Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig
Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32005] So, 09 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leendert maak die stelling dat geen Afrikaner 'n rassis kan wees nie
uit die aard van sy etnisiteit.
Dit klink vir my net soos die verregse swart mening dat swartmense nie
rassisties kan wees nie.
Is dit moontlik dat verregses dieselfde soort mentaliteit en denke
het, dieselfde beginsels aanhang maar om die een of ander duister rede
mekaar uitsluit vanwee etnisiteit?

He^, Leendert?
Re: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32077 is 'n antwoord op boodskap #32005] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Jul 2000 23:29:17 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
Re: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32078 is 'n antwoord op boodskap #32005] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sorrie, ou.

Lyk my jy is inderdaad onder 'n invloed.

Ek hoop jy kry dit reg om 'n helder oomblik te beleef. Want jy brabbel.

Hoe werk dit dat antirassiste 'n stanbeeld oprig vir Verwoerd - gedagtig aan
wat jy al oor Verwoerd te sê gehad het?

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3972ef92.8038900@news.is.co.za...
> On Sun, 9 Jul 2000 23:29:17 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32146 is 'n antwoord op boodskap #32005] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Jul 2000 19:41:32 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

[/color]
> Lyk my jy is inderdaad onder 'n invloed.
>
> Ek hoop jy kry dit reg om 'n helder oomblik te beleef. Want jy brabbel.>>

Leendert se logieka op sy beste.
Ha, ha, ha!
Vorige onderwerp: Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige
Volgende onderwerp: Afrikaans 'n 100 jaar gelede.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 03:18:03 MGT 2024