Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van verdomde naalde
Van verdomde naalde [boodskap #3185] So, 14 Desember 2003 19:20 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou net 'n kersboom huis toe gesleep... So in die gees van
Kersfees ens. My hande is gevries want ek moes my handskoene uitrek en
my hande is behoorlik opgeswel van naald wonde. Wie se idee was dit om
dennebome te gebruik?! Ek sien die bose werk van die Duitsers
iewers...:-)

Sal nou seker moet gaan soek na die versierings.

Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3187 is 'n antwoord op boodskap #3185] Ma, 15 Desember 2003 03:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - ek sal my linkerlong gee sodat my hande kan vries ... Ons het 'n
hittegolf vir die laaste 2 weke in Pretoria. 35C elke dag.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312141120.738e820a@posting.google.com...
> Ek het nou net 'n kersboom huis toe gesleep... So in die gees van
> Kersfees ens. My hande is gevries want ek moes my handskoene uitrek en
> my hande is behoorlik opgeswel van naald wonde. Wie se idee was dit om
> dennebome te gebruik?! Ek sien die bose werk van die Duitsers
> iewers...:-)
>
> Sal nou seker moet gaan soek na die versierings.
>
> Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3191 is 'n antwoord op boodskap #3187] Ma, 15 Desember 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Lorinda - ek sal my linkerlong gee sodat my hande kan vries ... Ons het 'n
> hittegolf vir die laaste 2 weke in Pretoria. 35C elke dag.

LOL. Gelukkig glo ek nie die gode aanvaar orgaanskenking in ruil vir
termperatuur verandering nie... Dis moeilik om te dink dat dit iewers
in die wereld warm is as dit so koud is hier.

Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3192 is 'n antwoord op boodskap #3191] Ma, 15 Desember 2003 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy my sê ek my niere reeds verkwis het? En dat ons nie sneeu op Kersdag
gaan kry ne?

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312150123.219a3782@posting.google.com...
> "Jonas" skryf in boodskap news:...
>> Lorinda - ek sal my linkerlong gee sodat my hande kan vries ... Ons het 'n
>> hittegolf vir die laaste 2 weke in Pretoria. 35C elke dag.
>
> LOL. Gelukkig glo ek nie die gode aanvaar orgaanskenking in ruil vir
> termperatuur verandering nie... Dis moeilik om te dink dat dit iewers
> in die wereld warm is as dit so koud is hier.
>
> Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3193 is 'n antwoord op boodskap #3192] Ma, 15 Desember 2003 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Wil jy my sê ek my niere reeds verkwis het? En dat ons nie sneeu op Kersdag
> gaan kry ne?

Geel sneeu dalk?
;-)
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3194 is 'n antwoord op boodskap #3185] Ma, 15 Desember 2003 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek het nou net 'n kersboom huis toe gesleep... So in die gees van
> Kersfees ens.

You go girl!! ;-) Ek wonder of jy dalk jou kersgeskenk van my dan al
oopgemaak het? 'n Pragtige groot kettingsaag sodat jy van al jou
frustrasies kan ontslae raak.
;-))

> My hande is gevries want ek moes my handskoene uitrek en
> my hande is behoorlik opgeswel van naald wonde. Wie se idee was dit om
> dennebome te gebruik?! Ek sien die bose werk van die Duitsers
> iewers...:-)

LOL! Hmmm....nog nie so daaroor gedink nie, maar jy het dalk 'n punt
daar beet?
;-))
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3196 is 'n antwoord op boodskap #3192] Ma, 15 Desember 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Wil jy my sê ek my niere reeds verkwis het? En dat ons nie sneeu op Kersdag
> gaan kry ne?
>

Jonas dat jy nou wraggies jou niere sal opgee eerder as om 'n
vliegtuigkaartjie Europa (of Kanada!) toe te koop... :-)

Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3200 is 'n antwoord op boodskap #3194] Ma, 15 Desember 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> You go girl!! ;-) Ek wonder of jy dalk jou kersgeskenk van my dan al
> oopgemaak het? 'n Pragtige groot kettingsaag sodat jy van al jou
> frustrasies kan ontslae raak.
> ;-))
>

Ag baie dankie Katryn! Ek sien jy onthou nog hoe ek jou daai
blaarblaas ding beny het:-) En dankie vir die aanmoediging...ek is
heeltemaal bereid om met die hele Kersfees gees ding saam te gaan,
selfs bome aan te sleep soos 'n wafferse lumberjack maar as ek nie
Kersoggend die nuwe Matrix comic met my naam op sien nie, gaan almal
bars. Behalwe jy, want jy gee my 'n kettingsaag..:-))

Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3201 is 'n antwoord op boodskap #3200] Di, 16 Desember 2003 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die kersboom hier is 'n spekboompie wat al vir 'n paar jaar vir die doel die
huis ingebring word - heel Afrika(ans).
Die "sneeubome" bly egter plaaslik steeds gewild - vir een of ander rede -
waarskynlik vir die ander rede...

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312151404.67749698@posting.google.com...
> Katryn wrote in message
news:...
>>
>> You go girl!! ;-) Ek wonder of jy dalk jou kersgeskenk van my dan al
>> oopgemaak het? 'n Pragtige groot kettingsaag sodat jy van al jou
>> frustrasies kan ontslae raak.
>> ;-))
>>
>
> Ag baie dankie Katryn! Ek sien jy onthou nog hoe ek jou daai
> blaarblaas ding beny het:-) En dankie vir die aanmoediging...ek is
> heeltemaal bereid om met die hele Kersfees gees ding saam te gaan,
> selfs bome aan te sleep soos 'n wafferse lumberjack maar as ek nie
> Kersoggend die nuwe Matrix comic met my naam op sien nie, gaan almal
> bars. Behalwe jy, want jy gee my 'n kettingsaag..:-))
>
> Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3206 is 'n antwoord op boodskap #3201] Di, 16 Desember 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brm4qm$roq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die kersboom hier is 'n spekboompie wat al vir 'n paar jaar vir die doel die
> huis ingebring word - heel Afrika(ans).
> Die "sneeubome" bly egter plaaslik steeds gewild - vir een of ander rede -
> waarskynlik vir die ander rede...

Jonas, wat is 'n spekboom?


Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3220 is 'n antwoord op boodskap #3206] Wo, 17 Desember 2003 03:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Spekboom is 'n vetplant wat soos 'n klein struik lyk. Baie gehard en
geskik vir die droogtes. Hy groei maklik van 'n stiggie af - en jy kan hom
fatsoeneer in die vorm wat jy wil hê deur takkies op die regte plekke af te
breek. Hy bly groen dwarsdeur die jaar - en sy kleinerige blare is so dik
soos vetplantblare kan wees.Hy kan so +/- 3 tot 5 voet hoog word - en kan
oud word - ek het al gesien wat oor die 15 jaar oud is.
Die botaniese naam ken ek nie. Maar sou ek dit raakloop sal ek vir jou
stuur. (In jou deel van die wêreld sal hy net binnenshuis floreer - en waar
hy baie son sal kry - wat hom sal laat groei, maar ook sal laat verlang na
sonnige Afrika ... (Ek het al Suid-Afrikaanse vetplante in Europese huise
gesien - dis soos 'n leeu of olifant in een van daardie dieretuine.)

"Lorinda" skryf in boodskap news:3fdf4c86$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:brm4qm$roq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die kersboom hier is 'n spekboompie wat al vir 'n paar jaar vir die doel die
>> huis ingebring word - heel Afrika(ans).
>> Die "sneeubome" bly egter plaaslik steeds gewild - vir een of ander rede -
>> waarskynlik vir die ander rede...
>
> Jonas, wat is 'n spekboom?
>
>
> Lorinda
>
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3221 is 'n antwoord op boodskap #3220] Wo, 17 Desember 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brojcj$3h8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Spekboom is 'n vetplant wat soos 'n klein struik lyk. Baie gehard en
> geskik vir die droogtes. Hy groei maklik van 'n stiggie af - en jy kan hom
> fatsoeneer in die vorm wat jy wil hê deur takkies op die regte plekke af te
> breek. Hy bly groen dwarsdeur die jaar - en sy kleinerige blare is so dik
> soos vetplantblare kan wees.Hy kan so +/- 3 tot 5 voet hoog word - en kan
> oud word - ek het al gesien wat oor die 15 jaar oud is.
> Die botaniese naam ken ek nie.

Toen jij dit zo beschreef Jonas, kwam mij dit heeeeel bekend voor. Ik ben op
Google gaan zoeken bij de afbeeldingen en ja! Ik heb verscheidene
spekboompjes in huis. Uit alle blaadjes die afvallen groeien binnen de
kortste keren inderdaad nieuwe planten. In Nederland is het een vrij bekende
kamerplant. Ik heb zo'n vijftien jaar geleden eens een groot exemplaar
weggegeven aan iemand (had ik beloofd) en toen ik hem thuis oppakte zag ik
dat hij ging bloeien ..... toen had ik wel spijt van mijn belofte :-(. Mijn
andere exemplaren zijn nooit gaan bloeien.
De wetenschappelijke naam luidt Portulacaria afra; hij wordt ook wel
Elephant's Food genoemd zag ik.
Hier een foto van mijn eigen spekboom.

http://members.ams.chello.nl/spekboom.jpg

Wat een ellende met die kerstboom Lorinda, maar als beloning heb je nu wel
een heerlijke geur in je huis hangen :-). Ik heb geaarzeld..........., maar
ik haal toch geen boom, het aftuigen vind ik vreselijk, maanden later vind
je nog naalden. Misschien hang ik mijn spekboom vol :-)

Roely
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3222 is 'n antwoord op boodskap #3220] Wo, 17 Desember 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brojcj$3h8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Spekboom is 'n vetplant wat soos 'n klein struik lyk. Baie gehard en
> geskik vir die droogtes. Hy groei maklik van 'n stiggie af - en jy kan hom
> fatsoeneer in die vorm wat jy wil hê deur takkies op die regte plekke af te
> breek. Hy bly groen dwarsdeur die jaar - en sy kleinerige blare is so dik
> soos vetplantblare kan wees.Hy kan so +/- 3 tot 5 voet hoog word - en kan
> oud word - ek het al gesien wat oor die 15 jaar oud is.
> Die botaniese naam ken ek nie.

Toen jij dit zo beschreef Jonas, kwam mij dit heeeeel bekend voor. Ik ben op
Google gaan zoeken bij de afbeeldingen en ja! Ik heb verscheidene
spekboompjes in huis. Uit alle blaadjes die afvallen groeien binnen de
kortste keren inderdaad nieuwe planten. In Nederland is het een vrij bekende
kamerplant. Ik heb zo'n vijftien jaar geleden eens een groot exemplaar
weggegeven aan iemand (had ik beloofd) en toen ik hem thuis oppakte zag ik
dat hij ging bloeien ..... toen had ik wel spijt van mijn belofte :-(. Mijn
andere exemplaren zijn nooit gaan bloeien.
De wetenschappelijke naam luidt Portulacaria afra; hij wordt ook wel
Elephant's Food genoemd zag ik.
Hier een foto van mijn eigen spekboom.

http://members.ams.chello.nl/e.bos9/spekboom.jpg

Wat een ellende met die kerstboom Lorinda, maar als beloning heb je nu wel
een heerlijke geur in je huis hangen :-). Ik heb geaarzeld..........., maar
ik haal toch geen boom, het aftuigen vind ik vreselijk, maanden later vind
je nog naalden. Misschien hang ik mijn spekboom vol :-)

Roely
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3223 is 'n antwoord op boodskap #3222] Wo, 17 Desember 2003 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Roely - knap gedaan.
Maar ek moet sê dat die spekbome plaaslik minder broos voorkom - ook 'n
donkerde groen, en ietwat meer ruier.
Sê aan jou boom sy kleinneef in Afrika stuur groete - en vra wanneer hy
huistoe kom?
(O ja - ons het die spekboom die jaar met kersversiering begin versier wat
van Zulu/Ndebele kralewerk gemaak is - so - dis 'n etnies korrekte
kersboom.)
Maar - ek wens steeds dat 'n sneeustorm die heersende hittegolf wil verdryf
...

"Roely" skryf in boodskap news:brpmab$64kuf$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:brojcj$3h8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Spekboom is 'n vetplant wat soos 'n klein struik lyk. Baie gehard en
>> geskik vir die droogtes. Hy groei maklik van 'n stiggie af - en jy kan hom
>> fatsoeneer in die vorm wat jy wil hê deur takkies op die regte plekke af te
>> breek. Hy bly groen dwarsdeur die jaar - en sy kleinerige blare is so dik
>> soos vetplantblare kan wees.Hy kan so +/- 3 tot 5 voet hoog word - en kan
>> oud word - ek het al gesien wat oor die 15 jaar oud is.
>> Die botaniese naam ken ek nie.
>
> Toen jij dit zo beschreef Jonas, kwam mij dit heeeeel bekend voor. Ik ben op
> Google gaan zoeken bij de afbeeldingen en ja! Ik heb verscheidene
> spekboompjes in huis. Uit alle blaadjes die afvallen groeien binnen de
> kortste keren inderdaad nieuwe planten. In Nederland is het een vrij bekende
> kamerplant. Ik heb zo'n vijftien jaar geleden eens een groot exemplaar
> weggegeven aan iemand (had ik beloofd) en toen ik hem thuis oppakte zag ik
> dat hij ging bloeien ..... toen had ik wel spijt van mijn belofte :-(. Mijn
> andere exemplaren zijn nooit gaan bloeien.
> De wetenschappelijke naam luidt Portulacaria afra; hij wordt ook wel
> Elephant's Food genoemd zag ik.
> Hier een foto van mijn eigen spekboom.
>
> http://members.ams.chello.nl/e.bos9/spekboom.jpg
>
> Wat een ellende met die kerstboom Lorinda, maar als beloning heb je nu wel
> een heerlijke geur in je huis hangen :-). Ik heb geaarzeld..........., maar
> ik haal toch geen boom, het aftuigen vind ik vreselijk, maanden later vind
> je nog naalden. Misschien hang ik mijn spekboom vol :-)
>
> Roely
>
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3226 is 'n antwoord op boodskap #3223] Wo, 17 Desember 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brq472$oth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Roely - knap gedaan.

Dankie :-)

> Maar ek moet sê dat die spekbome plaaslik minder broos voorkom - ook 'n
> donkerde groen, en ietwat meer ruier.

Zij hebben het moeilijker. Die van mij hadden het ook moeilijk en stonden
toen goed rechtop, maar sinds ik ze verwend heb met een enorme pot met
nieuwe aarde zijn ze gaan hangen, teveel voedsel gekregen denk ik. Zo zie je
maar weer, verwennen leidt tot verslapping, geldt ook voor kinderen :-))

> Sê aan jou boom sy kleinneef in Afrika stuur groete - en vra wanneer hy
> huistoe kom?

LOL! Ik zou denken dat achterneef hier in de pot stond. Hij verlangt naar
zijn oudooms, heeft hij mij ingefluisterd.

> (O ja - ons het die spekboom die jaar met kersversiering begin versier wat
> van Zulu/Ndebele kralewerk gemaak is - so - dis 'n etnies korrekte
> kersboom.)

Tja, waar komen die ballen en de piek van ons vandaan :-)??

> Maar - ek wens steeds dat 'n sneeustorm die heersende hittegolf wil verdryf
> ...
Kom op bezoek in het vaderland!

Roely
Re: Van verdomde naalde en spekbome [boodskap #3227 is 'n antwoord op boodskap #3223] Wo, 17 Desember 2003 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas:
> Maar ek moet sê dat die spekbome plaaslik minder broos voorkom - ook 'n
> donkerde groen, en ietwat meer ruier.
> Sê aan jou boom sy kleinneef in Afrika stuur groete - en vra wanneer hy
> huistoe kom?

Dit was nou sommer BAIE interessant Jonas en Roely. Dankie!
Ek het ook 'n soektog op Google gaan doen oor hierdie spekboom, maar
al wat ek kon kry was so lam grappie oor die "bacon tree" wat toe
allie tyd 'n "ham bush" was.
So, as Roely en jy nou nie verduidelik het nie, sou ek vas geglo het
dat spekbome en geldbome van dieselfde genus was. ;-)
Nou wil ek ook 'n spekboom hê! Wie gaan vir my 'n stiggie stuur?

> (O ja - ons het die spekboom die jaar met kersversiering begin versier wat
> van Zulu/Ndebele kralewerk gemaak is - so - dis 'n etnies korrekte
> kersboom.)

Vier julle dan dalk Kwanzaa? ;-))
Dis nogal interessant die Kwanza storie....
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3229 is 'n antwoord op boodskap #3220] Wo, 17 Desember 2003 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brojcj$3h8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> (In jou deel van die wêreld sal hy net binnenshuis floreer - en waar
> hy baie son sal kry - wat hom sal laat groei, maar ook sal laat verlang na
> sonnige Afrika ... (Ek het al Suid-Afrikaanse vetplante in Europese huise
> gesien - dis soos 'n leeu of olifant in een van daardie dieretuine.)

Die enigste plante wat ek binneshuis aan die lewe hou weens die klimaat is
sekere soorte kruie, soos basil (wat is dit in Afrikaans Jonas?) en rissies
want ek hou baie van al die kleure van die rissies as hulle ryp word, so ek
het heelwat van hulle in die huis.

Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3231 is 'n antwoord op boodskap #3229] Wo, 17 Desember 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe0d1bd$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Die enigste plante wat ek binneshuis aan die lewe hou weens die klimaat is
> sekere soorte kruie, soos basil (wat is dit in Afrikaans Jonas?) en rissies
> want ek hou baie van al die kleure van die rissies as hulle ryp word, so ek
> het heelwat van hulle in die huis.
>
Wat zijn rissies Lorinda? Je maakt me nieuwsgierig! Kun je die eten of moet
je die toevoegen?
BAsil = basilicum in Nederland.

Roely
Re: Van verdomde naalde en spekbome [boodskap #3232 is 'n antwoord op boodskap #3227] Wo, 17 Desember 2003 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:fki1uvcph7ai8ftn8ni305dhfdhhmubh87@4ax.com...

> So, as Roely en jy nou nie verduidelik het nie, sou ek vas geglo het
> dat spekbome en geldbome van dieselfde genus was. ;-)

Lol! Was dit maar waar! Hoewel ik niet mag klagen.

> Nou wil ek ook 'n spekboom hê! Wie gaan vir my 'n stiggie stuur?

Ik wil jou best een kerstpakketje sturen, is dat spekkie voor jouw bekkie?
E-mail je adres maar, stuur ik een stekje en wat blaadjes op. Afrika
verovert de wereld!


Roely
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3234 is 'n antwoord op boodskap #3221] Wo, 17 Desember 2003 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:brpm0h$62mci$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Wat een ellende met die kerstboom Lorinda, maar als beloning heb je nu wel
> een heerlijke geur in je huis hangen :-). Ik heb geaarzeld..........., maar
> ik haal toch geen boom, het aftuigen vind ik vreselijk, maanden later vind
> je nog naalden. Misschien hang ik mijn spekboom vol :-)
>
> Roely
>

Ek sal maar dat die naalde my vir 'n lang tyd aan kersfees herhinner.... Om
jou spekboom te versier klink na 'n goeie opsie..as hulle dit in Suid-Afrika
kan doen kan jy ook :-)


Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3236 is 'n antwoord op boodskap #3231] Wo, 17 Desember 2003 23:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:brqkoh$6i3vk$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
> Wat zijn rissies Lorinda? Je maakt me nieuwsgierig! Kun je die eten of moet
> je die toevoegen?
> BAsil = basilicum in Nederland.
>
> Roely

Rissies is chillies (Capsicum frutecens). Ek kook redelik gereeld daarmee -
ek gebruik dit vir allerhande disse; om die waarheid te sê ek dink die
meeste kos is beter met 'n klein bietjie rissie, nie sodat dit brand nie
maar tog 'n smaak gee. Ek gebruik dit byvoorbeeld amper altyd in sop.

Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3242 is 'n antwoord op boodskap #3234] Do, 18 Desember 2003 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - van rissies gepraat. Ek het nooit die medisinale waardes van
brandrissies besef nie. Dis 'n ongelooflike krui met ongelooflike kenmerke.
Ek sit hier met twee boeke - "Kruie - die natuur se medisyne" (dis 'n
vertaling van "The Herb Society's Complkete Medicinal Herbal") asook "Food -
your miracle medicine" (Jean Carper.) Nog 'n voortreflike krui met grootse
kenmerke is gemmer.
Ek sal moet vra na "basil". Ek soek eintlik na 'n Afrikaans/Engels
kruie-termelys.

(Ek weet ek mag nie - maar ek het Carper se boek volledig ge-OCR - en kan
dit aan 'n anonieme epos-adres stuur... Die OCR-weergawe maak soektogte
soveel makliker.)

"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe0dc6b_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Roely" wrote in message
> news:brpm0h$62mci$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>> Wat een ellende met die kerstboom Lorinda, maar als beloning heb je nu wel
>> een heerlijke geur in je huis hangen :-). Ik heb geaarzeld..........., maar
>> ik haal toch geen boom, het aftuigen vind ik vreselijk, maanden later vind
>> je nog naalden. Misschien hang ik mijn spekboom vol :-)
>>
>> Roely
>>
>
> Ek sal maar dat die naalde my vir 'n lang tyd aan kersfees herhinner.... Om
> jou spekboom te versier klink na 'n goeie opsie..as hulle dit in Suid-Afrika
> kan doen kan jy ook :-)
>
>
> Lorinda
>
Re: Van verdomde naalde en spekbome [boodskap #3243 is 'n antwoord op boodskap #3227] Do, 18 Desember 2003 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - verduidelik "Kwanzaa" - is dit 'n Zulu weergawe van
Kersfeesvieringe?

"Katryn" skryf in boodskap news:fki1uvcph7ai8ftn8ni305dhfdhhmubh87@4ax.com...
> Jonas:
>> Maar ek moet sê dat die spekbome plaaslik minder broos voorkom - ook 'n
>> donkerde groen, en ietwat meer ruier.
>> Sê aan jou boom sy kleinneef in Afrika stuur groete - en vra wanneer hy
>> huistoe kom?
>
> Dit was nou sommer BAIE interessant Jonas en Roely. Dankie!
> Ek het ook 'n soektog op Google gaan doen oor hierdie spekboom, maar
> al wat ek kon kry was so lam grappie oor die "bacon tree" wat toe
> allie tyd 'n "ham bush" was.
> So, as Roely en jy nou nie verduidelik het nie, sou ek vas geglo het
> dat spekbome en geldbome van dieselfde genus was. ;-)
> Nou wil ek ook 'n spekboom hê! Wie gaan vir my 'n stiggie stuur?
>
>> (O ja - ons het die spekboom die jaar met kersversiering begin versier wat
>> van Zulu/Ndebele kralewerk gemaak is - so - dis 'n etnies korrekte
>> kersboom.)
>
> Vier julle dan dalk Kwanzaa? ;-))
> Dis nogal interessant die Kwanza storie....
>
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3245 is 'n antwoord op boodskap #3242] Do, 18 Desember 2003 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brr93d$coq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - van rissies gepraat. Ek het nooit die medisinale waardes van
> brandrissies besef nie. Dis 'n ongelooflike krui met ongelooflike kenmerke.
> Ek sit hier met twee boeke - "Kruie - die natuur se medisyne" (dis 'n
> vertaling van "The Herb Society's Complkete Medicinal Herbal") asook "Food -
> your miracle medicine" (Jean Carper.) Nog 'n voortreflike krui met grootse
> kenmerke is gemmer.
> Ek sal moet vra na "basil". Ek soek eintlik na 'n Afrikaans/Engels
> kruie-termelys.
>
> (Ek weet ek mag nie - maar ek het Carper se boek volledig ge-OCR - en kan
> dit aan 'n anonieme epos-adres stuur... Die OCR-weergawe maak soektogte
> soveel makliker.)


Ag stuur dit asseblief vir my, ek sal baie dankbaar wees; ek lees graag oor
kruie. My e-pos is soos aangedui: mun...@tiscali.co.uk My tuin is klein,
maar ek het baie kruie, die meeste daarvan in potte.
As jy ooit 'n afrikaans/engels kruie terme lys teekom laat my weet. Ek en
Katryn vra altyd vir mekaar, en dikwels kan Roely help maar dis nie altyd
dieselfde woord as in Nederlands nie.


Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3247 is 'n antwoord op boodskap #3245] Do, 18 Desember 2003 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Basil" is klaarblyklik basieliekruid (of is dit basiliekruid) in Afrikaans.
Ek sal dit vir jou oor die komende naweek stuur - "callmore"-tyd ....
Wil jy dit in pdf- of word-formaat hê? (As iemand anders ook 'n kopie soek
kan jy daardie epos-adres(se) ook stuur - dan cc ek terselfdertyd soentoe.)
Jy sal bepaald ook baat vind by die ander kruieboek waarna ek verwys het -
dit is besonder goed geillustreerd. (ISBN 0 7981 3162 4). Die uitgewers is
"Dorling Kindersley" - Londen.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe17223_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:brr93d$coq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lorinda - van rissies gepraat. Ek het nooit die medisinale waardes van
>> brandrissies besef nie. Dis 'n ongelooflike krui met ongelooflike kenmerke.
>> Ek sit hier met twee boeke - "Kruie - die natuur se medisyne" (dis 'n
>> vertaling van "The Herb Society's Complkete Medicinal Herbal") asook "Food -
>> your miracle medicine" (Jean Carper.) Nog 'n voortreflike krui met grootse
>> kenmerke is gemmer.
>> Ek sal moet vra na "basil". Ek soek eintlik na 'n Afrikaans/Engels
>> kruie-termelys.
>>
>> (Ek weet ek mag nie - maar ek het Carper se boek volledig ge-OCR - en kan
>> dit aan 'n anonieme epos-adres stuur... Die OCR-weergawe maak soektogte
>> soveel makliker.)
>
>
> Ag stuur dit asseblief vir my, ek sal baie dankbaar wees; ek lees graag oor
> kruie. My e-pos is soos aangedui: mun...@tiscali.co.uk My tuin is klein,
> maar ek het baie kruie, die meeste daarvan in potte.
> As jy ooit 'n afrikaans/engels kruie terme lys teekom laat my weet. Ek en
> Katryn vra altyd vir mekaar, en dikwels kan Roely help maar dis nie altyd
> dieselfde woord as in Nederlands nie.
>
>
> Lorinda
>
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3248 is 'n antwoord op boodskap #3247] Do, 18 Desember 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brrtfo$pd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Basil" is klaarblyklik basieliekruid (of is dit basiliekruid) in Afrikaans.
> Ek sal dit vir jou oor die komende naweek stuur - "callmore"-tyd ....
> Wil jy dit in pdf- of word-formaat hê? (As iemand anders ook 'n kopie soek
> kan jy daardie epos-adres(se) ook stuur - dan cc ek terselfdertyd soentoe.)
> Jy sal bepaald ook baat vind by die ander kruieboek waarna ek verwys het -
> dit is besonder goed geillustreerd. (ISBN 0 7981 3162 4). Die uitgewers is
> "Dorling Kindersley" - Londen.

Baie dankie Jonas. As jy dit oor die naweek stuur gebruik dan maar die ander
e-pos adres lor...@freint.fsnet.co.uk.
Dankie ook vir die vertaling van basil. Ek onthou nie dat ek ooit die krui
in Suid-Afrika gesien het nie.

Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3249 is 'n antwoord op boodskap #3236] Do, 18 Desember 2003 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe0e686_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Rissies is chillies (Capsicum frutecens). Ek kook redelik gereeld daarmee -
> ek gebruik dit vir allerhande disse; om die waarheid te sê ek dink die
> meeste kos is beter met 'n klein bietjie rissie, nie sodat dit brand nie
> maar tog 'n smaak gee. Ek gebruik dit byvoorbeeld amper altyd in sop.
>
Ah, cayennepeper. Ik heb een potje gemalen cayenne dat ik voornamelijk
gebruik op de zuurkool. Het is heerlijk geurende peper vind ik, maar je moet
het wel voorzichtig doseren :-). Er wordt bij ons aan tafel nogal geniest
als ik het gebruik :-)

Roely
Re: Van verdomde naalde en spekbome [boodskap #3253 is 'n antwoord op boodskap #3243] Do, 18 Desember 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Katryn - verduidelik "Kwanzaa" - is dit 'n Zulu weergawe van
> Kersfeesvieringe?

As mens spekbome met zulu krale versier, dan vier jy Kwanza en dats
dat. ;-))
Jy is mos die afrikaan wat in afrika woon, so ek dink jy moet eerder
vir ons bleekvelle hier in die Noorde verduidelik wat die Kwanza
storie is?.
;-)
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3254 is 'n antwoord op boodskap #3236] Do, 18 Desember 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Rissies is chillies (Capsicum frutecens). Ek kook redelik gereeld daarmee -
> ek gebruik dit vir allerhande disse; om die waarheid te sê ek dink die
> meeste kos is beter met 'n klein bietjie rissie, nie sodat dit brand nie
> maar tog 'n smaak gee. Ek gebruik dit byvoorbeeld amper altyd in sop.

Lorinda, is jy seker ons is nie familie nie? ;-))
Ek is net so lief vir rissies, en het allerande soorte in my tuin
gehad. Ek het soveel "banana peppers" die jaar gehad, dat ek dit
amper wou ingelê het as ek net geweet het hoe! Daardie klein
miniatuur rissie bossies is vir my net so mooi. Moenie die naam vra
nie, maar hulle het sulke pragtige klein pers rissiestjies wat soms
later geel en rooi ook kan raak.
Terloops, is rissie die afrikaanse vir beide "pepper" en "chilli"?
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3256 is 'n antwoord op boodskap #3248] Do, 18 Desember 2003 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 10:31:09 -0000, "Lorinda" wrote:
>
> "Jonas" skryf in boodskap news:brrtfo$pd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Basil" is klaarblyklik basieliekruid (of is dit basiliekruid) in Afrikaans.
>> Ek sal dit vir jou oor die komende naweek stuur - "callmore"-tyd ....
>> Wil jy dit in pdf- of word-formaat hê? (As iemand anders ook 'n kopie soek
>> kan jy daardie epos-adres(se) ook stuur - dan cc ek terselfdertyd soentoe.)
>> Jy sal bepaald ook baat vind by die ander kruieboek waarna ek verwys het -
>> dit is besonder goed geillustreerd. (ISBN 0 7981 3162 4). Die uitgewers is
>> "Dorling Kindersley" - Londen.
>
> Baie dankie Jonas. As jy dit oor die naweek stuur gebruik dan maar die ander
> e-pos adres lor...@freint.fsnet.co.uk.
> Dankie ook vir die vertaling van basil. Ek onthou nie dat ek ooit die krui
> in Suid-Afrika gesien het nie.
>
> Lorinda
>

cc is nie di enigste oplossing nie, Jonas. Stuur dit asseblief
aan dié adres:
lor...@freint.fsnet.co.uk;dav...@intekom.co.za

davedup
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3259 is 'n antwoord op boodskap #3254] Do, 18 Desember 2003 23:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:hvb3uv0b7gceeo43di4r102pjn7fv6lcil@4ax.com...

> Lorinda, is jy seker ons is nie familie nie? ;-))
> Ek is net so lief vir rissies, en het allerande soorte in my tuin
> gehad. Ek het soveel "banana peppers" die jaar gehad, dat ek dit
> amper wou ingelê het as ek net geweet het hoe! Daardie klein
> miniatuur rissie bossies is vir my net so mooi. Moenie die naam vra
> nie, maar hulle het sulke pragtige klein pers rissiestjies wat soms
> later geel en rooi ook kan raak.
> Terloops, is rissie die afrikaanse vir beide "pepper" en "chilli"?

Dalk moet ons familie geskiedenis vergelyk! :-)

Ek het ook allerhande soorte rissies en peppers, maar ek weet glad nie of 'n
pepper ook 'n rissie is in Afrikaans nie. Jonas? Wat is 'n pepper in
Nederlands Roely?


Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3265 is 'n antwoord op boodskap #3256] Vr, 19 Desember 2003 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD & Lorinda - julle Kersgeskenk is vanoggend (nou pas) versend. (Die 2
addresse soos deur DD verstrek is gebruik.)

"DD" skryf in boodskap news:jos3uvgbcvspua9im2rricb6urt8d83top@4ax.com...
> On Thu, 18 Dec 2003 10:31:09 -0000, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Jonas" skryf in boodskap news:brrtfo$pd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "Basil" is klaarblyklik basieliekruid (of is dit basiliekruid) in Afrikaans.
>>> Ek sal dit vir jou oor die komende naweek stuur - "callmore"-tyd ....
>>> Wil jy dit in pdf- of word-formaat hê? (As iemand anders ook 'n kopie soek
>>> kan jy daardie epos-adres(se) ook stuur - dan cc ek terselfdertyd soentoe.)
>>> Jy sal bepaald ook baat vind by die ander kruieboek waarna ek verwys het -
>>> dit is besonder goed geillustreerd. (ISBN 0 7981 3162 4). Die uitgewers is
>>> "Dorling Kindersley" - Londen.
>>
>> Baie dankie Jonas. As jy dit oor die naweek stuur gebruik dan maar die ander
>> e-pos adres lor...@freint.fsnet.co.uk.
>> Dankie ook vir die vertaling van basil. Ek onthou nie dat ek ooit die krui
>> in Suid-Afrika gesien het nie.
>>
>> Lorinda
>>
>
> cc is nie di enigste oplossing nie, Jonas. Stuur dit asseblief
> aan dié adres:
> lor...@freint.fsnet.co.uk;dav...@intekom.co.za
>
> davedup
>
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3266 is 'n antwoord op boodskap #3265] Vr, 19 Desember 2003 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brtu0n$rmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DD & Lorinda - julle Kersgeskenk is vanoggend (nou pas) versend. (Die 2
> addresse soos deur DD verstrek is gebruik.)

Baie dankie Jonas. Nou wat kan ek vir jou stuur... 'n Gunston lighter
miskien? Om braaivleisvure mee aan te steek? :-)

Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3267 is 'n antwoord op boodskap #3266] Vr, 19 Desember 2003 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tweejaar laas gebraai - stuur eerder goeie warez-adresse ....

"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe2a365$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:brtu0n$rmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> DD & Lorinda - julle Kersgeskenk is vanoggend (nou pas) versend. (Die 2
>> addresse soos deur DD verstrek is gebruik.)
>
> Baie dankie Jonas. Nou wat kan ek vir jou stuur... 'n Gunston lighter
> miskien? Om braaivleisvure mee aan te steek? :-)
>
> Lorinda
>
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3272 is 'n antwoord op boodskap #3267] Vr, 19 Desember 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Tweejaar laas gebraai - stuur eerder goeie warez-adresse ....

Danie tog daarvoor; ek het geen idee waar ek hier 'n Gunston lighter
in die hande sou kry nie...:-)


Lorinda
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3274 is 'n antwoord op boodskap #3259] Vr, 19 Desember 2003 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe238cf_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Ek het ook allerhande soorte rissies en peppers, maar ek weet glad nie of 'n
> pepper ook 'n rissie is in Afrikaans nie. Jonas? Wat is 'n pepper in
> Nederlands Roely?
>
Een (Spaanse) peper. Je kunt ze hier krijgen van heel heet (madame Jeanette)
tot mild. Soms is het verschil met een paprika niet heel duidelijk voor mij,
dit is eigenlijk een zoete peper. De hele kleintjes pepers heten pimentjes.
In de Indische keuken (die al honderd jaar in Nederland floreert, omdat
Indië een kolonie is geweest) gebruiken ze pepers voor het maken van sambal
(in een vijzel fijngestampte pepers), allerlei soorten; de meest bekende
zijn sambal oelek en sambal badjak, een scherpe en een zoetige/scherpe.
Wij kennen het peperplantje als kamerplant.

Roely
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3276 is 'n antwoord op boodskap #3265] Vr, 19 Desember 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Dec 2003 06:15:35 +0200, "Jonas" wrote:

> DD & Lorinda - julle Kersgeskenk is vanoggend (nou pas) versend. (Die 2
> addresse soos deur DD verstrek is gebruik.)

Baie dankie, Jonas. 'n Kersgeskenk is dit werklik:-0

DD
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3279 is 'n antwoord op boodskap #3276] Vr, 19 Desember 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Dec 2003 22:09:13 +0200, DD wrote:

> On Fri, 19 Dec 2003 06:15:35 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD & Lorinda - julle Kersgeskenk is vanoggend (nou pas) versend. (Die 2
>> addresse soos deur DD verstrek is gebruik.)
>
> Baie dankie, Jonas. 'n Kersgeskenk is dit werklik:-0
>
> DD
>

dankie Vusi-Vusi:-)
Ek is so bly jy het 'n beskrywende 'subject' bygevoeg,
want toe ek aanskakel was daar 27 briewe.
Mailwasher Pro het op my aanbeveling 26 uitgevee
en ge'bounce'.

DD
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3282 is 'n antwoord op boodskap #3279] Sa, 20 Desember 2003 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ek het dit oorweeg om die opskrif V*I*A*G*R*A* te maak - seker die
beste manier om onsuksesvolle epos te versend...
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3289 is 'n antwoord op boodskap #3282] Sa, 20 Desember 2003 14:20 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Dec 2003 08:23:10 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - ek het dit oorweeg om die opskrif V*I*A*G*R*A* te maak - seker die
> beste manier om onsuksesvolle epos te versend...
>

Dan' Jonas, was jou brief, en my boek, 'n Mailwasher Pro slagoffer.

DD
Vorige onderwerp: Swart adder
Volgende onderwerp: Mooi Kerstdagen en een Gelukkig 2004
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:51:29 MGT 2024