Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom die boere so sukkel
Hoekom die boere so sukkel [boodskap #31531] Sa, 10 Junie 2000 00:00
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit het alles in 1961 begin toe die geldstelsel van ponde na rande
verander het en my oortrokke bankrekening dus verdubbel het.Ek was net
besig om gewoond te raak daaraan toe bring hulle kilogramme in die plek
van ponde /onse en my oes verminder met die helfte.Toe verander hulle
die reenval van duime na millimeter en ons het sedert daardie tyd nog
nie weer 'n duim reen gehad nie.
Wat doen hulle toe?Bring 'n ding genaamd Celsius en die temperatuur daal
met 20 grade,geen wonder my mielies wil nie groei nie,asof dit nie
genoeg was nie ,verander hulle grong van morge na hektaar en my plaas se
grootte verminder met die helfte van wat ek oorspronklik gekoop het.Dit
is toe dat ek besluit om die plaas te verkoop,en glo my ek het pas die
plaas in die mark gesit ,toe verander hulle myle na kilometer en nou is
die plaas so ver uit die dorp uit dat dat niemand daarin belangstel nie.

Dit wys jou nou net alles is teen die boere.

Skrywer onbekend
Re: Hoekom die boere so sukkel [boodskap #31532 is 'n antwoord op boodskap #31531] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Moresê: hoe lyk dinge vanmore daar in Kanada,

Nee, dis nog nie more in Kanada nie. Dis nog Vrydagaand.Hoe lank werk jy op 'n
slag - ag uur of twaalf uur?

> wat is die engelse se probleem
> met die pond

Nee, ek het net nie gehou daarvan dat hulle die pondin 20 pence (dink ek)
verdeel het, en dit dan nog 'n
"pee" genoem het nie. Ek dink dit het toe ook die
waarde van die penny baie verander van wat dit
oorspronklik was. As ek reg onthou, was alle ou
muntstukke in SA nog omtrent dieselfde waarde in
die nuwe geld, behalwe die pennie wat ietwat meer
werd was as die oue. Dus kon hulle die ou geld in
die sisteem laat totdat dit effektief ontrek kon word.
Hier in Kanada was ons geld natuurlik metries van
baie lank af (wonder of hulle ooit pond, sjielings en
pennies hier gebruik het?). maar ons het eers baie
lank na SA met die mate en gewigte oorgeslaan. Die
Amerikaners het mos nog nie oorgeslaan nie. Hulle
gebruik nog altyd die myle en die duime.

> nou met die euro of sal hulle maar later gedwing moet word om
> daar in te val?

Wel, ek weet nie. Die euro is glo ook nie so 'n suksesnie. Dus dink ek Engeland
moet hulle maar bietjie
onafhanklik daarvan hou.

> Ek het iewers gelees dat die ou engelse mates veral die voete en duime elke
> keer verander het as daar 'n nuwe koning op die troon was,want hulle moes
> dan eers weer die voet en duim van die koning meet sodat dit dan as die
> amptelike standaard kan dien,was dit so?

Ek weet nie. Hoekom soek jy dit nie op die Interneten vertel vir my nie? Ek kan
darem nie dink dit sou lank
so kon aangaan nie. Erens in die verre verlede sou hulle
moes besluit het hoe lank 'n "duim" of "voet' was.

Gloudina

>
Re: Hoekom die boere so sukkel [boodskap #31533 is 'n antwoord op boodskap #31531] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sukkel so ag uur lank deur die nag,hoeveel uur is julle dan na ons as dit nog
aand is?

Boertjie
@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Moresê: hoe lyk dinge vanmore daar in Kanada,
>
> Nee, dis nog nie more in Kanada nie. Dis nog Vrydagaand.Hoe lank werk jy op 'n
> slag - ag uur of twaalf uur?
>
>>
>
>
>
>
>
>>
>>
Re: Hoekom die boere so sukkel [boodskap #31534 is 'n antwoord op boodskap #31531] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

L&P wrote:

> As ons in Nederland nou dieselfde tyd het as Suid afrika, dan is dit in
> Engeland 'n uur vroeer - So, se dit is agt uur in die aand, sewe uur in Engeland
> wat is die tyd op die plek waar jy woon ?
>
> patrick

As dit nou (in die somer, in Daylight Savings Time) twee uur in dienamiddag hier is, dan
is dit ag uur in die aand in SA en in Nederland.
Ek bly in die Eastern Time Zone. In Halifax in Kanada sal dit 'n
uur later wees. In Chicago of Winnipeg 'n uur vroeer.

Gloudina
Re: Hoekom die boere so sukkel [boodskap #31535 is 'n antwoord op boodskap #31531] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moresê: hoe lyk dinge vanmore daar in Kanada,wat is die engelse se probleem(
met die pond )nou met die euro of sal hulle maar later gedwing moet word om
daar in te val?
Ek het iewers gelees dat die ou engelse mates veral die voete en duime elke
keer verander het as daar 'n nuwe koning op die troon was,want hulle moes
dan eers weer die voet en duim van die koning meet sodat dit dan as die
amptelike standaard kan dien,was dit so?

Boertjie

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Dit het alles in 1961 begin
>
> Goeienaand, boertjie, Dis een van die goeie dinge wat die vorige
> bedeling gedoen
> het, om die metriese stelsel vinnig en effektief in te bring, so sukses-
> vol dat die Australiers by SA kom kyk het hoe om dit te doen. Hier
> in Kanada het hulle dit so halfhartig ingebring deur niemand te dwing
> om oor te slaan nie, dat meeste mense nou nog nie kan kies nie. Dit
> slaan altyd my asem weg as ek in SA kom en ek hoor hoe die
> vroumense hulle resepte so vlot in die metriese stelsel kan sit en
> bespreek. Die besluit ook om die rand as eenheid te gebruik, was
> 'n baie goeie keuse. Ek haat die Engelse geldstelsel nadat hulle
> oorgeslaan het.
>
> Gloudina
Re: Hoekom die boere so sukkel [boodskap #31536 is 'n antwoord op boodskap #31531] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> L&P wrote:
>
>> As ons in Nederland nou dieselfde tyd het as Suid afrika, dan is dit in
>> Engeland 'n uur vroeer - So, se dit is agt uur in die aand, sewe uur in Engeland
>> wat is die tyd op die plek waar jy woon ?
>
> As dit nou (in die somer, in Daylight Savings Time) twee uur in dienamiddag hier is, dan
> is dit ag uur in die aand in SA en in Nederland.
> Ek bly in die Eastern Time Zone. In Halifax in Kanada sal dit 'n
> uur later wees. In Chicago of Winnipeg 'n uur vroeer.

Die uitvinding van Ben Franklin gebruiken we hier ook. Daarom vraag ik me af
..... momenteel is het hier even laat als in Johannesburg (zojuist even
gecheckt op teletekst). Wat gebeurt er dan wanneer wij weer overschakelen op
wintertijd? Gaat Johannesburg dan op zomertijd en ontstaat er ineens twee
uur verschil? Of doen ze daar niet aan en blijft het bij één uur verschil?
En gaat Noord Amerika met ons mee (ik meen de laatste zaterdag van april
voor de overstap op zomertijd en de laatste zaterdag van oktober voor
wintertijd)?

Groeten,
Arthur
Re: Hoekom die boere so sukkel [boodskap #31537 is 'n antwoord op boodskap #31531] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Dit het alles in 1961 begin

Goeienaand, boertjie, Dis een van die goeie dinge wat die vorige
bedeling gedoen
het, om die metriese stelsel vinnig en effektief in te bring, so sukses-
vol dat die Australiers by SA kom kyk het hoe om dit te doen. Hier
in Kanada het hulle dit so halfhartig ingebring deur niemand te dwing
om oor te slaan nie, dat meeste mense nou nog nie kan kies nie. Dit
slaan altyd my asem weg as ek in SA kom en ek hoor hoe die
vroumense hulle resepte so vlot in die metriese stelsel kan sit en
bespreek. Die besluit ook om die rand as eenheid te gebruik, was
'n baie goeie keuse. Ek haat die Engelse geldstelsel nadat hulle
oorgeslaan het.

Gloudina
Re: Hoekom die boere so sukkel [boodskap #31538 is 'n antwoord op boodskap #31531] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Ek sukkel so ag uur lank deur die nag,hoeveel uur is julle dan na ons as dit nog
>> aand is?
>>
>> Boertjie
>> @home.com wrote:
>>
>>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Moresê: hoe lyk dinge vanmore daar in Kanada,
>>>
>>> Nee, dis nog nie more in Kanada nie. Dis nog Vrydagaand.Hoe lank werk jy op 'n
>>> slag - ag uur of twaalf uur?
>>
>
> Op die oomblik is ons ses uur agter julle. Na die eindevan Oktober en deur die
> winter tot die einde van Maart
> sal ons sewe uur agter julle wees. Dis nou Daylight Savings
> Time.
>
> Gloudina

As ons in Nederland nou dieselfde tyd het as Suid afrika, dan is dit in
Engeland 'n uur vroeer - So, se dit is agt uur in die aand, sewe uur in Engeland
wat is die tyd op die plek waar jy woon ?

patrick
Vorige onderwerp: Re: Hoekom die boere so sukkel
Volgende onderwerp: Vulkaniese aktiwiteite onder die Noordpool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:53:10 MGT 2024