Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Maak reg, Elaine
Maak reg, Elaine [boodskap #32681] Ma, 24 Julie 2000 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote in message
> news:397b0c92.0@news1.mweb.co.za...
> Julle sal liewer daar sit
> en
>> yap in plaas daarvan om die onreg "reg" te maak. Ek sal my doodskaam as
> ek
>> julle is, want julle leef in 'n leuen en julle leer julle kinders daai
>> leuen.

Jy het 'n onreg om reg te maak, Elaine. Anders leef jy 'n leuen en sal jy
jou kinders daardie leuen leer. Jou posisie is dit:

Iemand (jou pa) het teenoor jou beken dat hy oorlogsmisdade gepleeg het.

Jou plig, as jy jou eie voorskrifte wil volg om die onreg "reg" te maak, is
om daardie bekentenis by die owerheid aan te meld, en in die hof oor die
bekentenis te getuig wanneer jou pa aangekla word van moord.

Volgens jou eie woorde, Elaine, is dit die heel minste wat JY behoort te
doen. Anders leef jy 'n leuen.

Ek sal jou met graagte help om jou verklaring voor te berei, as jy wil. Ek
wil ook help om die onreg "reg" te stel.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: dubbel koste
Volgende onderwerp: "Klein Siklus" deur G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:05:38 MGT 2024