Toyota [boodskap #31280] |
Fri, 02 June 2000 00:00  |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?
|
|
|
|
|
|
|
Re: Toyota [boodskap #31333 is 'n antwoord op boodskap #31280] |
Sun, 04 June 2000 00:00  |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As jy RÊRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
'd'-klank.
Dries Venter
Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?
|
|
|
|
|