Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engels/Afrikaans?
|
|
Re: Engels/Afrikaans? [boodskap #3145 is 'n antwoord op boodskap #3129] |
Tue, 09 December 2003 02:25  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Het volgende kreeg ik net toegestuurd, ik heb het nog niet gelezen en ik
> moet zo weg, maar misschien is het voor jullie interessant.
> http://www.litnet.co.za/seminaar/lmalan.asp
Dankie, Roely. Dit was interessant.
Litnet is baie gewild onder Afrikaans sprekendes. Het jy al na die
briewe daar gaan kyk?
Jy kan ook inskryf vir die weeklikse nuusbrief wat nogal interessant
is.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 02:12:10 UTC 2025
|