Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spameerders
Spameerders [boodskap #3023] Vr, 28 November 2003 19:51 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
32 0f 34 briewe wanneer ek inskakel.
Het julle ook daardie probleem.
32 Briewe waarvan ek een aflaai en lees.
Indien ek nie baie versigtig is nie, verloor ek ook briewe
wat ek wil hê.
Maak die spammers werklik geld deur so irrirerend te wees?
Epos sal binnekort onbruikbaar wees.

DD
Re: Spameerders [boodskap #3026 is 'n antwoord op boodskap #3023] Sa, 29 November 2003 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> 32 0f 34 briewe wanneer ek inskakel.
> Het julle ook daardie probleem.
> 32 Briewe waarvan ek een aflaai en lees.
> Indien ek nie baie versigtig is nie, verloor ek ook briewe
> wat ek wil hê.
> Maak die spammers werklik geld deur so irrirerend te wees?
> Epos sal binnekort onbruikbaar wees.
>
> DD

Ek kry nie so baie nie, omtrent 5 per dag. Die meeste is daardie geld
scams van die soort waaar hulle jou bank details wil hê om miljoene in
jou rekening te betaal :-) Wonder of daardie een nog werk? Ek weet nie
of hulle geld maak nie, maar daar is duidelik baie mense wat dink
hulle sal.

Lorinda
Re: Spameerders [boodskap #3035 is 'n antwoord op boodskap #3023] So, 30 November 2003 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die adres bevat 'n lys van "gunsteling" pespos woorde - wat jy kan gebruik
om jou pespos-profiel saam te stel.
Ek het dit gedoen - maar die pespos (hier moet 'n man mooi spel ...) vloei
steeds in ...
http://www.wilsonweb.com/wmt8/spamfilter_phrases.htm

"DD" skryf in boodskap news:sk9fsv4hvgd6madta746d3m72h2cgqq1fl@4ax.com...
>
> 32 0f 34 briewe wanneer ek inskakel.
> Het julle ook daardie probleem.
> 32 Briewe waarvan ek een aflaai en lees.
> Indien ek nie baie versigtig is nie, verloor ek ook briewe
> wat ek wil hê.
> Maak die spammers werklik geld deur so irrirerend te wees?
> Epos sal binnekort onbruikbaar wees.
>
> DD
>
Re: Spameerders [boodskap #3040 is 'n antwoord op boodskap #3035] So, 30 November 2003 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:...
> Die adres bevat 'n lys van "gunsteling" pespos woorde - wat jy kan gebruik
> om jou pespos-profiel saam te stel.
> Ek het dit gedoen - maar die pespos (hier moet 'n man mooi spel ...) vloei
> steeds in ...
> http://www.wilsonweb.com/wmt8/spamfilter_phrases.htm
>

Mens moet versigtig wees met die woorde wat jy blokeer, want dit kan
onskuldige pos ook stop. Hier het mense gekla oor die "Net Nammy"
programme (wat hulle gebruik om sekere sites te blokeer sodat hulle
kinders nie daarna kan kyk nie) want as dit die woord "sex" blokeer,
dan kan jy ook niks sien wat iets met die Britse streke soos Essex of
Sussex ens te doen het nie.

Lorinda
Re: Spameerders [boodskap #3043 is 'n antwoord op boodskap #3035] So, 30 November 2003 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "DD" wrote in message
> news:sk9fsv4hvgd6madta746d3m72h2cgqq1fl@4ax.com...
>>
>> 32 0f 34 briewe wanneer ek inskakel.
>> Het julle ook daardie probleem.
>> 32 Briewe waarvan ek een aflaai en lees.
>> Indien ek nie baie versigtig is nie, verloor ek ook briewe
>> wat ek wil hê.
>> Maak die spammers werklik geld deur so irrirerend te wees?
>> Epos sal binnekort onbruikbaar wees.
>>
>> DD
>>
>

On Sun, 30 Nov 2003 05:59:02 +0200, "Ben" wrote:

> Die adres bevat 'n lys van "gunsteling" pespos woorde - wat jy kan gebruik
> om jou pespos-profiel saam te stel.
> Ek het dit gedoen - maar die pespos (hier moet 'n man mooi spel ...) vloei
> steeds in ...
> http://www.wilsonweb.com/wmt8/spamfilter_phrases.htm
>



Dankie, ek het dit handig gevind. En dus gebruik natuurlik:-)


DD
Re: Spameerders [boodskap #3048 is 'n antwoord op boodskap #3040] Di, 02 Desember 2003 01:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Mens moet versigtig wees met die woorde wat jy blokeer, want dit kan
> onskuldige pos ook stop. Hier het mense gekla oor die "Net Nammy"
> programme (wat hulle gebruik om sekere sites te blokeer sodat hulle
> kinders nie daarna kan kyk nie) want as dit die woord "sex" blokeer,
> dan kan jy ook niks sien wat iets met die Britse streke soos Essex of
> Sussex ens te doen het nie.

En voëlkenners of liefhebbers kan dalk ook sukkel om inligting oor die
titmouse te kry?
;-)
Re: Spameerders [boodskap #3051 is 'n antwoord op boodskap #3048] Di, 02 Desember 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Dec 2003 20:11:41 -0500, Katryn wrote:

> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Mens moet versigtig wees met die woorde wat jy blokeer, want dit kan
>> onskuldige pos ook stop. Hier het mense gekla oor die "Net Nammy"
>> programme (wat hulle gebruik om sekere sites te blokeer sodat hulle
>> kinders nie daarna kan kyk nie) want as dit die woord "sex" blokeer,
>> dan kan jy ook niks sien wat iets met die Britse streke soos Essex of
>> Sussex ens te doen het nie.
>
> En voëlkenners of liefhebbers kan dalk ook sukkel om inligting oor die
> titmouse te kry?
> ;-)

en Nederlandse katliefhebbers.............

DD
]
Re: Spameerders [boodskap #3100 is 'n antwoord op boodskap #3026] Vr, 05 Desember 2003 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Nov 2003 08:02:14 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> 32 0f 34 briewe wanneer ek inskakel.
>> Het julle ook daardie probleem.
>> 32 Briewe waarvan ek een aflaai en lees.
>> Indien ek nie baie versigtig is nie, verloor ek ook briewe
>> wat ek wil hê.
>> Maak die spammers werklik geld deur so irrirerend te wees?
>> Epos sal binnekort onbruikbaar wees.
>>
>> DD
>
> Ek kry nie so baie nie, omtrent 5 per dag. Die meeste is daardie geld
> scams van die soort waaar hulle jou bank details wil hê om miljoene in
> jou rekening te betaal :-)
> Lorinda

En baie van wat ek kry, bied ekstra groei op my anatomie.

DD
Re: Spameerders [boodskap #3114 is 'n antwoord op boodskap #3100] So, 07 Desember 2003 00:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> En baie van wat ek kry, bied ekstra groei op my anatomie.
>
> DD

Dis skokkend! Wat dink hulle is jy, Frankenstein se monster? Moenie
eers daaraan dink op hulle aanbod op te neem nie DD, jou neus is lank
genoeg..:-))

Lorinda
Re: Spameerders [boodskap #3118 is 'n antwoord op boodskap #3114] So, 07 Desember 2003 03:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Dec 2003 16:06:49 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD
>>
>> En baie van wat ek kry, bied ekstra groei op my anatomie.
>>
>> DD
>
> Dis skokkend! Wat dink hulle is jy, Frankenstein se monster? Moenie
> eers daaraan dink op hulle aanbod op te neem nie DD, jou neus is lank
> genoeg..:-))
>
> Lorinda


Wat 'n verligting! So, hulle bewering dat my neus langer moet wees
as ek dit in jou sake wil druk, skiet ver te kort!

DD
Re: Spameerders [boodskap #3122 is 'n antwoord op boodskap #3118] So, 07 Desember 2003 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
>
> Wat 'n verligting! So, hulle bewering dat my neus langer moet wees
> as ek dit in jou sake wil druk, skiet ver te kort!
>
> DD

Dis nie wat ek bedoel het nie hoor! My sake is nie 'n geheim nie :-)

Lorinda
Re: Spameerders [boodskap #3123 is 'n antwoord op boodskap #3122] So, 07 Desember 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Dec 2003 06:13:59 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>>
>> Wat 'n verligting! So, hulle bewering dat my neus langer moet wees
>> as ek dit in jou sake wil druk, skiet ver te kort!
>>
>> DD
>
> My sake is nie 'n geheim nie :-)
>
> Lorinda

Volgens die spammers, ook nie lengte van my neus nie:-)

DD
Re: Spameerders [boodskap #3124 is 'n antwoord op boodskap #3123] So, 07 Desember 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Dec 2003 16:23:15 +0200, Dave wrote:

>
>>
>> My sake is nie 'n geheim nie :-)
>>
>> Lorinda
>
> Volgens die spammers, ook nie lengte van my neus nie:-)
>
> DD
>

Wat verbasend is, want daar is geen profielfotos
van my op internet nie

DD
Re: Spameerders [boodskap #3128 is 'n antwoord op boodskap #3124] Ma, 08 Desember 2003 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobbys...  is tans af-lyn  bobbys...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> On Sun, 07 Dec 2003 16:23:15 +0200, Dave
> wrote:
>
> Wat verbasend is, want daar is geen profielfotos
> van my op internet nie
>
> DD

Jy lieg al weer! Ek weet van een...

Ek kry omtrent 130 spam posts per dag - ek gebruik Mailwasher en dus
word dit darem nie op my rekenaar afgelaai nie, maar dadelik deleted
en teruggebons aan hulle. Oor die algemeen is spam 'n irritasie,
veral wanneer hulle so gereeld Viagra aan my wil verkoop... En moenie
praat van die penis enlargements nie! Nie ek óf Bob het dit nodig
nie, maar dit hou net nie op nie - seker omdat ek al tien jaar
dieselfde epos adres het. Snaaks genoeg, die porn vind ek nogal
amusant, en mens kan darem maar altyd iets leer...

Royleen
Re: Spameerders [boodskap #3130 is 'n antwoord op boodskap #3128] Ma, 08 Desember 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Dec 2003 21:02:34 -0800, bobbys...@hotmail.com (R.) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> On Sun, 07 Dec 2003 16:23:15 +0200, Dave
>> wrote:
>>
>> Wat verbasend is, want daar is geen profielfotos
>> van my op internet nie
>>
>> DD
>
> Jy lieg al weer! Ek weet van een...
>
> Ek kry omtrent 130 spam posts per dag - ek gebruik Mailwasher en dus
> word dit darem nie op my rekenaar afgelaai nie, maar dadelik deleted
> en teruggebons aan hulle. Oor die algemeen is spam 'n irritasie,
> veral wanneer hulle so gereeld Viagra aan my wil verkoop... En moenie
> praat van die penis enlargements nie! Nie ek óf Bob het dit nodig
> nie, maar dit hou net nie op nie - seker omdat ek al tien jaar
> dieselfde epos adres het. Snaaks genoeg, die porn vind ek nogal
> amusant, en mens kan darem maar altyd iets leer...
>
> Royleen


Vroumens, hier is twee teen drie teen twee in 'n negatiewe guns.
1. sê jy: Kannie meer die nuusgroep kry nie, nie eers op google nie...
Hulle het dit gekanselleer oor te min belangstelling!!!

2. sê jy: Jeeeez! Dis moeilik om julle spulletjie te vind, maar
siende dat ek so vreeslik intelligent is, het ek dit reggekry. Bob
is in Melbourne, en ek is bietjie eensaam...

Opsomming:
Wat 'n luck! Intelligent soos jy is het jy ons
gevind ! Maar verdomp vroumens, Bop moet
Melbourne toe gaan voor jy na my verlang!

3.Sê my eers, is daardie anner ene wat aan elke nuusgroep in die
wêreld behoort, op dié een ook? Dan groet ek maar weereens.

Shit! Dit kan Lorinda wees... lees jy Gieks? Dit kan Gloudina wees...
Lees jy Frans? Dit kan ek wees... lees jy Fanagolô.... Dit kan
Danielle wees... ken jy Oosterse gevegskuns?
Ek dink ons beter op valsname reageer totdat ons weet oor wie jy
worrie. Want ek wonder of die Kanadees baie groepe besoek...
miskien tog... beter laat ons ons maar op skuilname bly totdat ons
weet van wie jy praat.

Gert.

Ns.
Natuurlik ! Frikkie is die ou!
Re: Spameerders [boodskap #3135 is 'n antwoord op boodskap #3130] Ma, 08 Desember 2003 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:29g9tvg4s13ktg191ovkolim88dtfuq553@4ax.com...

> Ek dink ons beter op valsname reageer totdat ons weet oor wie jy
> worrie. Want ek wonder of die Kanadees baie groepe besoek...
> miskien tog... beter laat ons ons maar op skuilname bly totdat ons
> weet van wie jy praat.
>
> Gert.
>
> Ns.
> Natuurlik ! Frikkie is die ou!
>

LOL! Sy het eenkeer op SCSAA geskryf dat sy aan geen ander nuusgroepe
behoort nie... Of dink jy dit was om ons 'n vals sin van veiligheid te gee?

Hecate
Re: Spameerders [boodskap #3148 is 'n antwoord op boodskap #3135] Di, 09 Desember 2003 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Hecate

LOL!

Persephone
Re: Spameerders [boodskap #3150 is 'n antwoord op boodskap #3130] Di, 09 Desember 2003 03:49 Na vorige boodskap
bobbys...  is tans af-lyn  bobbys...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
DD skryf in boodskap news:...

Haai Oom Gert

Wragtag bly dat ek darem toe nie met myself gesels nie! Ek dog toe ek
klop aan die deur en niemand is tuis nie - het bietjie vergeet dat
julle almal so vêêêr agter ons Aussies is...

> On 7 Dec 2003 21:02:34 -0800, bobbys...@hotmail.com (R.) wrote:
> Vroumens, hier is twee teen drie teen twee in 'n negatiewe guns.
> 1. sê jy: Kannie meer die nuusgroep kry nie, nie eers op google nie...
> Hulle het dit gekanselleer oor te min belangstelling!!!

My ISP het eens op 'n tyd die nuusgroep gehad, en blykbaar dit
gemoniter/tor(?)en besluit niemand neem deel nie, en dit toe weer
gekanselleer. Ek het 'n hele paar ander ISP's probeer, maar niemand
wou niks weet van Afrikaans nie!



> Wat 'n luck! Intelligent soos jy is het jy ons
> gevind ! Maar verdomp vroumens, Bop moet
> Melbourne toe gaan voor jy na my verlang!

Maar as Bob by die huis is het ek jou mos nie nodig nie! Twee
mansmense is meer as wat enige vroumens kan staan - ek sukkel aldag
met Bob, ek soek nie meer probleme nie :-))

>
> Ek dink ons beter op valsname reageer totdat ons weet oor wie jy
> worrie. Want ek wonder of die Kanadees baie groepe besoek...
> miskien tog... beter laat ons ons maar op skuilname bly totdat ons
> weet van wie jy praat.
>
> Gert.

Moenie worry nie - as sy hier opdaag (en 'n hele paar maande gelede
toe ek laas hier ingeloer het, het ek 'n boodskappie of twee van haar
gesien - bibber ek nou!), sal ek baie vinnig een van my soetste
gifpyltjies op haar afstuur. Ek beskou haar pos in elk geval as spam.

Swart Anna
Vorige onderwerp: Jonas
Volgende onderwerp: Hefer Kommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:27:17 MGT 2024