Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jonas
Jonas [boodskap #3092] Do, 04 Desember 2003 20:42 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas
Jy het eendag 'n url gegee van 'n
plek wat basies (as ek reg onthou)
nuusberigte en artikels uit tydskrifte
in het. Ek het daarvan gehou, (soveel
dat dit selfs een tyd my homepage was)
en een of ander tyd geformateer en
die adres verloor.

DD
Re: Jonas [boodskap #3096 is 'n antwoord op boodskap #3092] Vr, 05 Desember 2003 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal moet soek - gee my nog 'n leidraad.
Ek sal ook, maar in ruil, 'n paar warez-adresse plaas - stel jy belang?

"DD" skryf in boodskap news:9q6vsv80pqjuo01l3i6pbceoddfhuv0dki@4ax.com...
>
> Jonas
> Jy het eendag 'n url gegee van 'n
> plek wat basies (as ek reg onthou)
> nuusberigte en artikels uit tydskrifte
> in het. Ek het daarvan gehou, (soveel
> dat dit selfs een tyd my homepage was)
> en een of ander tyd geformateer en
> die adres verloor.
>
> DD
>
Re: Jonas [boodskap #3097 is 'n antwoord op boodskap #3096] Vr, 05 Desember 2003 02:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ek dink die ene wat ons soek is:
http://www.refdesk.com/


"Jonas" skryf in boodskap news:bqore8$43f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal moet soek - gee my nog 'n leidraad.
> Ek sal ook, maar in ruil, 'n paar warez-adresse plaas - stel jy belang?
>
> "DD" wrote in message
> news:9q6vsv80pqjuo01l3i6pbceoddfhuv0dki@4ax.com...
>>
>> Jonas
>> Jy het eendag 'n url gegee van 'n
>> plek wat basies (as ek reg onthou)
>> nuusberigte en artikels uit tydskrifte
>> in het. Ek het daarvan gehou, (soveel
>> dat dit selfs een tyd my homepage was)
>> en een of ander tyd geformateer en
>> die adres verloor.
>>
>> DD
>>
>
Re: Jonas [boodskap #3103 is 'n antwoord op boodskap #3097] Vr, 05 Desember 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek sal moet soek - gee my nog 'n leidraad.
> Ek sal ook, maar in ruil, 'n paar warez-adresse plaas - stel jy belang?

On Fri, 5 Dec 2003 04:54:21 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - ek dink die ene wat ons soek is:
> http://www.refdesk.com/
>

Willie ruil nie, Jonas,:-) as jy iets wil hê, praat net:-)
As ek dit het, kry jy dit.
Oorspronklik was ek 'n vreeslike eerlike mens.
Katryn het my geleer kroek. Gevra, waarom ek iets straight wil kry, as
ek die mafia daavoor kan vra. Glo nie jy weet dit nie, maar sy het die
titel van 'GodMother' in Athens.

Waarna soek jy? Skielik kry ek die idee dat ons die groep meer
effektief kan gebruik:-)))

DD

ns. Dit is nie hy nie. Dit was 'n groep met 'n koeranttipe looks.
Moet nie nou daaroor worrie nie. Dit sal eendag terugkom...
Re: Jonas [boodskap #3104 is 'n antwoord op boodskap #3103] Vr, 05 Desember 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Oorspronklik was ek 'n vreeslike eerlike mens.
> Katryn het my geleer kroek. Gevra, waarom ek iets straight wil kry, as
> ek die mafia daavoor kan vra. Glo nie jy weet dit nie, maar sy het die
> titel van 'GodMother' in Athens.

Sheesh..... Ek is nou nie seker of dit afrikaans
vir "feeks" is nie?
;-)))

> Moet nie nou daaroor worrie nie. Dit sal eendag terugkom...

Ja, dis wat julle altyd sê....
Re: Jonas [boodskap #3105 is 'n antwoord op boodskap #3103] Sa, 06 Desember 2003 03:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ek hou van die gedagte itv positiewe samewerking. Wat is "share & share
alike" in Afrikaans?
Was die adres toe die regte ene - www.refdesk.com . Dink ek het dit van BBC
se "clickonline" gekry - van tyd tot tyd het hulle handige goed - maar ook
heelwat irrelevante snert.
As jy 'n spesialis-gebied het waarin jy sou belangstel - soos "graphics"
ens. laat weet. "Ons" genereer so +/- 6 Gig se ware p/maand - danksy TELKOM
se "caps".
Ek kyk nou baie ernstig na SENTECH se fasiliteit wat in Januarie beskikbaar
raak - aanvanklik met geen "cap" nie, maar hulle voorsien reeds "misbruik"
van hulle fasiliteit - en instede van 'n cap sal hulle addisionele fooie hef
wanneer die maks volume oorskry word.

"DD" skryf in boodskap news:ksh1tv096udg92bkf6s2k2rp5hr0vehcgo@4ax.com...
>
>
>> Ek sal moet soek - gee my nog 'n leidraad.
>> Ek sal ook, maar in ruil, 'n paar warez-adresse plaas - stel jy belang?
>
> On Fri, 5 Dec 2003 04:54:21 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - ek dink die ene wat ons soek is:
>> http://www.refdesk.com/
>>
>
> Willie ruil nie, Jonas,:-) as jy iets wil hê, praat net:-)
> As ek dit het, kry jy dit.
> Oorspronklik was ek 'n vreeslike eerlike mens.
> Katryn het my geleer kroek. Gevra, waarom ek iets straight wil kry, as
> ek die mafia daavoor kan vra. Glo nie jy weet dit nie, maar sy het die
> titel van 'GodMother' in Athens.
>
> Waarna soek jy? Skielik kry ek die idee dat ons die groep meer
> effektief kan gebruik:-)))
>
> DD
>
> ns. Dit is nie hy nie. Dit was 'n groep met 'n koeranttipe looks.
> Moet nie nou daaroor worrie nie. Dit sal eendag terugkom...
>
Re: Jonas [boodskap #3106 is 'n antwoord op boodskap #3105] Sa, 06 Desember 2003 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 6 Dec 2003 05:12:01 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - ek hou van die gedagte itv positiewe samewerking. Wat is "share & share
> alike" in Afrikaans?

"scôre en laat almal scôre" is die vertaling in 'Die Groot Woordeboek
van Du Plessis, Du Plessis en Du Plessis' uitgawe 1 van 2003, Jonas.

> Was die adres toe die regte ene - www.refdesk.com .
> Dink ek het dit van BBC

Nee Jonas, dit was basies so iets, met geen ads.
Sal jou sê as ek weer daarop afkom.

> se "clickonline" gekry - van tyd tot tyd het hulle handige goed - maar ook
> heelwat irrelevante snert.

refdisk lyk self bruikbaar.
As ek weer daarop afkom, sal ek jou sê waarvan ek praat.

DD
Re: Jonas [boodskap #3111 is 'n antwoord op boodskap #3104] Sa, 06 Desember 2003 23:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Sheesh..... Ek is nou nie seker of dit afrikaans
> vir "feeks" is nie?
> ;-)))

Dis 'n ere titel daai Katryn! As ek jy was sou ek baie trots wees
daarop. Ek onthou nog wat jy die laaste keer wat sy dit gebruik het
daarop geantwoord het "was dit alweer jy wat vanoggend die ingang na
die orakel toegestaan het?" LOL.

Lorinda
Re: Jonas [boodskap #3127 is 'n antwoord op boodskap #3106] Ma, 08 Desember 2003 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - het jy toe al daardie adres kon opspoor ?

"Didi" skryf in boodskap news:a7m2tv8orcbgai7h7hqj62oo9qarmal1v9@4ax.com...
> On Sat, 6 Dec 2003 05:12:01 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - ek hou van die gedagte itv positiewe samewerking. Wat is "share & share
>> alike" in Afrikaans?
>
> "sc�re en laat almal sc�re" is die vertaling in 'Die Groot Woordeboek
> van Du Plessis, Du Plessis en Du Plessis' uitgawe 1 van 2003, Jonas.
>
>> Was die adres toe die regte ene - www.refdesk.com .
>> Dink ek het dit van BBC
>
> Nee Jonas, dit was basies so iets, met geen ads.
> Sal jou sê as ek weer daarop afkom.
>
>> se "clickonline" gekry - van tyd tot tyd het hulle handige goed - maar ook
>> heelwat irrelevante snert.
>
> refdisk lyk self bruikbaar.
> As ek weer daarop afkom, sal ek jou sê waarvan ek praat.
>
> DD
>
Re: Jonas [boodskap #3131 is 'n antwoord op boodskap #3127] Ma, 08 Desember 2003 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Dec 2003 05:55:50 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - het jy toe al daardie adres kon opspoor ?

Nee:-) Jonas... ek onthou dat dit so koerant-tipe site
is. Ek sal dit vind en jou laat weet:-)))

DD
Re: Jonas [boodskap #3141 is 'n antwoord op boodskap #3111] Di, 09 Desember 2003 02:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Sheesh..... Ek is nou nie seker of dit afrikaans
>> vir "feeks" is nie?
>> ;-)))
>
> Dis 'n ere titel daai Katryn! As ek jy was sou ek baie trots wees
> daarop. Ek onthou nog wat jy die laaste keer wat sy dit gebruik het
> daarop geantwoord het "was dit alweer jy wat vanoggend die ingang na
> die orakel toegestaan het?" LOL.

Sheesh....;-)
Okay, ek sal dan maar my bors uitstoot en trots probeer wees op my ere
titel.
;-))
Re: Jonas [boodskap #3149 is 'n antwoord op boodskap #3131] Di, 09 Desember 2003 03:42 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD

Kan dit moontlik die ene wees?
http://www.thepaperboy.com.au/welcome.html

Ek is op soek na 'n stukke s/ware - "Encase" - ken jy/ weet jy?

"DD" skryf in boodskap news:j9h9tv8g8uo2psopn0p8vods7co3ubbos6@4ax.com...
> On Mon, 8 Dec 2003 05:55:50 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - het jy toe al daardie adres kon opspoor ?
>
> Nee:-) Jonas... ek onthou dat dit so koerant-tipe site
> is. Ek sal dit vind en jou laat weet:-)))
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Engels/Afrikaans?
Volgende onderwerp: Spameerders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 09:48:35 MGT 2024