| ou seniele diktator [boodskap #31066] |
So., 28 Mei 2000 00:00  |
loes&patrick
Boodskappe: 238 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees hier op die sondagmore my Nederlandse krant, 'n klein beriggie trek
my aandag: In 'n toespraak het meneer r.mugabe die president van zim die
bevolkings van die buurlande opgeroep boerderye van wit eienaars te beset.
En ek verwonder myself, wat beoog hy, waarom doen hy dit, wat gee hom die reg
opruiende taal uit te spreek na sy buurlande.
die Nederlandse T.V. in 'n nuusuitsaaing het opnames vertoon van die besettings,
steek die behuisinge van de swart plaaswerkers aan die brand. wellig is ek
verskriklik dom maar ek sie nie die rede daarvan kan wees nie.
Vertel vir my asseblief wat, wie, waarom ?
P&L
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ou seniele diktator [boodskap #31156 is 'n antwoord op boodskap #31066] |
Di., 30 Mei 2000 00:00  |
Geminigirl
Boodskappe: 22 Geregistreer: Mei 2000
|
Junior Lid |
|
|
VRA WEER WAAROM MUGABE SULKE DINGE AANVANG EN EK
> STUUR VIR JOU EN JOU VROU VLUGKAARTJIES NA SUIDER_AFRIKA
Ek vra maar vir hom weer (nie dat ek wil weet nie!!) want ek wil baie graag
daai twee kaartjies he!!! LOL!!!
Maar ek sal verduidelik vir l&p, ek sit ook hier in nederland en die
koerante is maar baie selektief in wat hulle publiseer.
Die mense kry 'n verkeerde indruk en maar net helfte van die feite hier. Ek
het gelukkig my ouers en res van die familie wat my al die 'ware nuus'
vertel
Groetnis
Sarel schreef in berichtnieuws
8guh2f$gvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarom vra jy nog? Ken jy of julle nog nie swartes nie!!! Kom kuier hier.
> Dis maklik om ver te sit en te praat. Kom hier. Bring net jou vrou saam. Jou
> goed word gesteel nog voor jy uit die lughawe is, as jy dan sal waag om
> alleen rond te ruis sal jou vrou sekerlik verkrag word en jy sal gelukkig
> wees om lewend te bly. .
> L&P wrote in message
> news:ant2813370b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>> Ek lees hier op die sondagmore my Nederlandse krant, 'n klein beriggie
> trek
>> my aandag: In 'n toespraak het meneer r.mugabe die president van zim die
>> bevolkings van die buurlande opgeroep boerderye van wit eienaars te beset.
>> En ek verwonder myself, wat beoog hy, waarom doen hy dit, wat gee hom
die
> reg
>> opruiende taal uit te spreek na sy buurlande.
>> die Nederlandse T.V. in 'n nuusuitsaaing het opnames vertoon van die
> besettings,
>> steek die behuisinge van de swart plaaswerkers aan die brand. wellig is ek
>> verskriklik dom maar ek sie nie die rede daarvan kan wees nie.
>> Vertel vir my asseblief wat, wie, waarom ?
>> P&L
>>
>
|
|
|
|