Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan Elaine
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32704 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397CCE0B.665D6E32@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Gelukkig is alle jong vroumense nie
>> so onnosel as wat Gloudina klaarblyklik dink hulle is nie.
>
> Dis juis daarop wat ek jou aandag wil vestig. Joudogter se opinie van jou en jou
> opinie van jouself
> is twee verskillende dinge.

Klaarblyklik.

En haar opinie van my en jou opinie van my is twee verskillende dinge.
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32705 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Wys maar net hoe min jy weet. Power corrupts - absolute power corrupts
>> absolutely! Nepotism rules ok Brother! He He He. Die ANC is maar net os erg
>> as die vorige spul wat dit aangaan.
>
> Dis vir my so 'n teken van die tyd onder rassiste. Hulle hetnou skielik die
> uitdrukking "power corrupts - absolute power
> corrupts absolutely" uitgevind. (En hulle haal dit liefs in Engels
> aan - tog so intensief besig om Afrikaans te handhaaf, ne?)
> Hulle het dit nou skielik uitgevind toe die ANC op demokratiese
> wyse 'n groot meerderheid behaal het. En ek wed jou Lou en
> sy ouers het nie hulle mondjies gerek toe die ou regime se
> absolute power die sisteem so absolutely gecorrupt het nie.
> Nee, dit was die lekker dae in die lager, ne, ou Lou?
>
> Gloudina

O dis nou die tyd toe Elize Botha beter gedoen het as jy en die jaloesie
jou steeds laat stik? En toe jy en jou man julle gatte ingepak het en
verkas het instede daarvan om op te staan teen apartheid wat julel dan
kwansuis so verag het? Toe julle opgehou afrikaans praat het omdat 19
jarige korporaaltjies dit in soweto gepraat het tydens die '76 riots? En
oor julle te beskuit bang was om in julle land te bly en dinge van binne
reg te maak? En toe nie vir jou kinders afrikaans leer praat het nie, al
is dit die taal waarin jy jou graad behaal het ten koste van die Tweede
Nasies van SA aan 'n lelie blank universiteit? En toe jou ouers lekker
geboer het daar op die skema ten koste van die mense wat eers daar gebly
het?

Die feit dat jy en jou man die kwalifikasies het om na Kanada toe kon
gaan is hoofsaaklik aan die bevoor regte posisie wat julle as gevolg van
apartheid gehad het. Dink daaroor. Jou kinders baat dus direk by
apartheid. Dit is net dat julle in sommige opsigte 'slimmer' was as die
res van ons en die skrif teen die muur gesien het. Net jammer julle het
nie toe ook by die AA bewegings aangesluit nie ne? Dan kon julle ook nou
in 'n lekker hoe cushy job gesit het. En dan kon jy rerig jou tong vir
Elize uitgesteek het :)

Lekker dag hoor!
Lou

PS: Tweede nasies - die boesmans was mos ons Eerste Nasies van SA.
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32706 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote:
>
> Lees my vorige postings, ek sal die goed aan jou ook stuur as jy wil, briewe
> waar daar melding van gemaak word ens. Ek het alles op die net gekry.
> Was jy in die Angola oorlog gewees? Weet jy hoe't dit gegaan? Wat sou jy
> gedoen het as die skoen aan die ander voet was? Ek's nie meer lus vir strei
> nie, ek voel net moeg, want julle het 'n onskuldige posting in 'n hele
> blerrie drama laat ontaard. Ek's klaar met julle en ek's klaar met die
> groep. Ons is veronderstel om ons kultuur hier te bespreek, nie om mekaar
> uit mekaar uit te trek nie. So geniet dit en kry nou maar iemand anders om
> op te skreeu en julle frustrasies op uit te haal.
> Hoe dit ookal sy, geniet julle lewe en geniet julle drome van 'n super-ras.
> Nie een van julle rassiste is 'n pennie beter as Hitler nie.
>
> Elaine
>

Jammer jy voel so. Maar as jy ons per implikasie beskuldig moet jy
verwag ons gaan reageer. Dit is ook die 'kultuur' van die nuusgroep en
ook so van meeste nuusgroepe - en vir die nuusgroep kom dit al 'n hele
paar jaar.

Dit is ongelukkig ook so dat agv die gesigloosheid van die nuusgroepe is
dit makliker vir iemand om te sê jy lieg of ongegronde of onbewysbare
aantygings maak. Maar dan moet jy ook verwag dat mense jou sal aanvat
daaroor.

Dis hoe dinge is, dit is die Usernet, dit gaan maar so in ongemodereerde
nuusgroepe.

Natuurlik is dit ook 'n bekende Usenet feit dat as iemand nou geen
verdere antwoord het nie hy die ander kant met Hitler of die Nazis
vergelyk.
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32707 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Elaine schreef in berichtnieuws
[knip]Ek's trots op my mense (behalwe vir die uitsondering) [knip]

Elaine
Jy's trots, of jy's nie trots nie. Rassiste hou van swartes, behalwe vir die
uitsonderings - dis dieselfte.

Jy's besig om klei te trap, meisie. Plaas stuur jy bietjie 'n lekker bobotie
resep, dit kan jy tog uit eerstehandse ervaring doen, of hoe?

Groete, en geen rede om die groep te wil verlaat nie!
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32708 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397CC577.6AC68DBC@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Gloudina
>>
>> As jy van apartheidsvark praat van wie praat jy. Beskryf asb. wat jou
>> siening is van n apartheidsvark of is dit alle wit Suid Afrikaners. Wat moes
>> n mens gedoen het in die verlede om as een geklasifiseer te word .
>>

> Maar daardie mense wat willens en wetens 'n onheilige sisteem
> geskep het en daardie mense wat dit help uitvoer het, hulle is
> apartheidsvarke (en baie van hulle was nie-blank.)

Dus: daardie mense wat nie vir Gloudina se ou Sappe gestem het nie, en wat
haar rassistiese ou hero, Smuts, uit die regering uitgestem het.

Alles wat hulle gedoen het verklaar Gloudina tot 'n "onheilige sisteem", en
beswadder hulle as varke.

Dit sluit ongeveer 80% van alle Afrikaners in.
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32710 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397CC351.70D343B2@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> As jy glo aan senteit being en dat jy jou naaste moet liefhe hoekom vaar jy
>> dan so uit en noem jy mense apartheidsvarke. Hoe kom die twee bymekaar. Kan
>> jy dit verduidelik want ek verstaan glad nie jou nie. Jou oggend praatjies
>> en middag praatjies verskil mos dan.
>>
>> In die Bybel praat hulle van vergifnis maar as ek so jou skrywes lees sien
>> ek niks daarvan nie maar jy noem in dieselfde asem jouself n Christen.
>>
>
> Vireers, Reenen, het ek my nog nooit as 'n "Christen"
> uitgegee op hierdie nuusgroep nie. Die mite verkondig
> jy. As mens die Bybel aanhaal, maak dit van jou 'n
> Christen? As jy dinge aanhaal wat Buddhiste glo, maak
> dit van jou 'n Buddhis?

Jy het jou darem aangematig om Christene opdrag te gee om die Ou Testament
uit hul Bybels te laat.
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32712 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog nie mans opgemerk wat Elize Botha met soveel jaloesie vervolg
nie.

skryf in boodskap news:397CCD11.39946489@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Versigtig, Elaine. Gewoonlik sorg Gloudina dat sy vroumense van die groep af
>> wegjaag so gou sy kan. Ek wag met belangstelling om te sien hoe lank hierdie
>> "vriendskap" vir jou gaan hou.
>>
>
> Nog 'n mite wat Leendert in stand moet hou. Die
> enigste vroumense wat van hierdie nuusgroep
> verdwyn het, was mense wat arrogante rassistiese
> dinge kwytgeraak het en toe hulle deur my kortgevat
> word, toe sien hulle almal dink nie hulle is god's gift
> to the universe nie. Maar male chauvinist pig Leendert
> bring altyd die feit dat ek 'n vrou is op. Wat het dit met
> die prys van eiers te doen, Leendert? As ander mans
> dieselfde dinge as ek se, watter verweer het jy dan?
>
> Gloudina
>
RE: Vraag aan Elaine [boodskap #32713 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lees my vorige postings, ek sal die goed aan jou ook stuur as jy wil, briewe
waar daar melding van gemaak word ens. Ek het alles op die net gekry.
Was jy in die Angola oorlog gewees? Weet jy hoe't dit gegaan? Wat sou jy
gedoen het as die skoen aan die ander voet was? Ek's nie meer lus vir strei
nie, ek voel net moeg, want julle het 'n onskuldige posting in 'n hele
blerrie drama laat ontaard. Ek's klaar met julle en ek's klaar met die
groep. Ons is veronderstel om ons kultuur hier te bespreek, nie om mekaar
uit mekaar uit te trek nie. So geniet dit en kry nou maar iemand anders om
op te skreeu en julle frustrasies op uit te haal.
Hoe dit ookal sy, geniet julle lewe en geniet julle drome van 'n super-ras.
Nie een van julle rassiste is 'n pennie beter as Hitler nie.

Elaine

news:397C0108.D9A47C5F@hotmail.com.dinges...
> Elaine - jy is die een wat openlik sit en leuens verkondig. Ek stel dit
> aan jou dat jou pa (was hy in Koevoet of was hy 'n rekkie of het penne
> gestoot?) of lieg of jy lieg. Miskien dink voor jy praat ou dier.
>
> Gloudina - Aap fetus is een ding - kinders 'n ander. En wanneer gaan jy
> van die jaloesie teen Elize Botha werk maak?

As jou papie kindertjies vermoor het, is hy dus skuldig aan moord en
>> strafbaar asof hy dit in SA gedoen het. Vertel hom dit en sê hy beter
gou
> 'n
>> goeie prokureur raadpleeg. Of hou op om jou pa se naam te beswadder om
>> Gloudina 'n paar kicks te gee.

En wat dit aan betref, ek het eenvoudig julle oë probeer oopmaak aangaande
die hele ding. Maar dat hy dit dalk aanskou het of daarvan gehoor het is
'n feit.
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32715 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
(Sorry aan die res van die groep wat ook al ons chit chat moet lees...)

Bly nou al twee jaar in die land van seks, drugs en... kaas!!! (Al drie
heerlik!!!)

Ek's net 10km van die werk af en dit doen ek lekker op die fiets!!! Op die
paaie staan die verkeer bankvas, sommer 2uur in die nag ook!!! Met die fiets
ry ek net so gou by die huis as met die kar...!!!

Groete
ooa

Elaine schreef in berichtnieuws
397d94a9.0@news1.mweb.co.za...
> Ja blykbaar is dit waar dat die petrolprys opgaan, maar ek's nie seker nie,
> ek het baie lanklaas nuus gekyk dis net te "depressing". Ek kom darem nie
> elke aand so laat by die huis nie, maar as ek voor 6 ry sit ek in
> verskriklike verkeer vas. En ja ek bly eindelik baie ver van die werk af.
> Sowat 35 km.
> Ek's ook nie juis besig nie, ek werk op die internet, en is besig om ons
> "site" so bietjie skoon te maak.
> Waar bly jy? Australia, Holland of Kanada ek hoor dis almal se gunsteling
> lande, wel dis nou somer in al drie, so jy het my.
>
> Elaine
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:clgf5.2461$63.48381@zonnet-reader-1...
>> Elaine
>> Soos jy seker al agtergekom het is dit vandag lekker stil by die werk...
>> Vandaar dat ek kan sit en twakpraat met jou!!!
>>
>> Dis nou "somervakansie" hier (die somer kom nog net kort). Hier's dus byna
>> niemand by die werk nie. Glo my, somervakansie is NIKS sonder 'n
Kersfees
> en
>> nuwe jaar nie. Mens kry maar net nie daai "feeling" soos in SA nie...
>>
>> My innige simpatie met die 7uur saans eers tuis kom. By daai tyd het ek al
>> vergeet van al die frustrasies by die werk. Ek's baie gelukkig wat dit
>> betref. Werk julle so laat of moet julle ver reis?
>>
>> Wat gaan aan met die petrolprys? Ek hoor hy gaan op tot R3,60 per liter.
> Is
>> dit waar???
>>
>> Groete
>> ooa
>>
>
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32716 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> Jy het jou darem aangematig om Christene opdrag te gee om die Ou Testament
> uit hul Bybels te laat.

Jy lieg tot jy blou is in die gesig.

Gloudina
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32718 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Jou arme man!!! Maar met genoeg liefde daarby kan mens seker op gekookte
eiers ook leef!!!

Groete

Elaine schreef in berichtnieuws
397d6717.0@news1.mweb.co.za...
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:fGcf5.2433$63.47937@zonnet-reader-1...
>>
>
> Plaas stuur jy bietjie 'n lekker bobotie resep, dit kan jy tog uit
> eerstehandse ervaring doen, of hoe?
>
> hehehehehe ek kook nie, maar ek's seker daar's 'n klomp resepte by die huis
> in die boeke wat almal gevoel het hulle moet vir my gee toe ek uit die huis
> getrek het.
> Ek kan darem 'n lekker eier kook as dit tel!
>
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32719 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag wat ek kan net dink, daar bly mos meer mense as wat die land kan hanteer.
Jy kan my maar gerus e-mail as jy so voel, ek is nou glad nie gepla nie, dan
hoef ons nie die res van die nuusgroep te pla nie hehehehe.
Elk geval ek's oppad huis toe (bietjie vroeer vir 'n verandering). Lekker
baaisiekel trap, ek's seker daarvan jy's baie fikser as ek!!!

OUT of Africa skryf in boodskap news:uHgf5.2463$63.48663@zonnet-reader-1...
> (Sorry aan die res van die groep wat ook al ons chit chat moet lees...)
>
> Bly nou al twee jaar in die land van seks, drugs en... kaas!!! (Al drie
> heerlik!!!)
>
> Ek's net 10km van die werk af en dit doen ek lekker op die fiets!!! Op die
> paaie staan die verkeer bankvas, sommer 2uur in die nag ook!!! Met die fiets
> ry ek net so gou by die huis as met die kar...!!!
>
> Groete
> ooa
>
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 397d94a9.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja blykbaar is dit waar dat die petrolprys opgaan, maar ek's nie seker
> nie,
>> ek het baie lanklaas nuus gekyk dis net te "depressing". Ek kom darem nie
>> elke aand so laat by die huis nie, maar as ek voor 6 ry sit ek in
>> verskriklike verkeer vas. En ja ek bly eindelik baie ver van die werk af.
>> Sowat 35 km.
>> Ek's ook nie juis besig nie, ek werk op die internet, en is besig om ons
>> "site" so bietjie skoon te maak.
>> Waar bly jy? Australia, Holland of Kanada ek hoor dis almal se gunsteling
>> lande, wel dis nou somer in al drie, so jy het my.
>>
>> Elaine
>>
>> OUT of Africa wrote in message
>> news:clgf5.2461$63.48381@zonnet-reader-1...
>>> Elaine
>>> Soos jy seker al agtergekom het is dit vandag lekker stil by die werk...
>>> Vandaar dat ek kan sit en twakpraat met jou!!!
>>>
>>> Dis nou "somervakansie" hier (die somer kom nog net kort). Hier's dus
> byna
>>> niemand by die werk nie. Glo my, somervakansie is NIKS sonder 'n
> Kersfees
>> en
>>> nuwe jaar nie. Mens kry maar net nie daai "feeling" soos in SA nie...
>>>
>>> My innige simpatie met die 7uur saans eers tuis kom. By daai tyd het
ek
> al
>>> vergeet van al die frustrasies by die werk. Ek's baie gelukkig wat dit
>>> betref. Werk julle so laat of moet julle ver reis?
>>>
>>> Wat gaan aan met die petrolprys? Ek hoor hy gaan op tot R3,60 per
liter.
>> Is
>>> dit waar???
>>>
>>> Groete
>>> ooa
>>>
>>
>
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32720 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397DA89E.C45F8DF8@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Jy het jou darem aangematig om Christene opdrag te gee om die Ou Testament
>> uit hul Bybels te laat.
>
> Jy lieg tot jy blou is in die gesig.
>
> Gloudina
>
From: @sympatico.ca
Subject: Re: God IS goed!
Date: 24 Aug 1999 00:00:00 GMT
Message-ID:
Content-Transfer-Encoding: 7bit
References:


Content-Type: text/plain; charset=us-ascii
X-Trace: news21.bellglobal.com 935516931 206.172.145.90 (Tue, 24 Aug 1999
13:48:51 EDT)
Organization: Sympatico
MIME-Version: 1.0
Reply-To: @sympatico.ca
NNTP-Posting-Date: Tue, 24 Aug 1999 13:48:51 EDT
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans

lou wrote:

> Ek stem nie saam nie Gloudina. Die Bybel se duidelik dat jy slegs 'n
> enkel God kan dien, as jy twyfel of die 'god' wat jy dien die regte een
> is dan 'glo' jy dood eenvoudig nie!! Daar kan du sslegs een Godsdiens
> wees en jy (jou siel dus) kan slegs gered word deur volkome geloof in
> God die Vader, Sy seun Jesus Christus se geboorte, kruisiging, dood en
> opstanding en die werking van Sy Heilige Gees soos beskryf in die Bybel.

So, die "Bybel" is halfpad 'n Joodse geskrif, en het niks te doenmet
die boodskap van Christus nie. Hoekom noem jy die Ou Testament
die Bybel? From: @sympatico.ca
Subject: Re: God IS goed!
Date: 24 Aug 1999 00:00:00 GMT
Message-ID:
Content-Transfer-Encoding: 7bit
References:


Content-Type: text/plain; charset=us-ascii
X-Trace: news21.bellglobal.com 935516931 206.172.145.90 (Tue, 24 Aug 1999
13:48:51 EDT)
Organization: Sympatico
MIME-Version: 1.0
Reply-To: @sympatico.ca
NNTP-Posting-Date: Tue, 24 Aug 1999 13:48:51 EDT
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans

lou wrote:

> Ek stem nie saam nie Gloudina. Die Bybel se duidelik dat jy slegs 'n
> enkel God kan dien, as jy twyfel of die 'god' wat jy dien die regte een
> is dan 'glo' jy dood eenvoudig nie!! Daar kan du sslegs een Godsdiens
> wees en jy (jou siel dus) kan slegs gered word deur volkome geloof in
> God die Vader, Sy seun Jesus Christus se geboorte, kruisiging, dood en
> opstanding en die werking van Sy Heilige Gees soos beskryf in die Bybel.

So, die "Bybel" is halfpad 'n Joodse geskrif, en het niks te doenmet
die boodskap van Christus nie. Hoekom noem jy die Ou Testament
die Bybel? Dis alleen as jy die Bybel in die regte perspektief sien, soos
wanneer Northrop Frye dit die "Great Code" noem, dat jy kan begin
ontsyfer wat daarin van belang is. Om die Ou en Nuwe Testament
te verhef tot die enigste boek wat van geestelike dinge praat, beteken
dat jy 'n kult beoefen, met die gees politiek speel.

Gloudina

>
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32721 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> Lou Skryf:
>> Ek stem nie saam nie Gloudina. Die Bybel se duidelik dat jy slegs 'n
>> enkel God kan dien, as jy twyfel of die 'god' wat jy dien die regte een
>> is dan 'glo' jy dood eenvoudig nie!! Daar kan du sslegs een Godsdiens
>> wees en jy (jou siel dus) kan slegs gered word deur volkome geloof in
>> God die Vader, Sy seun Jesus Christus se geboorte, kruisiging, dood en
>> opstanding en die werking van Sy Heilige Gees soos beskryf in die Bybel.
>
>
> Om die Ou en Nuwe Testament
> te verhef tot die enigste boek wat van geestelike dinge praat, beteken
> dat jy 'n kult beoefen, met die gees politiek speel.
>
> Gloudina
>

So, Leendert. Vra om verskoning. Ek het nie
Christene aangeraai om net die Nuwe Testament
te lees nie. Ek het verklaar: as iemand soos Lou
verkondig dat die OT en die NT die ENIGSTE
boek is wat oor geestelike dinge praat, hy 'n
kult beoefen.

Gloudina
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32723 is 'n antwoord op boodskap #32316] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou, terwyl jy so menswaardigheid preek:

Dink jy jy kan menswaardige taal gebruik?

Elaine skryf in boodskap news:397d3f13.0@news1.mweb.co.za...
>
> Sakkie wrote in message
> news:8li9ec$kj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine wrote...
>>
>> Wat sê jou pa as jy die Afrikaners so beswadder, of is dit juis _dan_
dat
> hy
>> gewoonlik "bossies" raak? Ek neem hom nie kwalik nie.
>
> My pa is die een wat eerste teen rassisme baklei en eerste sal se ons het
> swart mense se menswaardigheid weg geneem.
> En nie nou om weer op dieselfde snaar te tokkel nie, maar ek het nog nooit
> my storie verander nie. Ek's trots op my mense (behalwe vir die
> uitsondering) ek's trots op waar ek vaandaan kom en ek's trots daarop om
> afrikaans en wit te wees. Maar dit beteken nie EK MOET SWART MENSE PES,
> HAAT, OF ONMENSWAARDIG BEHANDEL NIE. Want wat jy vir my se is, as ek hulle
> nie haat nie, moet ek in hulle gatte opgekruip wees, en moet ek my rug op my
> mense draai. So as jy nie mense van jou eie ras haat nie is jy 'n joiner?
> Met alle respek gese k*k. Ek kan trots wees op my nasie en mense en nog
> steeds 'n swart mens menswaardig behandel en hom ook 'n kans gun om sy
> talente te ontwikkel.
>
Vorige onderwerp: "Klein Siklus" deur G.A. WATERMEYER
Volgende onderwerp: Poliesman maak amôk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 16:42:35 MGT 2024