Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amerikaner leer Afrikaans
Amerikaner leer Afrikaans [boodskap #31515] Vr, 09 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
'n Amerikaanse vriednin wil graag Afrikaans leer praat.

Sy het vanaf Engeland (nogal!) kassette bestel en het nou genoeg woorde
onder die knie, maar die grammatika sukkel maar. Hetenige iemand 'n idee
waar sy beter "tapes" kan kry?

Ek wil ook graag weet of daar 'n paar Afrikaanse klubs in Amerika (Florida)
is.

Groete uit 'n nat Kaap.
Re: Amerikaner leer Afrikaans [boodskap #31542 is 'n antwoord op boodskap #31515] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marc Vermeersch  is tans af-lyn  Marc Vermeersch
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hello,

Misschien kan uw vriendin Nederlands leren praten dit is zeer nabij het
Afrikaans

Beste groetjes uit België

KaapseKind skryf in boodskap news:39410db7.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Amerikaanse vriednin wil graag Afrikaans leer praat.
>
> Sy het vanaf Engeland (nogal!) kassette bestel en het nou genoeg woorde
> onder die knie, maar die grammatika sukkel maar. Hetenige iemand 'n idee
> waar sy beter "tapes" kan kry?
>
> Ek wil ook graag weet of daar 'n paar Afrikaanse klubs in Amerika (Florida)
> is.
>
> Groete uit 'n nat Kaap.
>
Re: Amerikaner leer Afrikaans [boodskap #31590 is 'n antwoord op boodskap #31515] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En wanneer kom Booster en Booster-in dan weer de kaap bezoek???

Hallo Marc en Gerda! Laat weet maar per e-pos hoe dit gaan

Thys en Hanlie de Wet
Vorige onderwerp: vir Gloudina: wie is my/jou naaste?
Volgende onderwerp: Tydverskille
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:19:03 MGT 2024