Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Vraag aan Gloudina
|
|
Re: 'n Vraag aan Gloudina deur naamloos [boodskap #32960 is 'n antwoord op boodskap #32888] |
Mon, 31 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Gloudina het op die plaas waar sy groot geword en gewerk
> het met die wit boer aangelê. Dit was onverskoonbaar veràl
> in die apartheidsjare. Toe dit aan haar verduidelik is, het
> sy die pad gevat en 'n wrok jeens die wit mense ontwikkel.
>
> Ek is bewus van àl die dinge en het slegs haar briewe
> oorgeslaan en af en toe weer gekyk watter snert sy nou weer
> kwytraak maar het besluit om dit tog nou bekend te maak.
>
> Sorry Gloudina maar jy het nou hiervoor gesoek.
>
> Kleinbaas Davie
Kan jy nou sien van watter stof jy gemaak is? Jy het jouuitgegee as die kerkgaande Christen, maar jy skryf
pornografiese stories op die groep. Dis maar nog net
'n illustrasie van my opinie dat hoe meer rassisties mense
is, hoe meer tittilate hulle hulself deur geslagsdade met
die ander groepe wat hulle so haat voor te stel.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina [boodskap #34583 is 'n antwoord op boodskap #32888] |
Thu, 21 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> Ek weet nou van twee gevalle waar jy vir iemand op die NG dit laat verstaan
> het dat hy/sy amper "die hele dag" lank voor die rekenaar deurbring.
>
> NOU MY VRAAG IS DUS:
>
>
Riaan, jy vra die verkeerde vraag. Jy moetvra hoekom ek die hele tyd voor die
rekenaar
deurbring.
(Een van die redes: ek hou van kontak met
Afrikaans-sprekendes. Ek hou my Afrikaans
so in stand. Ek hou daarvan om te terg.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35117 is 'n antwoord op boodskap #32888] |
Wed, 04 October 2000 00:00   |
RoomKoek
Boodskappe: 11 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gloudina,
As ek na jou antwoorde kyk, kan ek seker maar aan alerhande aanmerkings din
om jou terug te snou, maar ek glo nie eens dit die moeite werd nie. Dit het
nou maar net een ding vir my gewys, as mens foute maak sal mens enige ding
se om dit te verdoesel.
Net een ding, as jy nie weet nie, moet jy nie neuk nie !!!!!
Groete.
skryf in boodskap news:39DB4464.C4330C44@home.com...
> Riaan wrote:
>
>> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
>> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
>
> Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
> het dit al baie geantwoord. Moet ook
> nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
> vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
> maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
> As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
> jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
> die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
> toe nie.
>
>>
>>
>> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>>
>> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
>
> Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
> apartheidsvarke, aan bewind was nie.
>
>>
>>
>> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
>
> Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.
>
>>
>>
>> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>
> Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
> snater-maters, wat
> lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
> praat nie.
>
> Gloudina
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35122 is 'n antwoord op boodskap #35121] |
Wed, 04 October 2000 00:00   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina
Jy beskou jouself seker nie as n rassis nie
Maar as n mens na jou skrywes kyk twyfel ek BAIE sterk.
Jy is gou om mense te klasifiseer in groepe, hoekom? as jy nie n rassis is
nie
Kan jy met alle twyfel se dat jy nie een is nie?
Reenen van Niekerk
RoomKoek skryf in boodskap news:39db599c.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina,
>
> As ek na jou antwoorde kyk, kan ek seker maar aan alerhande aanmerkings din
> om jou terug te snou, maar ek glo nie eens dit die moeite werd nie. Dit het
> nou maar net een ding vir my gewys, as mens foute maak sal mens enige ding
> se om dit te verdoesel.
> Net een ding, as jy nie weet nie, moet jy nie neuk nie !!!!!
>
> Groete.
>
> skryf in boodskap news:39DB4464.C4330C44@home.com...
>> Riaan wrote:
>>
>>> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
>>> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
>>
>> Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
>> het dit al baie geantwoord. Moet ook
>> nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
>> vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
>> maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
>> As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
>> jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
>> die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
>> toe nie.
>>
>>>
>>>
>>> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>>>
>>> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
>>
>> Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
>> apartheidsvarke, aan bewind was nie.
>>
>>>
>>>
>>> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
>>
>> Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.
>>
>>>
>>>
>>> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>>
>> Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
>> snater-maters, wat
>> lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
>> praat nie.
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35123 is 'n antwoord op boodskap #35121] |
Wed, 04 October 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
het dit al baie geantwoord. Moet ook
nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
toe nie.
>
>
> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>
> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
apartheidsvarke, aan bewind was nie.
>
>
> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.
>
>
> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
snater-maters, wat
lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
praat nie.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35124 is 'n antwoord op boodskap #35121] |
Wed, 04 October 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
> . Mense, dit is soveel makliker om die ou tante
> net te ignoreer.
Die hol holograaf kan dit egter nie doennie. Die hol holograaf sit soos 'n
groot
brommer daar in New Brunswick voor
die rekenaar. Kan nie inpas by die
Kanadese omgewing nie. Moet nou
maar sit en pos op die SA nuusgroepe.
Arme hol ding.
Minnehaha
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35125 is 'n antwoord op boodskap #35121] |
Wed, 04 October 2000 00:00   |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ai ai ai. Ek skud net my kop as ek af en toe hierdie aanhangsels met die ou
perskop tante se snert in sien. Miskien moet ek 'n filter opsit wat alles
met "@home" in summier delete. Mense, dit is soveel makliker om die ou tante
net te ignoreer. Sy sal nooit verander nie. Haar antwoorde op Riaan se vrae
is weereens... wel... hoe kan ek dit uitdruk... BWAHAHAHAHAHAHA!!!!! Ja, dis
die beste manier. BWAHAHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!
"RoomKoek" skryf in boodskap news:39db599c.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina,
>
> As ek na jou antwoorde kyk, kan ek seker maar aan alerhande aanmerkings din
> om jou terug te snou, maar ek glo nie eens dit die moeite werd nie. Dit het
> nou maar net een ding vir my gewys, as mens foute maak sal mens enige ding
> se om dit te verdoesel.
> Net een ding, as jy nie weet nie, moet jy nie neuk nie !!!!!
>
> Groete.
>
> skryf in boodskap news:39DB4464.C4330C44@home.com...
>> Riaan wrote:
>>
>>> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
>>> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
>>
>> Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
>> het dit al baie geantwoord. Moet ook
>> nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
>> vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
>> maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
>> As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
>> jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
>> die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
>> toe nie.
>>
>>>
>>>
>>> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>>>
>>> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
>>
>> Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
>> apartheidsvarke, aan bewind was nie.
>>
>>>
>>>
>>> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
>>
>> Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.
>>
>>>
>>>
>>> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>>
>> Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
>> snater-maters, wat
>> lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
>> praat nie.
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35182 is 'n antwoord op boodskap #35121] |
Thu, 05 October 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ja Nee wrote:
> Snaaks,
>
> Niemand laaik die Gloudina nie maar almal maak TYD om oor haar te konkel en
> crap te praat. Ek weet nie, as ek iemand nie laaik nie dan praat ek ook nie
> met hulle nie, en lok hulle ook nie uit nie. Kom ouens dink 'n nuwe een uit.
> Om NET die heeltyd hout op die vuur te pak maak net vlam grooter en blus dit
> uit nie.
>
Ja-nee, ou Rudolph, dis die vraag wat ek nou al vir jare en jare
aan myself vra: Het hierdie mense eerlikwaar niks beter as om
my aan te val nie? Ek maak 'n ekperiment. Ek kyk hoe maklik
ek die nuusgroep aan die kook kan hou. Al hierdie ou snaters
het niks anders om te doen as om met baie vuil taal vir my
uit te skel nie. Of soek hulle maar net 'n ekskuus om die vuil
en pornografiese taal op skrif te ste? (Gewoonlik die teken
dat hulle seksueel inadekwaat is.) Is hulle hol, soos Horatio
Hologram?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35185 is 'n antwoord op boodskap #35121] |
Thu, 05 October 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kyk na haar postings, en dan vra jy hoekom val ons haar aan. Tipies Suid
Afrikaans voel ons, ons moet onsself beskerm, want sy sê ons partykeer so
sleg dat die see ons nie kan afwas nie. Vreemd ek weet, maar ai, dit sorg
darem vir bietjie opwinding so deur die dag.
Elaine
skryf in boodskap news:39DC7B1C.6DDEB1E1@home.com...
>
>
> Ja Nee wrote:
>
>> Snaaks,
>>
>> Niemand laaik die Gloudina nie maar almal maak TYD om oor haar te konkel en
>> crap te praat. Ek weet nie, as ek iemand nie laaik nie dan praat ek ook nie
>> met hulle nie, en lok hulle ook nie uit nie. Kom ouens dink 'n nuwe een uit.
>> Om NET die heeltyd hout op die vuur te pak maak net vlam grooter en blus dit
>> uit nie.
>>
>
> Ja-nee, ou Rudolph, dis die vraag wat ek nou al vir jare en jare
> aan myself vra: Het hierdie mense eerlikwaar niks beter as om
> my aan te val nie? Ek maak 'n ekperiment. Ek kyk hoe maklik
> ek die nuusgroep aan die kook kan hou. Al hierdie ou snaters
> het niks anders om te doen as om met baie vuil taal vir my
> uit te skel nie. Of soek hulle maar net 'n ekskuus om die vuil
> en pornografiese taal op skrif te ste? (Gewoonlik die teken
> dat hulle seksueel inadekwaat is.) Is hulle hol, soos Horatio
> Hologram?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35205 is 'n antwoord op boodskap #35121] |
Thu, 05 October 2000 03:08   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hannes wrote:
> Oooo Fok !
>
> Nou het die ouwyf behoorlik haar hol verrek !
> Sy moes liewers daar buite oor die kak-emmer
> alles kwytgeraak het, want nou het sy behoorlik
> haar huis met stront bespuit.
>
Ek hoop regtig dat hierdie man jonk en ongetroud
is. Ek ys om te dink dat hy die man van 'n vrou
of die vader van kinders moet wees. Dit is 'n
bekende feit dat mense wat hierdie soort taal
besig baie meer geneig is om hulle familie te
mishandel en om te veel te drink.
Hierdie man is ook baie eensaam. En voel
dat hy deur vuilpraat mense kan domineer.
Daar is iets verkeerd met iemand wat so baie
energie insit om iemand uit te vloek vir wie
hy nog nooit ontmoet het nie. Maar hy kan
nie sy dade as iets patologies sien nie. Ek
hoop hy soek eendag hulp.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35256 is 'n antwoord op boodskap #35121] |
Sat, 07 October 2000 00:00  |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sommer plein "useless" soos in "inadequate" en niks met kwaad te doen nie.
Julle uitlanners se taal raak agter...
Thys oppie taalBos!
Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>
> "Lou" wrote in message
> news:39DD80E4.AD21A337@hotmail.com.dinges...
>> Ne?
>> @home.com die groot kampvegte vir afrikaans skryf:
>>>
>>> (Gewoonlik die teken dat hulle seksueel inadekwaat is.)
>
> Hoe kwaat is inadekwaat. Is dit net moerig? Of is dit briesend? Of miskien
> smoorkwaad?
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:02 UTC 2025
|