Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarheid
Waarheid [boodskap #31430] Wo, 07 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Julle hoef my nie aan te val oor feite nie, want ek antwoord nie eens
terug nie.

Julle is grootgemaak en gebreinspoel soos puppets, so trek maar
daardie mooi skoen aan sodat hy jou ook pas:

Frikkie

Gaan kyk self...
Moet asseblief nie oor goed probeer argumenteer as jy net die een kant
sien en ken nie....

www.melvig.org\facts\jesus.html
www.melvig.org\faq.html
Re: Waarheid [boodskap #31431 is 'n antwoord op boodskap #31430] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het lanklaas so lekker gelag...

Frikkie wrote in message ...
> Julle hoef my nie aan te val oor feite nie, want ek antwoord nie eens
> terug nie.
>
> Julle is grootgemaak en gebreinspoel soos puppets, so trek maar
> daardie mooi skoen aan sodat hy jou ook pas:
>
> Frikkie
>
> Gaan kyk self...
> Moet asseblief nie oor goed probeer argumenteer as jy net die een kant
> sien en ken nie....
>
>
>
>
> www.melvig.org\facts\jesus.html
> www.melvig.org\faq.html
>
Re: Waarheid [boodskap #31432 is 'n antwoord op boodskap #31430] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie wrote:

> Julle hoef my nie aan te val oor feite nie, want ek antwoord nie eens
> terug nie.
>
> Julle is grootgemaak en gebreinspoel soos puppets, so trek maar
> daardie mooi skoen aan sodat hy jou ook pas:
>
> Gaan kyk self...
> Moet asseblief nie oor goed probeer argumenteer as jy net die een kant
> sien en ken nie....
>
> www.melvig.org\facts\jesus.html
> www.melvig.org\faq.html

Wel, Frikkie, ek het die stuk gelees wat jy hierboaandui. Dit is baie
interessant, en heelwaarskynlik
is alles wat daar verklaar word waar oor die
herkoms van die woord "Jew".
Maar wat het dit te doen met die Christelikheid?
Die leer van Christus wat in die Westerse wereld
in die laaste twee-duisend jaar versprei het, het te
make met die feit dat dit die leer van die Liefde
gepredik het, en dat dit nie saak gemaak het wie
of wat jy was nie, solank jy aan die krag van die
Liefde geglo het, sou jy gered word. Sover dit
Christus aangaan, is dit genoeg as jy 'n skottel
water neem en jou naaste se voete begin was.
Frikkie, Frikkie. Die dag as jy 'n skottel water
neem en die tuinjong daarbuite of die huishulp
in jou huis se voete begin was, dan sal jou ewige
siel in die Paradys wees, selfs in hierdie ondermaanse
lewe.

Gloudina
Re: Waarheid [boodskap #31539 is 'n antwoord op boodskap #31430] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolverine  is tans af-lyn  Wolverine
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wie gee nou eintlik regtig om wat Jesus was? Hy kon 'n marsmannetjie gewees
het vir alle doeleindes. Hy was maar net 'n boodskapper gewees. Die Boodskap
is einlik waaroor die debat moet gaan.

Frikkie skryf in boodskap news:393e1c3b.18268187@news.saix.net...
> Julle hoef my nie aan te val oor feite nie, want ek antwoord nie eens
> terug nie.
>
> Julle is grootgemaak en gebreinspoel soos puppets, so trek maar
> daardie mooi skoen aan sodat hy jou ook pas:
>
> Frikkie
>
> Gaan kyk self...
> Moet asseblief nie oor goed probeer argumenteer as jy net die een kant
> sien en ken nie....
>
>
>
>
> www.melvig.org\facts\jesus.html
> www.melvig.org\faq.html
>
Re: Waarheid [boodskap #31545 is 'n antwoord op boodskap #31430] Ma, 12 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jou oppinie is jou oppinie. As jy nie aan Jesus glo nie,glo jy dan dat daar
n God is en as jy wel hoe verduidelik jy jou oppinie.

Reenen van Niekerk

Wolverine skryf in boodskap news:3944baee$0$236@helios.is.co.za...
> Dit is 'n oppinie waarop julle geregtig is.
>
> skryf in boodskap news:3942C4DF.8C28FB11@home.com...
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> JESUS IS die seun van GOD en hy en die Vader is een
>>
>> Ja, HY is die wynstok en ons almal is die lote. Ons almal,en dit sluit
> alle mense
>> op die aarde in.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Waarheid [boodskap #31582 is 'n antwoord op boodskap #31430] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> @home.com

> Ja, HY is die wynstok en ons almal is die lote. Ons almal,en dit sluit alle
> mense
> op die aarde in.

In Henk van Woerden se biografie oor Dmitri Tsafendas (vertaal deur Antjie
Krog), beskryf Van Woerden 'n gesprek met 'n "Kleurling" wat die wynstok
metafoor gebruik. Hierin beskryf hierdie karakter die Afrikaner as 'n stam van
die wynrank, maar 'n stam geneig tot wortelvrot, presies daardie vrot wat die
nuwe suid-afrika wil uitsny. Wynstok en wortelvrot.
Re: Waarheid [boodskap #31583 is 'n antwoord op boodskap #31430] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolverine  is tans af-lyn  Wolverine
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Reenen , ek glo in God. Ek dink net my konsep van God verskil van die meeste
Afrikaans sprekendes. Ek glo dat God die Skepper Wese is wat alles gemaak
het en alles deur Sy energie in stand hou.
Deur die eeue het hy op verskillende tye profete gestuur om soos dokters die
'siektes' van die mensdom te diagnoseer. Al hierdie profete het dieslfde
kern boodsakppe op verskillende tye en in verskillende kulturele metafore
aan die mensdom gebring. Sodat elkeen Die Boodskap sal hoor en verstaan en
binne sy kulturele en tyds miluee.
'n Bietjie navorsing en logika sal die basiese ooreenkomste in die
boodsakppe van die verskillende profete duidelik uitlig.

Jacques

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:39452c59.0@news1.mweb.co.za...
> Jou oppinie is jou oppinie. As jy nie aan Jesus glo nie,glo jy dan dat daar
> n God is en as jy wel hoe verduidelik jy jou oppinie.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Wolverine wrote in message
> news:3944baee$0$236@helios.is.co.za...
>> Dit is 'n oppinie waarop julle geregtig is.
>>
>> skryf in boodskap news:3942C4DF.8C28FB11@home.com...
>>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> JESUS IS die seun van GOD en hy en die Vader is een
>>>
>>> Ja, HY is die wynstok en ons almal is die lote. Ons almal,en dit sluit
>> alle mense
>>> op die aarde in.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Waarheid [boodskap #31614 is 'n antwoord op boodskap #31430] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Wolverine  is tans af-lyn  Wolverine
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink die groep dwaal heeltemal van die onderwerp af......

Die oorspronklike onderwerp was : "Maak dit saak watter Ras / nasie verband
Jesus gehad het; Is dit nie eerder sy boodskap wat gedebateer moet word
nie?"

ProPacem skryf in boodskap news:20000613152342.11248.00002354@ng-cr1.aol.com...
>> @home.com
>
>> Ja, HY is die wynstok en ons almal is die lote. Ons almal,en dit sluit alle
>> mense
>> op die aarde in.
>
> In Henk van Woerden se biografie oor Dmitri Tsafendas (vertaal deur Antjie
> Krog), beskryf Van Woerden 'n gesprek met 'n "Kleurling" wat die wynstok
> metafoor gebruik. Hierin beskryf hierdie karakter die Afrikaner as 'n stam van
> die wynrank, maar 'n stam geneig tot wortelvrot, presies daardie vrot wat die
> nuwe suid-afrika wil uitsny. Wynstok en wortelvrot.
Re: Waarheid [boodskap #31615 is 'n antwoord op boodskap #31430] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Hierin beskryf hierdie karakter die Afrikaner as 'n stam van
> die wynrank, maar 'n stam geneig tot wortelvrot, presies daardie vrot
> wat die
> nuwe suid-afrika wil uitsny. Wynstok en wortelvrot.

Is dit dus jou ideologiese "primary objective", Leswin, uitwissing van
die Afrikaner?
Stok en wortel, sommer alles wat wit is en Afrikaans praat?

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Waarheid [boodskap #31616 is 'n antwoord op boodskap #31430] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> pha...@my-deja.com

> Is dit dus jou ideologiese "primary objective", Leswin, uitwissing van
> die Afrikaner?
> Stok en wortel, sommer alles wat wit is en Afrikaans praat?

Nee, nee, en nee.
Vorige onderwerp: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . .
Volgende onderwerp: "Hansie se Stem"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:24:35 MGT 2024