Al die kopers was
> woonagtig rondom die nuwe grond op naburige plase - in steenhuise met krag
> en water op die boere se eiendom aangelê vir hulle werkers. Die omliggende
> boere kon nie hierdie mense uit hulle(die boere) se werkershuise sit nie,
> weens die bepalings in die wet op die Uitbreiding van Verblyfsekerheidsreg.
> Die mense kon bewys dat hulle nie ander huise het om te betrek nie. Hierdie
> kopers is nie meer deel van die aanliggende boere se arbeidsmag nie, want
> hulle boer nou op hulle eie grond.
>
> Die aanliggende boere moet dus addisionele huise op hulle grond bou om nuwe
> werkers te kan akkommodeer.Óf hulle moet op die 1000 ha grond vir hierdie
> mense gaan huise bou op die boere se onkoste, as hulle die gebruik van hulle
> werkershuise wil terughê op hulle eie grond.
>
> In hierdie transaksie kan 'n mens dus aflei dat:
> 1) die man wat die grond aan die 200 gesinne verkoop het, ook indirek die
> aanliggende boere se huise saam met sy grond verkoop het - waarvoor hulle
> deur niemand vergoed is nie, en ook nie bewus van was nie;
> 2) Dat dit nie nodig was om die aanliggende boere se toestemming
> te kry nie, want die Wet op die Uitbreiding van Verblyfsekerheidsreg maak
> hierdie toestemming onnodig;
> 3) dat "steel" van eiendom op allerhande maniere kan plaasvind, sonder om
> ooit die woord "steel" te gebruik.
> 4) met die nuwe wet op grondbelasting sal die aanliggende boere nog steeds
> op die 200 families se huise belasting betaal;
> 5) dat die aanliggende boere se eiendomswaarde dramaties geval het sonder
> hulle eie toedoen. Want niemand met 'n gesonde verstand gaan 'n plaas koop
> waarop daar geen werkershuise vir werkers beskikbaar is nie - veral nie as
> so 'n boer byvoorbeeld 30 huise het wat beset word nie.
>
> Nou sal die nuwe grondbelastingwet die prentjie nog 'n bietjie donkerder
> inkleur. So word die land se gesiggie al hoe minder kleurvol, dan nie? Maar
> ek dink ons noem dit "Menseregte" hier rond. Ons wil nie as 'n kommunistiese
> land uitgeskel word nie, dit maak die vryheidsdenkers baie kwaad. Maar met
> hierdie wetgewing kan ons ook nie 'n kapitalistiese sisteem bewys nie. Nou
> wat, liewe vriende, het ons hiermee te doen?
>
> Wie volbring die beloftes van huise in hierdie land. Hierdie regering? En op
> watter maniere?
>
> My logika sê as ek nie vir iets betaal het wat ek in my besit het nie, het
> ek dit gesteel.............baie eenvoudig.
>
> Dan ook het 'n wynboer in Stellenbos goedertrou aan sy werkers 'n lap grond
> gegee met gevestigde wingerd op ons noem dit "goodwill" hier rond. Die
> werkers het 'n maatskappy gestig waarmee hierdie wingerd bewerk is en
> waarbinne die omset bestuur kon word. Die Reg om hierdie wingerdland vir eie
> gewin te gebruik is kontraktueel behoorlik aan die werkers oorgedra.
>
> Die baie intelligente werkers het hierdie gebruiksreg aan 'n oorsese
> maatskappy verkoop, en die boer kan op die aarde niks daaraan doen nie.
>
> Maar die boer betaal die grondbelasting hierop..........
>
> Sakkie wrote in message
> news:8l2pn3$f5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Krokkie wrote in message
>> news:39728c0e$0$231@hades.is.co.za...
>>> Nee huidige gronbelasting word gehet op jou waardasie van jou grond en
>>> verbeterings.
>>>
>>> Die nuwe beoogde wet imliseer nou dat jy tussen 7 en 9 % van jou huis se
>>> verkoopwaarde perjaar betaal.
>>> Dus op 'n huis van 500000 is dit @ 8 % so R 3333 per maand waar dit nou op
>>> waardasie so R400 t o 500 is.
>>> Dit is so 60% van 'n paaiement op die verband. Jou huis sal jou dus volgende
>>> jaar so R9000 vir verband en belasting kos, sonder water en ligte , riools
>>> ens. NOu waar gaan almal nou al die ekstar geld vandaan kry ?
>>>
>>>
>>> Krokkie
>>
>> Ja, en as ons die voorbeeld van ons swart landsgenote volg en
>> eiendomsbelasting boikot, is ons verseker ons huise kwyt.
>>
>> Maar nouja, as die regering nie 'n miljoen huise in vyf jaar kan bou nie,
>> dan kan hy dit darem altyd nog steel.
>>
>> So, daar is nog hoop vir die "massas".
>>
>> Sakkie
>>
>>
Vorige onderwerp: bzzz....
Volgende onderwerp: Waar is die Rand?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:39:49 MGT 2024