| Jonas [boodskap #3092] |
Do., 04 Desember 2003 20:42  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jonas
Jy het eendag 'n url gegee van 'n
plek wat basies (as ek reg onthou)
nuusberigte en artikels uit tydskrifte
in het. Ek het daarvan gehou, (soveel
dat dit selfs een tyd my homepage was)
en een of ander tyd geformateer en
die adres verloor.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #3103 is 'n antwoord op boodskap #3097] |
Vr., 05 Desember 2003 18:07   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
> Ek sal moet soek - gee my nog 'n leidraad.
> Ek sal ook, maar in ruil, 'n paar warez-adresse plaas - stel jy belang?
On Fri, 5 Dec 2003 04:54:21 +0200, "Jonas" wrote:
> DD - ek dink die ene wat ons soek is:
> http://www.refdesk.com/
>
Willie ruil nie, Jonas,:-) as jy iets wil hê, praat net:-)
As ek dit het, kry jy dit.
Oorspronklik was ek 'n vreeslike eerlike mens.
Katryn het my geleer kroek. Gevra, waarom ek iets straight wil kry, as
ek die mafia daavoor kan vra. Glo nie jy weet dit nie, maar sy het die
titel van 'GodMother' in Athens.
Waarna soek jy? Skielik kry ek die idee dat ons die groep meer
effektief kan gebruik:-)))
DD
ns. Dit is nie hy nie. Dit was 'n groep met 'n koeranttipe looks.
Moet nie nou daaroor worrie nie. Dit sal eendag terugkom...
|
|
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #3105 is 'n antwoord op boodskap #3103] |
Sa., 06 Desember 2003 03:12   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
DD - ek hou van die gedagte itv positiewe samewerking. Wat is "share & share
alike" in Afrikaans?
Was die adres toe die regte ene - www.refdesk.com . Dink ek het dit van BBC
se "clickonline" gekry - van tyd tot tyd het hulle handige goed - maar ook
heelwat irrelevante snert.
As jy 'n spesialis-gebied het waarin jy sou belangstel - soos "graphics"
ens. laat weet. "Ons" genereer so +/- 6 Gig se ware p/maand - danksy TELKOM
se "caps".
Ek kyk nou baie ernstig na SENTECH se fasiliteit wat in Januarie beskikbaar
raak - aanvanklik met geen "cap" nie, maar hulle voorsien reeds "misbruik"
van hulle fasiliteit - en instede van 'n cap sal hulle addisionele fooie hef
wanneer die maks volume oorskry word.
"DD" skryf in boodskap news:ksh1tv096udg92bkf6s2k2rp5hr0vehcgo@4ax.com...
>
>
>> Ek sal moet soek - gee my nog 'n leidraad.
>> Ek sal ook, maar in ruil, 'n paar warez-adresse plaas - stel jy belang?
>
> On Fri, 5 Dec 2003 04:54:21 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - ek dink die ene wat ons soek is:
>> http://www.refdesk.com/
>>
>
> Willie ruil nie, Jonas,:-) as jy iets wil hê, praat net:-)
> As ek dit het, kry jy dit.
> Oorspronklik was ek 'n vreeslike eerlike mens.
> Katryn het my geleer kroek. Gevra, waarom ek iets straight wil kry, as
> ek die mafia daavoor kan vra. Glo nie jy weet dit nie, maar sy het die
> titel van 'GodMother' in Athens.
>
> Waarna soek jy? Skielik kry ek die idee dat ons die groep meer
> effektief kan gebruik:-)))
>
> DD
>
> ns. Dit is nie hy nie. Dit was 'n groep met 'n koeranttipe looks.
> Moet nie nou daaroor worrie nie. Dit sal eendag terugkom...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #3149 is 'n antwoord op boodskap #3131] |
Di., 09 Desember 2003 03:42  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
DD
Kan dit moontlik die ene wees?
http://www.thepaperboy.com.au/welcome.html
Ek is op soek na 'n stukke s/ware - "Encase" - ken jy/ weet jy?
"DD" skryf in boodskap news:j9h9tv8g8uo2psopn0p8vods7co3ubbos6@4ax.com...
> On Mon, 8 Dec 2003 05:55:50 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - het jy toe al daardie adres kon opspoor ?
>
> Nee:-) Jonas... ek onthou dat dit so koerant-tipe site
> is. Ek sal dit vind en jou laat weet:-)))
>
> DD
>
|
|
|
|