Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives : 4 July, 1900
Re: Archives : 4 July, 1900 [boodskap #31915] Wo, 05 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en toe hulle nou so op hom 'gekonvergeer' het, toe glip maar net weer
tussen hulle deur en weg is hy, om net weer om die draai 'n blokhuis te gaan
aanval, 'n treinspoor op te blaas en die Ingelse al hul dae te gee!!
De Wet bo!
Wie onthou nog daai rympie (deur die Boere opgemaak):

"Lord Roberts
van Kandahar
is nie Lord Roberts
van kan hier!"

Hy wat Roberts was had maar erg gesukkel om "hier te kan" iets regkry!

Thys (wat nie skree nie) de Wet oppie 'Akker!
@home.com wrote in message ...
> On July 4, 1900 the Globe and Mail reported
> that in South Africa British forces under
> Commander Lord Roberts converged on
> Boer General De Wet.
>
Re: Archives : 4 July, 1900 [boodskap #31916 is 'n antwoord op boodskap #31915] Wo, 05 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

T de Wet wrote:

> Ja, en toe hulle nou so op hom 'gekonvergeer' het, toe glip maar net weer
> tussen hulle deur en weg is hy, om net weer om die draai 'n blokhuis te gaan
> aanval, 'n treinspoor op te blaas en die Ingelse al hul dae te gee!!
> De Wet bo!
> Wie onthou nog daai rympie (deur die Boere opgemaak):
>
> "Lord Roberts
> van Kandahar
> is nie Lord Roberts
> van kan hier!"
>

Die gedig is van F.W. Reitz en hier is sommige
van die strofes:

Die trekboer en die boslanser
Die kom haar hier beskou;
Dan seg hulle: "Allawereld,
Waar kry julle hierdie vrou?"

Dan seg ons: "Die ou Lady
Is 'n Nuwejaarspersent
Wat Ben Viljoen gestuur het
Aan onse President."

Lord Roberts is al huis toe,
Die Veldheer het getrap;
Maar d' ou vrou het hy hier laat bly,
Sy hou van "mieliepap."

Van ons arme families
Brand hy die huise af;
Die mans kan hy nie wen nie,
Dus moet hy vrouens straf.

Lord Roberts van Kandahar,
Lord Kitchener van Khartoem,
Lord Buller van Colenso,
Die word so hoog geroem.

Ja, Roberts van "Kandaar"
Is nie Roberts van "Kanhier";
En dat Tommie hier moet blywe,
Is nie enkel vir plesier!

F.W. REITZ is gebore in 1844 en is dood in 1934.
Denys REITZ neem ek aan is 'n seun van die digter.
Denys Reitz het later sy dagboek van die Boere-
oorlog gepubliseer as " Commando."

From "The War Correspondents: The Boer War" p.177:

"My father confirmed what Mr. Smuts had told us of the military
position, and he said that guerilla war was better suited to the
genius of the Boer people than regular field operations." (Denys
Reitz, Commando.)

Reitz's father was undoubtedly correct in his summation of the
Boer's martial virtues. Lord Roberts left South Africa in December
1900 convinced that the war was almost over. He was to be proved
wrong, as the Boers, moving into a field of warfare that was undoubtedly
more to their liking, discovered two commanders who could harness
their national talent for irregular warfare. These two men were Christiaan
de Wet and Johan De La Rey (known as Delarey to the British at the
time.)

Gloudina
Re: Archives : 4 July, 1900 [boodskap #31936 is 'n antwoord op boodskap #31915] Do, 06 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir daai inligting Gloudina.

Ja, en die Boere het die "guerella" taktiek gevestig wat later so 'n pyn sou
wees vir die gevestigde weermagte!
Thys (wattie-skree-ie-en-ookie-regs-betotteld-issie)
@home.com wrote in message ...
> T de Wet wrote:
>
>> Ja, en toe hulle nou so op hom 'gekonvergeer' het, toe glip maar net weer
>> tussen hulle deur en weg is hy, om net weer om die draai 'n blokhuis te gaan
>> aanval, 'n treinspoor op te blaas en die Ingelse al hul dae te gee!!
>> De Wet bo!
>> Wie onthou nog daai rympie (deur die Boere opgemaak):
>>
>> "Lord Roberts
>> van Kandahar
>> is nie Lord Roberts
>> van kan hier!"
>>
>
> Die gedig is van F.W. Reitz en hier is sommige
> van die strofes:
>
> Die trekboer en die boslanser
> Die kom haar hier beskou;
> Dan seg hulle: "Allawereld,
> Waar kry julle hierdie vrou?"
>
> Dan seg ons: "Die ou Lady
> Is 'n Nuwejaarspersent
> Wat Ben Viljoen gestuur het
> Aan onse President."
>
> Lord Roberts is al huis toe,
> Die Veldheer het getrap;
> Maar d' ou vrou het hy hier laat bly,
> Sy hou van "mieliepap."
>
> Van ons arme families
> Brand hy die huise af;
> Die mans kan hy nie wen nie,
> Dus moet hy vrouens straf.
>
> Lord Roberts van Kandahar,
> Lord Kitchener van Khartoem,
> Lord Buller van Colenso,
> Die word so hoog geroem.
>
> Ja, Roberts van "Kandaar"
> Is nie Roberts van "Kanhier";
> En dat Tommie hier moet blywe,
> Is nie enkel vir plesier!
>
> F.W. REITZ is gebore in 1844 en is dood in 1934.
> Denys REITZ neem ek aan is 'n seun van die digter.
> Denys Reitz het later sy dagboek van die Boere-
> oorlog gepubliseer as " Commando."
>
> From "The War Correspondents: The Boer War" p.177:
>
> "My father confirmed what Mr. Smuts had told us of the military
> position, and he said that guerilla war was better suited to the
> genius of the Boer people than regular field operations." (Denys
> Reitz, Commando.)
>
> Reitz's father was undoubtedly correct in his summation of the
> Boer's martial virtues. Lord Roberts left South Africa in December
> 1900 convinced that the war was almost over. He was to be proved
> wrong, as the Boers, moving into a field of warfare that was undoubtedly
> more to their liking, discovered two commanders who could harness
> their national talent for irregular warfare. These two men were Christiaan
> de Wet and Johan De La Rey (known as Delarey to the British at the
> time.)
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: waar of vals?
Volgende onderwerp: Re: Xhsosa - Dictionary
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:00:58 MGT 2024