Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spameerders
Spameerders [boodskap #3023] |
Vr., 28 November 2003 19:51  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
32 0f 34 briewe wanneer ek inskakel.
Het julle ook daardie probleem.
32 Briewe waarvan ek een aflaai en lees.
Indien ek nie baie versigtig is nie, verloor ek ook briewe
wat ek wil hê.
Maak die spammers werklik geld deur so irrirerend te wees?
Epos sal binnekort onbruikbaar wees.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Spameerders [boodskap #3130 is 'n antwoord op boodskap #3128] |
Ma., 08 Desember 2003 18:38   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 7 Dec 2003 21:02:34 -0800, bobbys...@hotmail.com (R.) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>> On Sun, 07 Dec 2003 16:23:15 +0200, Dave
>> wrote:
>>
>> Wat verbasend is, want daar is geen profielfotos
>> van my op internet nie
>>
>> DD
>
> Jy lieg al weer! Ek weet van een...
>
> Ek kry omtrent 130 spam posts per dag - ek gebruik Mailwasher en dus
> word dit darem nie op my rekenaar afgelaai nie, maar dadelik deleted
> en teruggebons aan hulle. Oor die algemeen is spam 'n irritasie,
> veral wanneer hulle so gereeld Viagra aan my wil verkoop... En moenie
> praat van die penis enlargements nie! Nie ek óf Bob het dit nodig
> nie, maar dit hou net nie op nie - seker omdat ek al tien jaar
> dieselfde epos adres het. Snaaks genoeg, die porn vind ek nogal
> amusant, en mens kan darem maar altyd iets leer...
>
> Royleen
Vroumens, hier is twee teen drie teen twee in 'n negatiewe guns.
1. sê jy: Kannie meer die nuusgroep kry nie, nie eers op google nie...
Hulle het dit gekanselleer oor te min belangstelling!!!
2. sê jy: Jeeeez! Dis moeilik om julle spulletjie te vind, maar
siende dat ek so vreeslik intelligent is, het ek dit reggekry. Bob
is in Melbourne, en ek is bietjie eensaam...
Opsomming:
Wat 'n luck! Intelligent soos jy is het jy ons
gevind ! Maar verdomp vroumens, Bop moet
Melbourne toe gaan voor jy na my verlang!
3.Sê my eers, is daardie anner ene wat aan elke nuusgroep in die
wêreld behoort, op dié een ook? Dan groet ek maar weereens.
Shit! Dit kan Lorinda wees... lees jy Gieks? Dit kan Gloudina wees...
Lees jy Frans? Dit kan ek wees... lees jy Fanagolô.... Dit kan
Danielle wees... ken jy Oosterse gevegskuns?
Ek dink ons beter op valsname reageer totdat ons weet oor wie jy
worrie. Want ek wonder of die Kanadees baie groepe besoek...
miskien tog... beter laat ons ons maar op skuilname bly totdat ons
weet van wie jy praat.
Gert.
Ns.
Natuurlik ! Frikkie is die ou!
|
|
|
|
|
Re: Spameerders [boodskap #3150 is 'n antwoord op boodskap #3130] |
Di., 09 Desember 2003 03:49  |
bobbys...
Boodskappe: 6 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
Haai Oom Gert
Wragtag bly dat ek darem toe nie met myself gesels nie! Ek dog toe ek
klop aan die deur en niemand is tuis nie - het bietjie vergeet dat
julle almal so vêêêr agter ons Aussies is...
> On 7 Dec 2003 21:02:34 -0800, bobbys...@hotmail.com (R.) wrote:
> Vroumens, hier is twee teen drie teen twee in 'n negatiewe guns.
> 1. sê jy: Kannie meer die nuusgroep kry nie, nie eers op google nie...
> Hulle het dit gekanselleer oor te min belangstelling!!!
My ISP het eens op 'n tyd die nuusgroep gehad, en blykbaar dit
gemoniter/tor(?)en besluit niemand neem deel nie, en dit toe weer
gekanselleer. Ek het 'n hele paar ander ISP's probeer, maar niemand
wou niks weet van Afrikaans nie!
> Wat 'n luck! Intelligent soos jy is het jy ons
> gevind ! Maar verdomp vroumens, Bop moet
> Melbourne toe gaan voor jy na my verlang!
Maar as Bob by die huis is het ek jou mos nie nodig nie! Twee
mansmense is meer as wat enige vroumens kan staan - ek sukkel aldag
met Bob, ek soek nie meer probleme nie :-))
>
> Ek dink ons beter op valsname reageer totdat ons weet oor wie jy
> worrie. Want ek wonder of die Kanadees baie groepe besoek...
> miskien tog... beter laat ons ons maar op skuilname bly totdat ons
> weet van wie jy praat.
>
> Gert.
Moenie worry nie - as sy hier opdaag (en 'n hele paar maande gelede
toe ek laas hier ingeloer het, het ek 'n boodskappie of twee van haar
gesien - bibber ek nou!), sal ek baie vinnig een van my soetste
gifpyltjies op haar afstuur. Ek beskou haar pos in elk geval as spam.
Swart Anna
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 12:00:05 UTC 2025
|