Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ou seniele diktator
ou seniele diktator [boodskap #31066] So, 28 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees hier op die sondagmore my Nederlandse krant, 'n klein beriggie trek
my aandag: In 'n toespraak het meneer r.mugabe die president van zim die
bevolkings van die buurlande opgeroep boerderye van wit eienaars te beset.
En ek verwonder myself, wat beoog hy, waarom doen hy dit, wat gee hom die reg
opruiende taal uit te spreek na sy buurlande.
die Nederlandse T.V. in 'n nuusuitsaaing het opnames vertoon van die besettings,
steek die behuisinge van de swart plaaswerkers aan die brand. wellig is ek
verskriklik dom maar ek sie nie die rede daarvan kan wees nie.
Vertel vir my asseblief wat, wie, waarom ?
P&L
Re: ou seniele diktator [boodskap #31067 is 'n antwoord op boodskap #31066] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is duidelik. Daar kom n verkiesing en hy intimideer die ander partye se
volgelinge.Hy gee hulle n boodskap stem vir die ander en ons maak jou dood.n
Uitstekende voorbeeld van n diktator.

Reenen van Niekerk

L&P skryf in boodskap news:ant2813370b0M3Mb@camerama.demon.nl...
> Ek lees hier op die sondagmore my Nederlandse krant, 'n klein beriggie trek
> my aandag: In 'n toespraak het meneer r.mugabe die president van zim die
> bevolkings van die buurlande opgeroep boerderye van wit eienaars te beset.
> En ek verwonder myself, wat beoog hy, waarom doen hy dit, wat gee hom die reg
> opruiende taal uit te spreek na sy buurlande.
> die Nederlandse T.V. in 'n nuusuitsaaing het opnames vertoon van die besettings,
> steek die behuisinge van de swart plaaswerkers aan die brand. wellig is ek
> verskriklik dom maar ek sie nie die rede daarvan kan wees nie.
> Vertel vir my asseblief wat, wie, waarom ?
> P&L
>
Re: ou seniele diktator [boodskap #31068 is 'n antwoord op boodskap #31066] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja die perd is so magsbehep dat hy tot alle uiterstes sal gaan om sy saak te laat
goed lyk en soveel as moontlik ondersteuners te kry,'n tipiese voorbeeld van afrika
demokrasie.

L&P wrote:

> Ek lees hier op die sondagmore my Nederlandse krant, 'n klein beriggie trek
> my aandag: In 'n toespraak het meneer r.mugabe die president van zim die
> bevolkings van die buurlande opgeroep boerderye van wit eienaars te beset.
> En ek verwonder myself, wat beoog hy, waarom doen hy dit, wat gee hom die reg
> opruiende taal uit te spreek na sy buurlande.
> die Nederlandse T.V. in 'n nuusuitsaaing het opnames vertoon van die besettings,
> steek die behuisinge van de swart plaaswerkers aan die brand. wellig is ek
> verskriklik dom maar ek sie nie die rede daarvan kan wees nie.
> Vertel vir my asseblief wat, wie, waarom ?
> P&L
Re: ou seniele diktator [boodskap #31101 is 'n antwoord op boodskap #31066] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sarel  is tans af-lyn  Sarel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Waarom vra jy nog? Ken jy of julle nog nie swartes nie!!! Kom kuier hier.
Dis maklik om ver te sit en te praat. Kom hier. Bring net jou vrou saam. Jou
goed word gesteel nog voor jy uit die lughawe is, as jy dan sal waag om
alleen rond te ruis sal jou vrou sekerlik verkrag word en jy sal gelukkig
wees om lewend te bly. VRA WEER WAAROM MUGABE SULKE DINGE AANVANG EN EK
STUUR VIR JOU EN JOU VROU VLUGKAARTJIES NA SUIDER_AFRIKA.

L&P skryf in boodskap news:ant2813370b0M3Mb@camerama.demon.nl...
> Ek lees hier op die sondagmore my Nederlandse krant, 'n klein beriggie trek
> my aandag: In 'n toespraak het meneer r.mugabe die president van zim die
> bevolkings van die buurlande opgeroep boerderye van wit eienaars te beset.
> En ek verwonder myself, wat beoog hy, waarom doen hy dit, wat gee hom die reg
> opruiende taal uit te spreek na sy buurlande.
> die Nederlandse T.V. in 'n nuusuitsaaing het opnames vertoon van die besettings,
> steek die behuisinge van de swart plaaswerkers aan die brand. wellig is ek
> verskriklik dom maar ek sie nie die rede daarvan kan wees nie.
> Vertel vir my asseblief wat, wie, waarom ?
> P&L
>
Re: ou seniele diktator [boodskap #31156 is 'n antwoord op boodskap #31066] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
VRA WEER WAAROM MUGABE SULKE DINGE AANVANG EN EK
> STUUR VIR JOU EN JOU VROU VLUGKAARTJIES NA SUIDER_AFRIKA
Ek vra maar vir hom weer (nie dat ek wil weet nie!!) want ek wil baie graag
daai twee kaartjies he!!! LOL!!!
Maar ek sal verduidelik vir l&p, ek sit ook hier in nederland en die
koerante is maar baie selektief in wat hulle publiseer.
Die mense kry 'n verkeerde indruk en maar net helfte van die feite hier. Ek
het gelukkig my ouers en res van die familie wat my al die 'ware nuus'
vertel
Groetnis

Sarel schreef in berichtnieuws
8guh2f$gvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarom vra jy nog? Ken jy of julle nog nie swartes nie!!! Kom kuier hier.
> Dis maklik om ver te sit en te praat. Kom hier. Bring net jou vrou saam. Jou
> goed word gesteel nog voor jy uit die lughawe is, as jy dan sal waag om
> alleen rond te ruis sal jou vrou sekerlik verkrag word en jy sal gelukkig
> wees om lewend te bly. .
> L&P wrote in message
> news:ant2813370b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>> Ek lees hier op die sondagmore my Nederlandse krant, 'n klein beriggie
> trek
>> my aandag: In 'n toespraak het meneer r.mugabe die president van zim die
>> bevolkings van die buurlande opgeroep boerderye van wit eienaars te beset.
>> En ek verwonder myself, wat beoog hy, waarom doen hy dit, wat gee hom
die
> reg
>> opruiende taal uit te spreek na sy buurlande.
>> die Nederlandse T.V. in 'n nuusuitsaaing het opnames vertoon van die
> besettings,
>> steek die behuisinge van de swart plaaswerkers aan die brand. wellig is ek
>> verskriklik dom maar ek sie nie die rede daarvan kan wees nie.
>> Vertel vir my asseblief wat, wie, waarom ?
>> P&L
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Afrika is AFRIKA!
Volgende onderwerp: Vandag uit ons volksgeskiedenis:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:22:27 MGT 2024