Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig
Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32005] |
Sun, 09 July 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leendert maak die stelling dat geen Afrikaner 'n rassis kan wees nie
uit die aard van sy etnisiteit.
Dit klink vir my net soos die verregse swart mening dat swartmense nie
rassisties kan wees nie.
Is dit moontlik dat verregses dieselfde soort mentaliteit en denke
het, dieselfde beginsels aanhang maar om die een of ander duister rede
mekaar uitsluit vanwee etnisiteit?
He^, Leendert?
|
|
|
|
|
Re: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32146 is 'n antwoord op boodskap #32005] |
Wed, 12 July 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 11 Jul 2000 19:41:32 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
[/color]
> Lyk my jy is inderdaad onder 'n invloed.
>
> Ek hoop jy kry dit reg om 'n helder oomblik te beleef. Want jy brabbel.>>
Leendert se logieka op sy beste.
Ha, ha, ha!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:39:25 UTC 2025
|