Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gatvol vir rassiste
Gatvol vir rassiste [boodskap #31001] |
Fri, 26 May 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
is bitter ver van hulle in houding.
Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
antwoorde hulle uitlos.
Lou? Dries? Leendert?
|
|
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31004 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Fri, 26 May 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Ja, ou Paul, dis presies wat ek doen. Ek probeer om vir Loute laat verstaan
> dat daar tye is wat mens moet kies, anders
> is jy nog warm nog koud, en sal jy uit die mond gespu word,
> soos Paulus vir ons vertel. In jou geval lyk dit vir my asof jy
> common cause met die duiwel gemaak het, of jou ruggraat
> vol stank is, en mens kan alleen maar so 'n mens ignoreer.
> Die lewe het my geleer dat windsakke soos jy eers goed deur
> die lewe se meule moet gaan, voordat jy leer wat belangrik is
> en wat nie is nie. Maar te oordeel na sommige van die
> skobbejakke wat in die apartheidsjare die oorhand gekry het,
> leer sommige van hulle nooit.
Common cause met die duiwel?
Dit, Tannie met die mes, hang af of daar rerig 'n duiwel is of nie.
Die lewe, na al daai laaang jare, moes jou ook leer dat daar elke nou en dan
'n skobbejak-windgat opduik wat die lewe se meule breek.
Individue wat op 'n te jong ouderdom aan te veel ge-'expose' was. Ongelukkig
(vir mense soos jy) is dit in die mens se natuur om aan te pas en te
oorleef, soos kakiebos keer ons net weer terug nadat julle met julle
brandstof en buitebande julle stemmetjies probeer dik maak.
|
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31006 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Fri, 26 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
pha...@my-deja.com wrote:
> Gloudina
>
> Ek se altyd vir my vrou sy moet ophou om ". . . to employ support . . "
> wanneer sy met iets of iemand vashaak. Sy moet haar fights self fight,
> en nie verwag dat ander haar sal ondersteun in haar campaign nie. Dis
> die aksies van 'n swakkeling, se ek vir haar. Dis wat mense met geen
> ruggraat doen.
>
>
Ja, ou Paul, dis presies wat ek doen. Ek probeer om vir Loute laat verstaan
dat daar tye is wat mens moet kies, anders
is jy nog warm nog koud, en sal jy uit die mond gespu word,
soos Paulus vir ons vertel. In jou geval lyk dit vir my asof jy
common cause met die duiwel gemaak het, of jou ruggraat
vol stank is, en mens kan alleen maar so 'n mens ignoreer.
Die lewe het my geleer dat windsakke soos jy eers goed deur
die lewe se meule moet gaan, voordat jy leer wat belangrik is
en wat nie is nie. Maar te oordeel na sommige van die
skobbejakke wat in die apartheidsjare die oorhand gekry het,
leer sommige van hulle nooit.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31081 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Sun, 28 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Paddy Girl wrote:
> Tant Hessie, ek betwyfel dit, veral op grond van ons geboorte datums.
> . . .ek het hierdie sneaky feeling jy's oppad om die emmer te skop . . .
>
So nou is Paul Bester 'n crossdresser ook.
Ek wonder hoekom dit my nie verbaas nie.
Tant Hessie
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31082 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Sun, 28 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
MeesterPhat wrote:
> As dit wel die geval is, hoekom swerf jy dan nog hier rond . . . . ?
>
Met "hier" bedoel jy seker hierdie nuusgroep.
Nou, ek het nuus vir jou, ou Paul Bester. Mense
soos ek en ek hoop Leswin en nog baie ander
sal hier "rondswerf" omdat ons nie ook hierdie
nuusgroep sal oorgee aan julle liggewig ou
mannetjies nie. Ek voorspel, jy sal eerste skoert.
Gloudina
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31125 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Mon, 29 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Jy moet
> seker nou al besef dit help nie om met die Sasby's en Frikkies van die aarde
> te stry nie
Maar Frikkie het darem begin objekteer teendie slegte taal. Moet ek aanneem
slegte taal
en blatante rassiste is maar iets wat jy as deel
van die lewe beskou, maar as ek iets teen hulle
se, dan val jy my frontop aan?
> . Gister was die Afrikaner die slegste ding op aarde
Nee, jy het dit mis. Dis teen die apartheidsvarke watmens optrek. Die Afrikaner
is in die proses besmeer,
en moet daardie smet nou erken en sulke mense uit
sy boesem werp.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31175 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Tue, 30 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Die vraag bly egter steeds - hoekom is jy nou weer skielik 'n Afrikaner?
> (Vir studente van grammatika - dit is 'n retoriese vraag - Gloudina sal nie
> antwoord nie :) )
>
Hier is Lou nou weer op sy ou ramkietjie. Lou,
ek is 'n "Afrikaner" omdat ek etnies 'n "Afrikaner" is.
Afrikaners hoef nie Suid-Afrikaanse paspoorte te
dra nie. Moenie die ou game probeer speel wat hulle
so knaend in die ou "nasionale" dae gespeel het nie.
Ek lees in NP van Wyk Louw se biografie dat hy en
sy broer WEG so "nasionaliste" gespeel het, dat hulle
nie eens Engels met hulle ouers wou praat nie (hulle
ouers was Sappe en bietjie verengels.) En later, toe
die dinge nou begin verkeerd loop hier na 1948, toe
kla hulle steen en been oor die eiers wat hierdie
"nasionalisme" wat hulle voorgestaan het begin uitbroei.
Ek laat niemand meer vir my vertel wie Afrikaner is of
nie. Daardie dae is verby.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31210 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Wed, 31 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Ek onthou toe jy vroeer in die nuusgroep se geskiedenis gesê het dat jy nie
> 'n is Afrikaner is nie en dat jy alles verwerp waarvoor die term afrikaner
> staan.
Ek DAAG JOU UIT, Lou, om vir my met kapittel en vers te bewys dat
ek verklaar het
dat ek "alles verwerp waarvoor die term
Afrikaner staan." Jy lieg totdat jy blou is
in jou gesig. Wat ek wel verwerp, is wat
die "nasionalistiese" regse Afrikaners daarvan
wou gemaak het.
> Terloops wat is jou beskrywing van 'n afrikaner?
> ... en van 'n 'etniese' afrikaner?
> .. en van 'n 'boer'?
>
> Sal jou self seker weer een van die dae ook as 'n boer beskryf :)
>
Snaaks genoeg, Lou, ek het nooit grootgeword met
die term "boer" vir Afrikaners nie. Ons het dit net nie
so gebruik nie. Ek het geweet daar was iets soos die
"Boere-oorlog" en dat die "Boere" daarin geveg het,
maar daar het dit gebly. Hierdie heropstanding van
die naam "Boere" dink ek is 'n maaksel van die
nasionalisme wat in die middel van die laaste eeu
aangewakker is deur die "Nasionale" Party. (Onthou,
hulle het weggebreek van die Suid-Afrikaanse Party,
wat hulle toe die Sappe begin noem het. So hierdie
klein groepie van Afrikaners wat hulleself die
Nasionaliste genoem het, het nou vreeslik aggressief
vir hulself die naam "Afrikaner" begin toe-eien. En
dis waar die gif in die water gekom het. Skielik was
Afrikaners wat Sappe was, nou nie meer "Boere"
nie.
Ek was baie ontsteld toe ek aan swart skole begin
skole begin skoolhou en hoor dat die kinders van
Afrikaners as "amabuno" of "amaburo" praat.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31243 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Thu, 01 June 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
>> Ek DAAG JOU UIT, Lou, om vir my met kapittel en vers te
> bewys dat
>> ek verklaar het
>> dat ek "alles verwerp waarvoor die term
>> Afrikaner staan." Jy lieg totdat jy blou is
>> in jou gesig. Wat ek wel verwerp, is wat
>> die "nasionalistiese" regse Afrikaners daarvan
>> wou gemaak het.
>>
>
> Jy verstaan verkeerd! Onthou nog toe jy my as rassis beskuldig het op die
> nuusgroep? Onthou dat jy geen bewys daarvan gelewer het nie?
>
> Ek herhaal maar net - jy het op die nuusgroep ge^e dat jy nie 'n afrikaner
> is nie!! SELA!
Nee, Lou. Ek vra hou weer om vir my met die argiewete bewys dat ek gese het ek
"verwerp alles waarvoor die
term Afrikaner staan." Komaan. Ek wag.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31248 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Thu, 01 June 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ferdi Greyling wrote:
> On Thu, 1 Jun 2000 11:24:15 +0200, "Lou"
> wrote:
>
>
>> Alzheimers >>
>
> OK. Jammer om dit te hoor.
Ja, laat ek ook my innige meegevoel
betuig met Lou wat hom nou in hierdie
kondisie bevind.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:50:28 UTC 2025
|