Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32696] |
Tue, 25 July 2000 00:00 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het toe die naweek Win 2000 geinstalleer
Die installasie het so vlot verloop ek kon nie glo dit is 'n Microsoft
produk nie. Ek het gisteraand bietjie begin speel en moet se ek hou van die
gevoel van die "ding". Sal vanaand begin om die res van die netwerk op te
stel. Ek moet se ek's nie baie lus om kabels na die kinders se kamers deur
te trek nie, maar sal dit seker moet doen. Toe ek gebou het het ek reeds
voorsiening gemaak met 15mm pype in die mure.
Groete
Krokkie
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32697 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Tue, 25 July 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
phatti wrote in message ...
>> Ek is so trots op jou.
>> Jy is 'n genie!
>> Nogals win2k geinstall op jou eie.
>> Ons almal klap hande en dink jy is besonders.
Toemaar krokkie ek dink jy's besonders....dis glad nie maklik om windows
2000 op 'n netwerk te koppel nie.
Elaine
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32698 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Tue, 25 July 2000 00:00 |
phatti
Boodskappe: 10 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is so trots op jou.
Jy is 'n genie!
Nogals win2k geinstall op jou eie.
Ons almal klap hande en dink jy is besonders.
Krokkie skryf in boodskap news:397d63e9$0$229@helios.is.co.za...
> Het toe die naweek Win 2000 geinstalleer
>
> Die installasie het so vlot verloop ek kon nie glo dit is 'n Microsoft
> produk nie. Ek het gisteraand bietjie begin speel en moet se ek hou van die
> gevoel van die "ding". Sal vanaand begin om die res van die netwerk op te
> stel. Ek moet se ek's nie baie lus om kabels na die kinders se kamers deur
> te trek nie, maar sal dit seker moet doen. Toe ek gebou het het ek reeds
> voorsiening gemaak met 15mm pype in die mure.
>
>
> Groete
> Krokkie
>
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32743 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Wed, 26 July 2000 00:00 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink Phatti is heel in staat om homself rekenaargewys te help - hy's mos
die ou met die magdom servers in sy kamer. Hy's maar net een van daai ouens
wat, omdat hy 'n sekere ding goed kan doen - IT is sy nering - sy
meerderwaardigheid en superioriteit op kinderagtige manier aan "ons ander" -
die gepeupel - probeer wys. Ek dink hulle noem dit "penis-envy".
Groete,
Dries Venter
Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Ja die wat so sarkasties was het seker iemand gekry om dit vir hulle te
> doen.
>
> Reenen van Niekerk
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32744 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Wed, 26 July 2000 00:00 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja die wat so sarkasties was het seker iemand gekry om dit vir hulle te
doen.
Reenen van Niekerk
Elaine skryf in boodskap news:397e8aac.0@news1.mweb.co.za...
>
> phatti wrote in message ...
>>> Ek is so trots op jou.
>>> Jy is 'n genie!
>>> Nogals win2k geinstall op jou eie.
>>> Ons almal klap hande en dink jy is besonders.
>
> Toemaar krokkie ek dink jy's besonders....dis glad nie maklik om windows
> 2000 op 'n netwerk te koppel nie.
> Elaine
>
>
>
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32745 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Wed, 26 July 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek vermoed nogal so ja hehehehhe
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:397f1b92.0@news1.mweb.co.za...
> Ja die wat so sarkasties was het seker iemand gekry om dit vir hulle te
> doen.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Elaine wrote in message
> news:397e8aac.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> phatti wrote in message ...
>>>> Ek is so trots op jou.
>>>> Jy is 'n genie!
>>>> Nogals win2k geinstall op jou eie.
>>>> Ons almal klap hande en dink jy is besonders.
>>
>> Toemaar krokkie ek dink jy's besonders....dis glad nie maklik om windows
>> 2000 op 'n netwerk te koppel nie.
>> Elaine
>>
>>
>>
>
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32746 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Wed, 26 July 2000 00:00 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ou sarkastiese "Ier"
phatti wrote in message ...
> Ek is so trots op jou.
> Jy is 'n genie!
> Nogals win2k geinstall op jou eie.
> Ons almal klap hande en dink jy is besonders.
>
> Krokkie wrote in message
> news:397d63e9$0$229@helios.is.co.za...
>> Het toe die naweek Win 2000 geinstalleer
>>
>> Die installasie het so vlot verloop ek kon nie glo dit is 'n Microsoft
>> produk nie. Ek het gisteraand bietjie begin speel en moet se ek hou van die
>> gevoel van die "ding". Sal vanaand begin om die res van die netwerk op te
>> stel. Ek moet se ek's nie baie lus om kabels na die kinders se kamers deur
>> te trek nie, maar sal dit seker moet doen. Toe ek gebou het het ek reeds
>> voorsiening gemaak met 15mm pype in die mure.
>>
>>
>> Groete
>> Krokkie
>>
>
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32796 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Thu, 27 July 2000 00:00 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dries Venter wrote:
>
> Ek dink Phatti is heel in staat om homself rekenaargewys te help - hy's mos
> die ou met die magdom servers in sy kamer. Hy's maar net een van daai ouens
> wat, omdat hy 'n sekere ding goed kan doen - IT is sy nering - sy
> meerderwaardigheid en superioriteit op kinderagtige manier aan "ons ander" -
> die gepeupel - probeer wys. Ek dink hulle noem dit "penis-envy".
>
Jy dink verkeerd.
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32953 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Mon, 31 July 2000 00:00 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O, dan ken jy hom seker beter as ek.
Lou wrote in message ...
>
>
> Dries Venter wrote:
>>
>> Ek dink Phatti is heel in staat om homself rekenaargewys te help - hy's mos
>> die ou met die magdom servers in sy kamer. Hy's maar net een van daai ouens
>> wat, omdat hy 'n sekere ding goed kan doen - IT is sy nering - sy
>> meerderwaardigheid en superioriteit op kinderagtige manier aan "ons ander" -
>> die gepeupel - probeer wys. Ek dink hulle noem dit "penis-envy".
>>
>
> Jy dink verkeerd.
|
|
|
Re: Opvolg op Windows 2000 [boodskap #32981 is 'n antwoord op boodskap #32696] |
Tue, 01 August 2000 00:00 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vedoel jy verstaan die ENVY deel verkeerd
Dries Venter wrote:
>
> O, dan ken jy hom seker beter as ek.
>
> Lou wrote in message ...
>>
>>
>> Dries Venter wrote:
>>>
>>> Ek dink Phatti is heel in staat om homself rekenaargewys te help - hy's mos
>>> die ou met die magdom servers in sy kamer. Hy's maar net een van daai ouens
>>> wat, omdat hy 'n sekere ding goed kan doen - IT is sy nering - sy
>>> meerderwaardigheid en superioriteit op kinderagtige manier aan "ons ander" -
>>> die gepeupel - probeer wys. Ek dink hulle noem dit "penis-envy".
>>>
>>
>> Jy dink verkeerd.
|
|
|