Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vandag uit ons volkgeskiedenis:
Re: Vandag uit ons volkgeskiedenis: [boodskap #31195] Di, 30 Mei 2000 00:00
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja,ek is net nie seker wat sy roete is wat hy gevolg het nie,en of dit per
spoor of of perde kar was nie,maar hy het blykbaar eers 'n ruk lank by Waterval
-Onder oorgebly.

Boertjie
@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> 27 Mei 1900:In die ZAR:Lord Roberts se magte neem Vereeniging
>> in,boeremagte in die omgewing val terug na die Kliprivierstasie se
>> omgewing.300 burgers van genl.Lemmer en Grobler raak slaags met die
>> engelse by Van Wyksrus.
>> 28 Mei 1900:Die Vrystaat word amptelik deur Lord Roberts as die Oranje
>> Rivier Kolonie geproklameer,die proklamasie word na 24 Mei teruggedateer
>> om Koningin Victoria se verjaardag te herdenk.In die ZAR behaal die
>> boere 'n oorwinning oor die engelse by Van Wyksrus en die engelse val
>> terug na pad tussen Johannesburg en Potchefstroom.
>> 29 Mei 1900:Lord Roberts nader Johannesburg vanaf 'n oostelike
>> rigting,by Boksburg buit die engelse 7 lokomotiewe en 200 spoorweg
>> waens.Pres Kruger en die regering verlaat Pretoria.
>
> Dankie vir hierdie stuk. Ek lees gister in die Globe en Mailse Archives dat
> die Engelse naby Johannesburg is, en ek
> vertel toe vir my man: Ek kan nie glo dat hierdie ding korrek
> is nie, ek gaan dit liewer nie pos nie. Verlaat Pres. Kruger
> nou Pretoria vir Nederland?
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Vandag uit ons volksgeskiedenis:
Volgende onderwerp: Re: volksvreemdes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 06:50:44 MGT 2024