| Waarheid [boodskap #31430] |
Wo., 07 Junie 2000 00:00  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Julle hoef my nie aan te val oor feite nie, want ek antwoord nie eens
terug nie.
Julle is grootgemaak en gebreinspoel soos puppets, so trek maar
daardie mooi skoen aan sodat hy jou ook pas:
Frikkie
Gaan kyk self...
Moet asseblief nie oor goed probeer argumenteer as jy net die een kant
sien en ken nie....
www.melvig.org\facts\jesus.html
www.melvig.org\faq.html
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarheid [boodskap #31432 is 'n antwoord op boodskap #31430] |
Wo., 07 Junie 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie wrote:
> Julle hoef my nie aan te val oor feite nie, want ek antwoord nie eens
> terug nie.
>
> Julle is grootgemaak en gebreinspoel soos puppets, so trek maar
> daardie mooi skoen aan sodat hy jou ook pas:
>
> Gaan kyk self...
> Moet asseblief nie oor goed probeer argumenteer as jy net die een kant
> sien en ken nie....
>
> www.melvig.org\facts\jesus.html
> www.melvig.org\faq.html
Wel, Frikkie, ek het die stuk gelees wat jy hierboaandui. Dit is baie
interessant, en heelwaarskynlik
is alles wat daar verklaar word waar oor die
herkoms van die woord "Jew".
Maar wat het dit te doen met die Christelikheid?
Die leer van Christus wat in die Westerse wereld
in die laaste twee-duisend jaar versprei het, het te
make met die feit dat dit die leer van die Liefde
gepredik het, en dat dit nie saak gemaak het wie
of wat jy was nie, solank jy aan die krag van die
Liefde geglo het, sou jy gered word. Sover dit
Christus aangaan, is dit genoeg as jy 'n skottel
water neem en jou naaste se voete begin was.
Frikkie, Frikkie. Die dag as jy 'n skottel water
neem en die tuinjong daarbuite of die huishulp
in jou huis se voete begin was, dan sal jou ewige
siel in die Paradys wees, selfs in hierdie ondermaanse
lewe.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarheid [boodskap #31614 is 'n antwoord op boodskap #31430] |
Wo., 14 Junie 2000 00:00  |
Wolverine
Boodskappe: 7 Geregistreer: Junie 2000
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink die groep dwaal heeltemal van die onderwerp af......
Die oorspronklike onderwerp was : "Maak dit saak watter Ras / nasie verband
Jesus gehad het; Is dit nie eerder sy boodskap wat gedebateer moet word
nie?"
ProPacem skryf in boodskap news:20000613152342.11248.00002354@ng-cr1.aol.com...
>> @home.com
>
>> Ja, HY is die wynstok en ons almal is die lote. Ons almal,en dit sluit alle
>> mense
>> op die aarde in.
>
> In Henk van Woerden se biografie oor Dmitri Tsafendas (vertaal deur Antjie
> Krog), beskryf Van Woerden 'n gesprek met 'n "Kleurling" wat die wynstok
> metafoor gebruik. Hierin beskryf hierdie karakter die Afrikaner as 'n stam van
> die wynrank, maar 'n stam geneig tot wortelvrot, presies daardie vrot wat die
> nuwe suid-afrika wil uitsny. Wynstok en wortelvrot.
|
|
|
|
| Re: Waarheid [boodskap #31615 is 'n antwoord op boodskap #31430] |
Wo., 14 Junie 2000 00:00  |
pha...
Boodskappe: 15 Geregistreer: Mei 2000
|
Junior Lid |
|
|
> Hierin beskryf hierdie karakter die Afrikaner as 'n stam van
> die wynrank, maar 'n stam geneig tot wortelvrot, presies daardie vrot
> wat die
> nuwe suid-afrika wil uitsny. Wynstok en wortelvrot.
Is dit dus jou ideologiese "primary objective", Leswin, uitwissing van
die Afrikaner?
Stok en wortel, sommer alles wat wit is en Afrikaans praat?
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
|
| Re: Waarheid [boodskap #31616 is 'n antwoord op boodskap #31430] |
Wo., 14 Junie 2000 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
> pha...@my-deja.com
> Is dit dus jou ideologiese "primary objective", Leswin, uitwissing van
> die Afrikaner?
> Stok en wortel, sommer alles wat wit is en Afrikaans praat?
Nee, nee, en nee.
|
|
|
|