Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag vir Gloudina
Vraag vir Gloudina [boodskap #31800] Ma, 26 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina: hoe kry jy dit reg dat jou naam nie bo-aan jou bydraes
verskyn nie? (Dis 'n ernstige vraag - ek wil regtig graag weet.
As jy nie in die groep wil antwoord nie, kan jy my privaat e-pos
- as jy wil.)

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Vraag vir Gloudina [boodskap #31822 is 'n antwoord op boodskap #31800] Wo, 28 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek gebruik Outlook Express vir my emails 'n die nuusgroep. Indien jy ook,
click:

Tools - Accounts - News. Selekteer jou nuus account en click Properties.
Hier kan jy dan willekeurige name invul...

Miskien is die menu's anders op ander versies van die sagteware, maar
rondklik en kyk!!! Sterkte.

Groete
KK

skryf in boodskap news:395970A8.90B5DC16@home.com...
> Kangakid wrote:
>
>> Gloudina: hoe kry jy dit reg dat jou naam nie bo-aan jou bydraes
>> verskyn nie? (Dis 'n ernstige vraag - ek wil regtig graag weet.
>
> Iemand anders het vir my die ding gedoen.
> Hy dink nie hy kan vir my oor die telefoon
> verduidelik nie, want hy dink hy moet die
> sagteware voor hom h^e. Dus sal ek dit eers
> later kan verduidelik. Maar ek dink die eerste
> stap is om die nuusgroep op 'n ander program
> te kry as die waarop jy jou eposse kry. Ek
> lees dit op Netscape. So ek verduidelik later.
>
> Gloudina
>
Re: Vraag vir Gloudina [boodskap #31823 is 'n antwoord op boodskap #31800] Wo, 28 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kangakid wrote:

> Gloudina: hoe kry jy dit reg dat jou naam nie bo-aan jou bydraes
> verskyn nie? (Dis 'n ernstige vraag - ek wil regtig graag weet.

Iemand anders het vir my die ding gedoen.
Hy dink nie hy kan vir my oor die telefoon
verduidelik nie, want hy dink hy moet die
sagteware voor hom h^e. Dus sal ek dit eers
later kan verduidelik. Maar ek dink die eerste
stap is om die nuusgroep op 'n ander program
te kry as die waarop jy jou eposse kry. Ek
lees dit op Netscape. So ek verduidelik later.

Gloudina
Re: Vraag vir Gloudina [boodskap #31824 is 'n antwoord op boodskap #31800] Wo, 28 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie.

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Vraag vir Gloudina [boodskap #31830 is 'n antwoord op boodskap #31800] Do, 29 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Jun 2000 17:24:33 +0200, "Kaaskop" wrote:

Of laai Free Agent af en gebruik dit om die nuusgroepe te lees.
Dis 'n gratis nuusgroep-leser wat jy kan kry by www.forteinc.com
As jy dit gebruik net vir die nuusgroepe kan jy dit natuurlik anders
opstel as jou e-pos-leser.

click:[/color]
>
> Tools - Accounts - News. Selekteer jou nuus account en click Properties.
> Hier kan jy dan willekeurige name invul...
>
> Miskien is die menu's anders op ander versies van die sagteware, maar
> rondklik en kyk!!! Sterkte.>>
Re: Vraag vir Gloudina [boodskap #31878 is 'n antwoord op boodskap #31800] Di, 04 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie, Gloudina en almal wat geantwoord het. Ek sal dit toets.

Groete en "Happy Fourth" aan almal. Canada Day was natuurlik 'n
paar dae gelede.

Groete uit Pennsylvania

Henry

@home.com wrote:
> Kangakid wrote:
>
>> Gloudina: hoe kry jy dit reg dat jou naam nie bo-aan jou bydraes
>> verskyn nie? (Dis 'n ernstige vraag - ek wil regtig graag weet.
>> As jy nie in die groep wil antwoord nie, kan jy my privaat e- pos
>> - as jy wil.)
>>
>
> In the Netscape Message Centre
> Click Edit
> Preferences
> Mail & Groups
> Identity
> and fill in the fields with whatever identity you want
>
>
>
>
>

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Vraag vir Gloudina [boodskap #31879 is 'n antwoord op boodskap #31800] Di, 04 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kangakid wrote:

> Gloudina: hoe kry jy dit reg dat jou naam nie bo-aan jou bydraes
> verskyn nie? (Dis 'n ernstige vraag - ek wil regtig graag weet.
> As jy nie in die groep wil antwoord nie, kan jy my privaat e-pos
> - as jy wil.)
>

In the Netscape Message Centre
Click Edit
Preferences
Mail & Groups
Identity
and fill in the fields with whatever identity you want
Vorige onderwerp: Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi!
Volgende onderwerp: Skybiz klop VIGS !! (die een werk)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 10:03:09 MGT 2024