Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Randall Wicomb
Randall Wicomb [boodskap #31547] Ma, 12 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo
Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
het?? Veral die liedjie 'Spook'.
Ook soek ek liedjies van Leslie Rae Dowling, 'the spaniard' en 'grips of
emotion'. Ek weet nie of die musiek nog te koop is in Suid Afrika nie, hier
in Nederland kan ek dit definitief nie kry nie. Julle sal hierdie 'homesick
girlie' se hart darem baie bly maak.
Groetnis
Re: Randall Wicomb [boodskap #31548 is 'n antwoord op boodskap #31547] Ma, 12 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk ook op www.cdm.co.za miskien is die cd's daar

Krokkie

Geminigirl wrote in message ...
> Hallo
> Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
> het?? Veral die liedjie 'Spook'.
> Ook soek ek liedjies van Leslie Rae Dowling, 'the spaniard' en 'grips of
> emotion'. Ek weet nie of die musiek nog te koop is in Suid Afrika nie, hier
> in Nederland kan ek dit definitief nie kry nie. Julle sal hierdie 'homesick
> girlie' se hart darem baie bly maak.
> Groetnis
>
Re: Randall Wicomb [boodskap #31589 is 'n antwoord op boodskap #31547] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
> het??

Wonder hoeveel van die storm en donder regses hier wat so lustig na Randall
Wicomb luister weet dat sy familie innie wellington woon, innie
kleurlingwoonbuurt. Daai beret is meer as mode.
Re: Randall Wicomb [boodskap #31617 is 'n antwoord op boodskap #31547] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

ProPacem wrote:

>> Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
>> het??
>
> Wonder hoeveel van die storm en donder regses hier wat so lustig na Randall
> Wicomb luister weet dat sy familie innie wellington woon, innie
> kleurlingwoonbuurt. Daai beret is meer as mode.

Ja, en as 'n mens so hier in Kanada verlang na Suid-Afrika en na jou kultuurgoed,
dan luister jy nie na Laurika
se vreeslike Afrikaanse ordentlikheid of Koos Kombuis se
aangesitte sentimente nie, maar na Randall en Koba. Daar
hoor ek van my geboorteland en sy mense.

Gloudina
Re: Randall Wicomb [boodskap #31618 is 'n antwoord op boodskap #31547] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ou Koos Kombuis het vir jou spesiaal 'n liedjie geskyf Gloudina

Raai wat is sy naam ?

Amper daar

Dink nog

SOMMIGE OU TANNIES

Groete
Krokkie

@home.com wrote in message ...
> ProPacem wrote:
>
>>> Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
>>> het??
>>
>> Wonder hoeveel van die storm en donder regses hier wat so lustig na Randall
>> Wicomb luister weet dat sy familie innie wellington woon, innie
>> kleurlingwoonbuurt. Daai beret is meer as mode.
>
> Ja, en as 'n mens so hier in Kanada verlang na Suid-Afrika en na jou kultuurgoed,
> dan luister jy nie na Laurika
> se vreeslike Afrikaanse ordentlikheid of Koos Kombuis se
> aangesitte sentimente nie, maar na Randall en Koba. Daar
> hoor ek van my geboorteland en sy mense.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: "Hansie se Stem"
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir:Kanada Lang Afstand Tonnel Vervoer Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 19:54:52 MGT 2024