Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vulkaniese aktiwiteite onder die Noordpool
Vulkaniese aktiwiteite onder die Noordpool [boodskap #31525] Sa, 10 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vir al die IK begaafdes,intelligentes en semi intelligentes op die
NG,wat is die nuutste inligting, indien enige, in verband met
vulkaniese aktiwiteite in die noordpool gebied.

Boertjie
Re: Vulkaniese aktiwiteite onder die Noordpool [boodskap #31526 is 'n antwoord op boodskap #31525] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 10 Jun 2000 02:50:47 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:

Die noordpool is nie 'n landarea nie. Dis net see wat vries.
Die Suidpool is op n vasteland en daardie vasteland het wel vulkane.
Sommige is deurentud aktief onder die kilometers ys.

> Vir al die IK begaafdes,intelligentes en semi intelligentes op die
> NG,wat is die nuutste inligting, indien enige, in verband met
> vulkaniese aktiwiteite in die noordpool gebied.
>
> Boertjie
>
Re: Vulkaniese aktiwiteite onder die Noordpool [boodskap #31543 is 'n antwoord op boodskap #31525] Ma, 12 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling schreef...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Ja,ek is bewus daarvan ,maar dan is daar tog die mid atlantiese rif
>> wat voortdurend veroorsaak dat Ysland nog steeds aan die groei is in
>> landoppervlakte en tog 'n verwarmingseffek op die noordpool gebied
>> moet hê,terloops hoe vér is Ysland van die noordpool af?
>
> Ver genoeg om nie die Noordpool te wees nie
>
>> 'n Ander ding waaroor ek baie wonder: wat is die moontlikheid dat
>> die aarde kan "top heavy" raak en dat daar 'n pool verskuiwing
>> kan volg
>
> "Top heavy" vir wat?
> Daar is nie 'n vloer onder die aarde nie. Die aarde dryf in die
> ruimte.
> Vir iets om top heavy te raak moet dit van een rigting aangetrek word
> met die meeste masse aan die "onderkant". Daar is nie so 'n
> aantrekkingskrag in die ruimte "onder" die aarde nie.

De polen zullen inderdaad op dezelfde plek blijven omdat de aarde niets
heeft om zich tegen af te zetten, maar de aardkorst kan wel verschuiven!

De aardekorst kan wel topzwaar zijn. De aardkorst drijft op een vloeibare
kern. In principe kan die korst dus vrij draaien ten opzichte van de kern.
Eén theorie zegt dat dat nu niet gebeurd omdat de aarde geen echte bol is,
maar sterk afgeplat aan de polen. Wanneer het landijs smelt deukt de aarde
uit en wordt de bolvorm steeds meer benaderd. Daarmee wordt de situatie
minder stabiel. Vooral de enorme ijsmassa's op de Zuidpool en Groenland
spelen een belangrijke rol.

Dat "uitdeuken" gebeurd overigens momenteel nog steeds met Scandinavië en
als tegenreactie zakt het hoekje van Europa waar ik woon nog steeds met -ik
meen- een centimetertje of wat per eeuw.

>> as so baie ys begin te smelt as gevolg van die kweekhuis effek?
>> Groot dele van die aardbol soos ons dit nou ken kan dan in ysgebiede
>> verander en hele populasies sal uitgewis word,is daar so 'n
>> moontlikheid?
>
> Verduidelik net hoe jy reken die aarde sal verys deurdat die ys sal
> smelt.

Er is toch een theorie die zegt dat de warme golfstroom in de Atlantisch
oceaan stil valt omdat het door verdamping zoutere, zwaardere water bij
IJsland vanwege de grote hoeveelheden zoet smeltwater niet langer zal
"zinken" en dus niet meer over de oceaanbodem naar het zuiden zal stromen,
waardoor een nieuwe ijstijd aanbreekt.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Hoekom die boere so sukkel
Volgende onderwerp: Programma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:13:56 MGT 2024