Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi!
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31867] Ma, 03 Julie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> die kafferhaters

So jy reken boertjie daar by eskom is 'nkafferhater, Leendert?

Gloudina
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31868 is 'n antwoord op boodskap #31867] Ma, 03 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dirk  is tans af-lyn  Dirk
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Jy sal dus ook se: Dis heeltemak OK om rassisties teen Afrikaners op
> daai NG te wees want op daai nuusgroep was daar al regse menings
> uitgespreek??

Jy is dan juis rassisties teenoor witmense - veral teenoor Afrikaners op
hierdie nuusgroep. Lyk my jy is een van daardie
"jammer-dat-ek-leef-en-dat-ek-toevallig-wit-is" patete wat so graag in swart
agterente opkruip. Soveel so dat jy skoon blind is vir die einste rassisme
wat jou geliefde swart meesters so vryelik teen Afrikaners pleeg. Jy verag
jou eie mense maar jy verafgod swartmense. Dit lyk my jy is heeltyd besig
om verskonings uit te dink vir die foute van jou eie geliefde swartmense,
maar dan tog so vryelik in jou veroordelende kritiek teen Afrikaners.

Dit verstom my altyd om te sien hoedat jy en die tante in Kanada die
witmense (en spesifiek Afrikaners) in hierdie land gedurig veroordeel oor
wat in die verlede gebeur het, maar julleself veronskuldig. Verduidelik
asb. hoe jy by daardie een uitkom.

> B.) Eenvoudig geen probleem met rassisme het as dit teenoor swartmense
> is nie?

Net soos jy eenvoudig geen probleem het met rassisme teenoor witmense nie.

> C.) Bitter en twisted is oor die nuwe SA tot so 'n mate dat jy
> rassisme kondoneer?

En jy is tog so trots op hierdie nuwe SA paradys van jou dat jy rassisme
teenoor witmense kondoneer. Vee tog 'n slag kie k*k uit jou oë en sien wat
om jou aangaan. Daar is baie van jou eie geliefde swartmense wat ook kan
sien dat dinge besig is om sleg skeef te loop.
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31869 is 'n antwoord op boodskap #31867] Ma, 03 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie moet dit eers waag om die name van Carel Boshoff sr en jr koppel
aan jou geondergrawery van die afrikaner nie.Daardie is ten minste mense wat
opgestaan en staan by hulle beginsels van eiesoortigheid.Gaan kruip liewer
gat(swart gat) en gaan "please" jou en beeld se base.

Boertjie

Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 3 Jul 2000 00:03:35 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>> Skielik is jy besorgd oor welvoeglikheid, die reputasie van Afrikaners en
>> die nuusgroep! Nou skielik moet ek die brommers kom jaag wat jou drek en
>> Gloudina se braaksel aanlok?
>>
>> Ek reken jy en Gloudina en die kafferhaters verdien mekaar.
>>
>> Geniet die dans van die haatvrate. Ek sit uit.
>>
>> Vriendelike groete, Leendert>>
>
> 1. Jy antwoord maande laat.
>
> 2. Ek neem dus aan dat jy die erge rassisme kondoneer - op voorwaade
> dit word gedoen in die teenwoordigheid van mense met wie jy nie
> saamstem oor sommige politieke interpretasies nie.
> Dis baie swak styl Leendert en baie, baie beginselloos.
> Dit is ook baie gevaarlik.
> Dit lei reguit in 'n logiese lyn na "hulle is Jode so dis OK as dit
> met hulle gebeur".
> Jy is dalk slim genoeg om "Jode" in die geval met ander etnisiteite te
> vervang?
> Was jy nie baie verbaal in die verlede oor die gevare van sulke dinge
> nie? Onthou jy dalk?
> Nou jaag jy dit aan!
>
> Jy sal dus ook se: Dis heeltemak OK om rassisties teen Afrikaners op
> daai NG te wees want op daai nuusgroep was daar al regse menings
> uitgespreek??
>
> Dis die beginsel wat jy hier stel en ondersteun.
>
> Nou wonder ek net, is dit omdat jy:
> A.) Te dom is om dit raak te sien? Ek dink nie so nie.
> B.) Eenvoudig geen probleem met rassisme het as dit teenoor swartmense
> is nie?
> C.) Bitter en twisted is oor die nuwe SA tot so 'n mate dat jy
> rassisme kondoneer?
> D.) Werklik so op 'n hoop gejaag is deur Gloudina se verskille met jou
> en die semi-politieke verskille wat ons gehad het (waarvan die ergste
> een wat ek kan onthou is dat ek se Verwoerd was boos en jy se hy was
> 'n goeie mens wie se onderlinge sy opdragte verkeerd uitgevoer het, of
> so iets) dat jy van die ergste rassisme sal kondoneer NET omdat dit
> veroordeel word deur my??!!
>
> Sies.
>
> Selfs Carel Boshof veroordeel die soort rassisme hier ter sprake. Sr
> en jr. En hulle het dit al baie gese.
Vorige onderwerp: Re - meer bydraes asseblief
Volgende onderwerp: Vraag vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:34:30 MGT 2024