Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Xhsosa - Dictionary
Re: Xhsosa - Dictionary [boodskap #31917] Wo, 05 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Ag so:ek sien jy is bekend met die Amakeia,dan ken jy tog sekerlik
> die ou versie wat lui:amakeia het belowe, toe haar nonna sterwend was,
> om die hulpelose kindjie tot hy groot was op te pas.
> Frikkie was toe al die tyd reg: M8
>
> groete van die apartheidsvark
>
>
>

Ja, en ek het al in die Amatolas rondgeklim.
Was jy al daar?

Gloudina
Re: Xhsosa - Dictionary [boodskap #31918 is 'n antwoord op boodskap #31917] Wo, 05 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bep Nieuwhof wrote:

> Wrong place to ask that question !!!
>
> Asshole !!!!
>
> "Robert Hinterleitner Products" wrote in message
> news:Avh85.22$4w.1516@nreader1.kpnqwest.net...
>> Who can tell me if there is a Xhsosa-English dictionary available on WWW ?
>> I want to learn the most important words like " Thank you; please; hallo
>> ..., for
>> my sojourn in Transkei.

Wat 'n onbeskofte man is jy, meneer Nieuwhof.
En toe word hy tog op hierdie nuusgroep gehelp.
Hoekom is dit die verkeerde plek om hulp oor Xhosa
te vra om 'n Afrikaanse nuusgroep?

Amakeia
Re: Xhsosa - Dictionary [boodskap #31919 is 'n antwoord op boodskap #31917] Wo, 05 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit is mos daar naby die Katrivier - prentjie mooi.
en as ek dit nie mis het nie naby die Winterberge.

Boertjie

@home.com wrote:

>
>
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Ag so:ek sien jy is bekend met die Amakeia,dan ken jy tog sekerlik
>> die ou versie wat lui:amakeia het belowe, toe haar nonna sterwend
>> was, om die hulpelose kindjie tot hy groot was op te pas.
>> Frikkie was toe al die tyd reg: M8
>>
>> groete van die apartheidsvark
>>
>
> Ja, en ek het al in die Amatolas rondgeklim.
> Was jy al daar?
>
> Gloudina
Re: Xhsosa - Dictionary [boodskap #31920 is 'n antwoord op boodskap #31917] Wo, 05 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek trek maar net so bietjie jou siel uit!!! ha,ha,

Kleinseun van Andries Pretorius

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> Amakeia,
>
>> Frikkie was toe al die tyd reg: M8
>>
>
> En wat het Frikkie nou met die prys
> van eiers te doen?
> Behalwe dat Frikkie daar van PE
> af kom, en die kanse goed is dat
> daar van Amakeia se bloed in sy
> are is.
>
> Gaika se kleindogter
Re: Xhsosa - Dictionary [boodskap #31921 is 'n antwoord op boodskap #31917] Wo, 05 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag so:ek sien jy is bekend met die Amakeia,dan ken jy tog sekerlik die ou versie
wat lui:amakeia het belowe, toe haar nonna sterwend was, om die hulpelose kindjie
tot hy groot was op te pas.
Frikkie was toe al die tyd reg: M8

groete van die apartheidsvark

@home.com wrote:

> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> Wrong place to ask that question !!!
>>
>> Asshole !!!!
>>
>> "Robert Hinterleitner Products" wrote in message
>> news:Avh85.22$4w.1516@nreader1.kpnqwest.net...
>>> Who can tell me if there is a Xhsosa-English dictionary available on WWW ?
>>> I want to learn the most important words like " Thank you; please; hallo
>>> ..., for
>>> my sojourn in Transkei.
>
> Wat 'n onbeskofte man is jy, meneer Nieuwhof.
> En toe word hy tog op hierdie nuusgroep gehelp.
> Hoekom is dit die verkeerde plek om hulp oor Xhosa
> te vra om 'n Afrikaanse nuusgroep?
>
> Amakeia
Re: Xhsosa - Dictionary [boodskap #31922 is 'n antwoord op boodskap #31917] Wo, 05 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

Amakeia,

> Frikkie was toe al die tyd reg: M8
>

En wat het Frikkie nou met die prys
van eiers te doen?
Behalwe dat Frikkie daar van PE
af kom, en die kanse goed is dat
daar van Amakeia se bloed in sy
are is.

Gaika se kleindogter
Re: Xhsosa - Dictionary [boodskap #31938 is 'n antwoord op boodskap #31917] Do, 06 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Amakeia,

Waar val jy uit die bus uit? ----- Dit is 'n Afrikaanse nuusgroep vir
afrikaans sprekendes.

En ja ek is een van daai sogenaamde APARTHEIDSVARKE ..... Ons het nog al die
jare ons self regeer maar nou word ons deur 'n spul Xhosas gely ..... Net
omdat mense soos jy nie ons taal,geloof en eerbaarheid van die Afrikaner wil
beskerm nie.
VAL maar ek gaan jou nie optel nie -- word deel van die reenboog sooi -
vergeet jou taal vergeet jou geloof vergeet van die bloed wat jou oupa laat
vloei het vir die verlossing van die Afrikaner.

APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.

"Bep Nieuwhof" skryf in boodskap news:8jut5m$4ak$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Wrong place to ask that question !!!
>
> Asshole !!!!
>
> "Robert Hinterleitner Products" wrote in message
> news:Avh85.22$4w.1516@nreader1.kpnqwest.net...
>> Who can tell me if there is a Xhsosa-English dictionary available on WWW ?
>> I want to learn the most important words like " Thank you; please; hallo
>> ..., for
>> my sojourn in Transkei.
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Archives : 4 July, 1900
Volgende onderwerp: Re: The Latest Specials now available !!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:19:38 MGT 2024