|
Re: Engels/Afrikaans? [boodskap #3133 is 'n antwoord op boodskap #3129] |
Ma, 08 Desember 2003 18:44 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 8 Dec 2003 14:03:27 +0100, "Roely" wrote:
> Het volgende kreeg ik net toegestuurd, ik heb het nog niet gelezen en ik
> moet zo weg, maar misschien is het voor jullie interessant.
> http://www.litnet.co.za/seminaar/lmalan.asp
>
>
> Roely
>
ik heb het nog niet gelezen
Roely, as jy dit lezen verdien jy ons almal se respek.
Jy is heel ôrraait, hoor!
DD
|
|
|
Re: Engels/Afrikaans? [boodskap #3145 is 'n antwoord op boodskap #3129] |
Di, 09 Desember 2003 02:25 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Het volgende kreeg ik net toegestuurd, ik heb het nog niet gelezen en ik
> moet zo weg, maar misschien is het voor jullie interessant.
> http://www.litnet.co.za/seminaar/lmalan.asp
Dankie, Roely. Dit was interessant.
Litnet is baie gewild onder Afrikaans sprekendes. Het jy al na die
briewe daar gaan kyk?
Jy kan ook inskryf vir die weeklikse nuusbrief wat nogal interessant
is.
|
|
|