Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leiden
Leiden [boodskap #3050] Di, 02 Desember 2003 10:20 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit kwam ik tegen bij het bekijken van de muurgedichten in Leiden
(Nederland):
http://www.muurgedichten.nl/jonker.html

Een mooi initiatief vind ik, het beschilderen van muren met gedichten!
Gelukkig staan er vertalingen van alle gedichten op de site, want Indiaanse
talen, of Oosteuropese talen beheers ik niet :-)

Roely
Re: Leiden [boodskap #3054 is 'n antwoord op boodskap #3050] Di, 02 Desember 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bqhovh$1uq6vj$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Dit kwam ik tegen bij het bekijken van de muurgedichten in Leiden
> (Nederland):
> http://www.muurgedichten.nl/jonker.html
>
> Een mooi initiatief vind ik, het beschilderen van muren met gedichten!
> Gelukkig staan er vertalingen van alle gedichten op de site, want Indiaanse
> talen, of Oosteuropese talen beheers ik niet :-)
>
> Roely

Ek dink ook dit is 'n baie oulike idee. Ek hou van Ingrid Jonker sew
gedigte, en sou graag haar biografie wou lees. Daar het 'n ruk terug (laas
jaar?) 'n nuwe een verskyn en ek het gehoop dat dit uiteindelik ook hier te
kry sou wees, maar sover nog niks. Ek sal dit maar uit Suid-Afrika moet
bestel. Sy was 'n redelike tragiese figuur, jy weet seker dat sy selfmoord
gepleeg het?

Lorinda
Re: Leiden [boodskap #3057 is 'n antwoord op boodskap #3050] Di, 02 Desember 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Dit kwam ik tegen bij het bekijken van de muurgedichten in Leiden
> (Nederland):
> http://www.muurgedichten.nl/jonker.html
>

Dankie, Roely. Dit was nou baie interessant.
Toe ek so bietjie verder blaai, sien ek ene Antony Kok se Jagadada.
Wat is DIT? Ek dink daai gedig is te diep vir my!
;-))
Re: Leiden [boodskap #3058 is 'n antwoord op boodskap #3054] Di, 02 Desember 2003 23:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fcd0b08$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Ek dink ook dit is 'n baie oulike idee. Ek hou van Ingrid Jonker sew
> gedigte, en sou graag haar biografie wou lees. Daar het 'n ruk terug (laas
> jaar?) 'n nuwe een verskyn en ek het gehoop dat dit uiteindelik ook hier te
> kry sou wees, maar sover nog niks. Ek sal dit maar uit Suid-Afrika moet
> bestel. Sy was 'n redelike tragiese figuur, jy weet seker dat sy selfmoord
> gepleeg het?
>
> Lorinda
>
>
Ja, ik wist dat ze zelfmoord heeft gepleegd. Een paar maanden geleden heb ik
een programma over haar op de televisie gezien, prachtig en ontroerend.
"Korreltjie niks is my dood" heette het. (Als het goed is staat dit nog op
een videoband.) Zij draagt daarin zelf ook nog wat gedichten voor, en er
komen mensen aan het woord die haar van zeer nabij hebben gekend (André
Brink ? heette haar minnaar/dichter niet zo?), of van verder weg
(Breitenbach, mijn broer heeft nog wat boeken van hem vertaald in het
Nederlands).
Ik ga maar eens graven in de videobanden, eens kijken of ik het voor mijn
pensioen nog kan vinden :-) (maar als het aan de nederlandse regering ligt
heb ik nog tijd genoeg, want ze willen de mensen binnenkort door laten
werken tot hun zeventigste: de pensioenfondsen hebben risicovol belegd en
hebben miljarden euro's verloren).

Roely
Re: Leiden [boodskap #3059 is 'n antwoord op boodskap #3057] Di, 02 Desember 2003 23:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:a55qsv07d6nbs9jjidm5jhqa6gk8qs0jgf@4ax.com...
>
> Dankie, Roely. Dit was nou baie interessant.
> Toe ek so bietjie verder blaai, sien ek ene Antony Kok se Jagadada.
> Wat is DIT? Ek dink daai gedig is te diep vir my!
> ;-))
>

:-))))
Provocerende dadaïstische taal! En dat op een schoolgebouw!!

Roely
Re: Leiden [boodskap #3061 is 'n antwoord op boodskap #3059] Wo, 03 Desember 2003 00:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

>> Toe ek so bietjie verder blaai, sien ek ene Antony Kok se Jagadada.

> :-))))
> Provocerende dadaïstische taal! En dat op een schoolgebouw!!

Jy is vreeslik laat wakker, Roely?
Yikes. dadaisme en surrealisme is weird. Interessant, maar baie
weird. :-) Ek dog dis net die Franse soos André Breton, Louis Aragon,
Jean Arpen en so aan wat so weird kon wees., en nou moet ek ontnugter
word en sien julle Nederlanders is net so erg!!
Soos jy sê dis 'n absolute skande!! ;-)))
Ek wonder of daar enige bekende Afrikaanse Dada's was?
Re: Leiden [boodskap #3062 is 'n antwoord op boodskap #3058] Wo, 03 Desember 2003 00:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Ik ga maar eens graven in de videobanden, eens kijken of ik het voor mijn
> pensioen nog kan vinden :-)

Jy het jou pensioen tussen jou video's weggesteek, en nou moet jy die
gaan soek?
Um....ek dink daar is 'n naam vir daardie siekte, Roely....
Toemaar, ek dink ek weet wat jy bedoel. Dis maar
net hoe dit direk vertaal oorkom vir my. 'n Ou tannie wat in haar
verstrooidheid haar pensioen geld iewers gaan wegsteek het, en nou nie
meer kan onthou waar sy dit weggesteek het nie, maar dink dit kan dalk
tussen haar video's wees. :-))

> (maar als het aan de nederlandse regering ligt
> heb ik nog tijd genoeg, want ze willen de mensen binnenkort door laten
> werken tot hun zeventigste: de pensioenfondsen hebben risicovol belegd en
> hebben miljarden euro's verloren).

Ek dink tog dis goed. Want mense leef langer, gesonder, en raak baie
ouer as in die verlede. Die mense wat ek ken wat al in die 70's is,
is nog baie flink en fiks.
Maar as jy nou al weird dingetjies aanvang soos jy hierbo beskryf het,
dan weet ek nie of dit so goed sal wees vir jou om op 70 nog te werk
nie! ;-))))
Re: Leiden [boodskap #3064 is 'n antwoord op boodskap #3062] Wo, 03 Desember 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:17cqsv42o5jiqftughutspdrjoup976h8u@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>> Ik ga maar eens graven in de videobanden, eens kijken of ik het voor mijn
>> pensioen nog kan vinden :-)
>
> Jy het jou pensioen tussen jou video's weggesteek, en nou moet jy die
> gaan soek?
> Um....ek dink daar is 'n naam vir daardie siekte, Roely....
> Toemaar, ek dink ek weet wat jy bedoel. Dis maar
> net hoe dit direk vertaal oorkom vir my. 'n Ou tannie wat in haar
> verstrooidheid haar pensioen geld iewers gaan wegsteek het, en nou nie
> meer kan onthou waar sy dit weggesteek het nie, maar dink dit kan dalk
> tussen haar video's wees. :-))

Weemoedige :-). Ik waarschuw maar vast: het zit in de familie. En het kan
vroeg beginnen , maar zover ben ik nog niet. Mijn man zal voor me
blijven zorgen, heeft hij al gezegd :-))
>
>
> Ek dink tog dis goed. Want mense leef langer, gesonder, en raak baie
> ouer as in die verlede. Die mense wat ek ken wat al in die 70's is,
> is nog baie flink en fiks.
> Maar as jy nou al weird dingetjies aanvang soos jy hierbo beskryf het,
> dan weet ek nie of dit so goed sal wees vir jou om op 70 nog te werk
> nie! ;-))))
>

Ik ga reizen! Op reis raak je altijd wel wat kwijt, dus dan valt het niet op
:-). Zodra alle kinderen de deur uitzijn, gaan wij onze tassen pakken en op
de bonnefooi (bekend woord?) op pad. Lekker buiten het vakantieseizoen weg.
Spaanse steden bekijken, fietsen in Zweden, en af en toe naar New York of
Boston. En naar Ierland natuurlijk! Zo ziet mijn toekomst er uit. En die van
jullie??
Lorinda als vaste medespeelster aan de Rocky Horror Picture Show? En Katryn
als uitbaatster van een democratisch getint restaurant met Europese soepjes?
En DD vast onder die brug? En Andries als eeuwige undercover-agent?
Maar eerst nog even gewoon verder in dit leven :-))) (met Nancy Sinatra's
These Boots are made for Walking nu op de radio!)

Roely
Re: Leiden [boodskap #3065 is 'n antwoord op boodskap #3061] Wo, 03 Desember 2003 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:klbqsvoheb1vqh9rohjnhe86mpilcopi11@4ax.com...

Ek dog dis net die Franse soos André Breton, Louis Aragon,
> Jean Arpen en so aan wat so weird kon wees., en nou moet ek ontnugter
> word en sien julle Nederlanders is net so erg!!
> Soos jy sê dis 'n absolute skande!! ;-)))
> Ek wonder of daar enige bekende Afrikaanse Dada's was?
>
In Nederland had Dada wel aanhangers, maar ik weet niet of dat in Zuid
Afrika zo was. Het lijkt me een typisch Europese stroming. En ik dacht niet
dat Europese kolonisten erg kunstminnend waren ;-).

Roely
Re: Leiden [boodskap #3067 is 'n antwoord op boodskap #3058] Wo, 03 Desember 2003 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bqj876$234q9u$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...

Zij draagt daarin zelf ook nog wat gedichten voor, en er
> komen mensen aan het woord die haar van zeer nabij hebben gekend (André
> Brink ? heette haar minnaar/dichter niet zo?),

Ja, dis reg hy was.


> Ik ga maar eens graven in de videobanden, eens kijken of ik het voor mijn
> pensioen nog kan vinden :-) > Roely
>
>

Moenie ons hier in spanning los nie, het jy dit toe gekry?

Lorinda
Re: Leiden [boodskap #3070 is 'n antwoord op boodskap #3064] Wo, 03 Desember 2003 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bqka8e$23u04a$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> Ik ga reizen! Op reis raak je altijd wel wat kwijt, dus dan valt het niet op
> :-). Zodra alle kinderen de deur uitzijn, gaan wij onze tassen pakken en op
> de bonnefooi (bekend woord?) op pad. Lekker buiten het vakantieseizoen weg.
> Spaanse steden bekijken, fietsen in Zweden, en af en toe naar New York of
> Boston. En naar Ierland natuurlijk! Zo ziet mijn toekomst er uit. En die van
> jullie??

Jy teken so 'n mooi prent van die reise wat jy wil onderneem... Ek hoop dit
is presies wat jy eendag sal doen. Ek sal ook graag eendag meer tyd wil hê
om rustig rond te reis, sonder on altyd iewers heen op pad te wees omdat die
tyd te min is, daar werk is om te doen, ens. ens.Verder sal ek seker maar 19
uur per dag lê en lees. En al my comics weer lees, wat nogal lank sal neem
(Het jy gesien Neil Gaiman het n nuwe reeks uit, "1602").


Lorinda
Re: Leiden [boodskap #3071 is 'n antwoord op boodskap #3064] Wo, 03 Desember 2003 22:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bqka8e$23u04a$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Lorinda als vaste medespeelster aan de Rocky Horror Picture Show?
> Roely

Net as ek nou en dan van rol kan verander..... Ek is doodseker julle sal mal
wees oor my "Meatloaf" impression...:-))


Lorinda
Re: Leiden [boodskap #3073 is 'n antwoord op boodskap #3064] Wo, 03 Desember 2003 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Weemoedige :-). Ik waarschuw maar vast: het zit in de familie. En het kan
> vroeg beginnen , maar zover ben ik nog niet. Mijn man zal voor me
> blijven zorgen, heeft hij al gezegd :-))

Ek is ook maar sommige dae erg verstrooid, maar my man is erger, so ek
weet nie wat in ons geval sal gebeur nie. Maar dis goed dat jy so
goeie en simpatieke man het.
En dan is daar ook altyd ons hier op ALA wat natuurlik nooit sal omgee
as jy vergeet wie of waar ons is nie. ;-)

> Ik ga reizen! Op reis raak je altijd wel wat kwijt, dus dan valt het niet op
> :-). Zodra alle kinderen de deur uitzijn, gaan wij onze tassen pakken en op
> de bonnefooi (bekend woord?) op pad.

Dit klink heerlik!! Ek weet gladnie wat 'n bonnefooi is nie.
Verduidelik seblief. ;-)
Hier in Amerika koop baie afgetredenes vir hulle 'n groot RV
(recreational vehicle, en geen idee wat dit in afrikaans is nie). Dan
toer hulle die land vol daarmee. Daar was mos juis so snaakse episode
van "Frasier" jare gelede, waar Cranes en Daphne juis op so RV toer
was, en toe hulle per ongeluk in Kanada beland het, en toe moes hy
haar terug smokkel in Amerika in, Dit was nogal baie snaaks! :-)
Afgesien van JAG,wat jy al genoem het, kry julle ook van ons ander
minder goeie sitcoms soos Frasier daar in Nederland te siene?

> Lekker buiten het vakantieseizoen weg.
> Spaanse steden bekijken, fietsen in Zweden, en af en toe naar New York of
> Boston. En naar Ierland natuurlijk! Zo ziet mijn toekomst er uit.

Dit klink wonderlik, en die regte manier om af te tree. Ek is ook
baie lief vir reis.

> En Katryn als uitbaatster van een democratisch getint restaurant met Europese soepjes?

LOL! Ja, en die enigste plek in die land waar Demokrate rustig
borrels met hulle sop kan blaas sonder dat iemand skeef na ons kyk. Ek
wonder nogal hoe ertjiesopborrels sal lyk?
;-))
Re: Leiden [boodskap #3074 is 'n antwoord op boodskap #3071] Wo, 03 Desember 2003 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Net as ek nou en dan van rol kan verander..... Ek is doodseker julle sal mal
> wees oor my "Meatloaf" impression...:-))

ROTFL!! Neeeee Lorinda, nou boggel my maaind. ;-)))
Ek glo nie jy sal 'n goeie Meatloaf kan wees nie. Mens sal nogal
moet...er...frisserig wees vir daardie rol, en vir een of ander rede
glo ek nie jy is 'n fris dame nie. ;-))
Re: Leiden [boodskap #3075 is 'n antwoord op boodskap #3074] Wo, 03 Desember 2003 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:h7rssvo4ndqlgad7d8f7rcbqu8opr993ju@4ax.com...
>
> ROTFL!! Neeeee Lorinda, nou boggel my maaind. ;-)))
> Ek glo nie jy sal 'n goeie Meatloaf kan wees nie. Mens sal nogal
> moet...er...frisserig wees vir daardie rol, en vir een of ander rede
> glo ek nie jy is 'n fris dame nie. ;-))

Jy is reg, ek is nie fris nie, en ek sal dalk eerder 'n scooter moet gebruik
want ek is ook aan die kort kant vir daai bike, maar BEHALWE dit sal julle
mal wees daaroor :-))

Lorinda
Re: Leiden [boodskap #3078 is 'n antwoord op boodskap #3075] Do, 04 Desember 2003 00:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Jy is reg, ek is nie fris nie, en ek sal dalk eerder 'n scooter moet gebruik
> want ek is ook aan die kort kant vir daai bike, maar BEHALWE dit sal julle
> mal wees daaroor :-))

LOL! Okay, as jy dit nou so stel, dan glo ek jou! En onthou ons gaan
almal 70+ wees, so ons sal buitendien nie mooi kan sien nie. ;-))
Re: Leiden [boodskap #3079 is 'n antwoord op boodskap #3078] Do, 04 Desember 2003 00:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Dec 2003 19:32:24 -0500, Katryn wrote:

> "Lorinda" wrote:
>
>> Jy is reg, ek is nie fris nie, en ek sal dalk eerder 'n scooter moet gebruik
>> want ek is ook aan die kort kant vir daai bike, maar BEHALWE dit sal julle
>> mal wees daaroor :-))
>
> LOL! Okay, as jy dit nou so stel, dan glo ek jou! En onthou ons gaan
> almal 70+ wees, so ons sal buitendien nie mooi kan sien nie. ;-))


Beteken dit dat Lorinda maar 'n kort rokkie op daai scooter kan dra,
Katryn? Wat nie so mooi sigbaar sal wees deur die dik brilglase nie:-)
Lorinda as Eddie [boodskap #3080 is 'n antwoord op boodskap #3079] Do, 04 Desember 2003 01:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Beteken dit dat Lorinda maar 'n kort rokkie op daai scooter kan dra,
> Katryn? Wat nie so mooi sigbaar sal wees deur die dik brilglase nie:-)

LOL! Dis nou ook net 'n mansmens wat so vraag sal stel! ;-))) As die
rokkie nie sigbaar is nie, sal die res ook nie wees nie, hoor. Dog
net ek remaaind jou!! ;-)))
Ek was meer bekommerd oor die groot motorfiets en Eddie se "looks" en
dan ook wat GEBEUR met arme Eddie.
Al het sy 'n kort rokkie aan, DD! ;-))))
...
Die liedjie sal dan so klink:

From the day she was born, she was trouble.
She was the thorn in her mutter's side
She tried in vain. She never caused her nothing but shame.
She left home the day she died.

From the day she was gone . All she wanted
was rock and roll, porn, und a motor bike
Shooting up junk. She was a low-down, cheap little punk.
Taking everyone for a ride.

Koor:
When Eddie said she didn't like her teddy
You knew she was a no good kid
When she threatened your life with a switch blade knife --

(FRANK) What a gal. (JANET) Makes you cry. (SCOTT) Und I did.

en so aan...
;-))
Re: Leiden [boodskap #3082 is 'n antwoord op boodskap #3078] Do, 04 Desember 2003 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:720tsvgn5p099jvoe07uehf1r7g69tnkte@4ax.com...

>
> En onthou ons gaan
> almal 70+ wees, so ons sal buitendien nie mooi kan sien nie. ;-))

Bedoel jy as julle gelukkig is sal julle nie mooi kan sien nie..., en as
julle baie gelukig is sal julle doof ook wees...:-))

Lorinda
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3083 is 'n antwoord op boodskap #3080] Do, 04 Desember 2003 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:i82tsvoi8pb7difn5lj5evo8sbp4t83jg0@4ax.com...


> Ek was meer bekommerd oor die groot motorfiets en Eddie se "looks" en
> dan ook wat GEBEUR met arme Eddie.

Goed, ek erken; julle sal maar baie verbeelding ook moet gebruik maar
BEHALWE dit sal ek 'n dead ringer vir Eddy wees...:-))


> Die liedjie sal dan so klink:
>

Toe ek jou woorde van die liedjie hier lees was ek sommer lus om weer daarna
te luister... Ek sal jou pos print en hou, sodat ek reg kan wees met die
woorde vir daai vertoning as die tyd kom :-))

Lorinda
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3084 is 'n antwoord op boodskap #3080] Do, 04 Desember 2003 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Dec 2003 20:31:26 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Beteken dit dat Lorinda maar 'n kort rokkie op daai scooter kan dra,
>> Katryn? Wat nie so mooi sigbaar sal wees deur die dik brilglase nie:-)
>
> LOL! Dis nou ook net 'n mansmens wat so vraag sal stel! ;-))) As die
> rokkie nie sigbaar is nie, sal die res ook nie wees nie, hoor. Dog
> net ek remaaind jou!! ;-)))

Ag nee, Katryn... jy ken ons mansmense beter as dit. Al is die rokkie
daar, is dit vir 'n mansmens nie sigbaar nie...dit maak die res nie
onsigbaar nie, hoor. Dog net ek remaaind jou... :-)))

> Ek was meer bekommerd oor die groot motorfiets en Eddie se "looks" en
> dan ook wat GEBEUR met arme Eddie.
> Al het sy 'n kort rokkie aan, DD! ;-)))) Wie worrie oor die baaik as Eddie 'n kort rokkie aan het, Katryn...
> ...
> Die liedjie sal dan so klink:
>
> From the day she was born, she was trouble.
> She was the thorn in her mutter's side
> She tried in vain. She never caused her nothing but shame.
> She left home the day she died.
>
> From the day she was gone . All she wanted
> was rock and roll, porn, und a motor bike
> Shooting up junk. She was a low-down, cheap little punk.
> Taking everyone for a ride.
>
> Koor:
> When Eddie said she didn't like her teddy
> You knew she was a no good kid
> When she threatened your life with a switch blade knife --
>
> (FRANK) What a gal. (JANET) Makes you cry. (SCOTT) Und I did.
>
> en so aan...
> ;-))


verstaan jy waarom ek neurie as ek aan jou dink, Lorinda:-))))
So lekker warm wysie... "all she wanted was rock and roll, porn,
and a motor bike..." hier steek ek toe vas, en mompel "So, sy laaik 'n
ry..."

DD



DD
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3085 is 'n antwoord op boodskap #3084] Do, 04 Desember 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:nl1vsvc5pcr4ega6u9iopdvvvqm034r2u0@4ax.com...
>>
hier steek ek toe vas, en mompel "So, sy laaik 'n
> ry..."
>
> DD
>
'n ry wat DD? As dit 'n ry mielies is is jy verkeerd, dit is Andries se
gebied daai...:-))
Van mielies gepraat, jy is nie nog op 'n dieet nie is jy?

Lorinda
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3087 is 'n antwoord op boodskap #3085] Do, 04 Desember 2003 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Dec 2003 19:44:57 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:nl1vsvc5pcr4ega6u9iopdvvvqm034r2u0@4ax.com...
>>>
> hier steek ek toe vas, en mompel "So, sy laaik 'n
>> ry..."
>>
>> DD
>>
> 'n ry wat DD? As dit 'n ry mielies is is jy verkeerd, dit is Andries se
> gebied daai...:-))
> Van mielies gepraat, jy is nie nog op 'n dieet nie is jy?
>
> Lorinda
>
>

uh uh... nog drie kilos om te gaan
maar dit is warm hier... en... uh...
quart Castle verdryf die ergste
hitte... en dit laat 'n lamtjop
uit die boonste rakke smaak...
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3088 is 'n antwoord op boodskap #3085] Do, 04 Desember 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Dec 2003 19:44:57 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:nl1vsvc5pcr4ega6u9iopdvvvqm034r2u0@4ax.com...
>>>
> hier steek ek toe vas, en mompel "So, sy laaik 'n
>> ry..."
>>
>> DD
>>
> 'n ry wat DD? As dit 'n ry mielies is is jy verkeerd, dit is Andries se
> gebied daai...:-))
> Van mielies gepraat, jy is nie nog op 'n dieet nie is jy?
>
> Lorinda
>
>

nee man(vrou), 'n ry motorfietse, soos in die Londen's Angels
of so iets. Dit lyk mos grand as 'n ry bikes so tydsaam
afcruise...

DD
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3090 is 'n antwoord op boodskap #3084] Do, 04 Desember 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ag nee, Katryn... jy ken ons mansmense beter as dit. Al is die rokkie
> daar, is dit vir 'n mansmens nie sigbaar nie...dit maak die res nie
> onsigbaar nie, hoor. Dog net ek remaaind jou... :-)))

LOL!! Naais comeback DD. ;-))
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3094 is 'n antwoord op boodskap #3083] Do, 04 Desember 2003 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Goed, ek erken; julle sal maar baie verbeelding ook moet gebruik maar
> BEHALWE dit sal ek 'n dead ringer vir Eddy wees...:-))

Ons glo jou, ons glo jou!! ;-)))

Iets heel anders, en neem in ag dat ek vandag my idioot hoed dra en
nie baie wakker is nie. :-)
Jou sinspeel op die "behalwe dit of dat" klink vir my vreeslik bekend,
maar ek kan eenvoudig nie 'n vinger daarop plaas nie. Waar of wie?
Was daar nie so Afrikaanse liedjie : Mamma ek wil 'n man hê. Watse
man my liewe kind. En dan iets of anders, en dan sing die kinders
weer BEHALWE dit of dat, en so aan?
Of is ek nou heeltemal besig om mal te raak?
Re: Leiden [boodskap #3095 is 'n antwoord op boodskap #3082] Do, 04 Desember 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>> En onthou ons gaan
>> almal 70+ wees, so ons sal buitendien nie mooi kan sien nie. ;-))
>
> Bedoel jy as julle gelukkig is sal julle nie mooi kan sien nie..., en as
> julle baie gelukig is sal julle doof ook wees...:-))

LOL!! Ja, so iets....
;-))
Maar BEHALWE dit, glo ek jy sal wel definitief 'n goeie Eddie wees.
;-))
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3099 is 'n antwoord op boodskap #3094] Vr, 05 Desember 2003 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Iets heel anders, en neem in ag dat ek vandag my idioot hoed dra en
> nie baie wakker is nie. :-)
> Jou sinspeel op die "behalwe dit of dat" klink vir my vreeslik bekend,
> maar ek kan eenvoudig nie 'n vinger daarop plaas nie. Waar of wie?
> Was daar nie so Afrikaanse liedjie : Mamma ek wil 'n man hê. Watse
> man my liewe kind. En dan iets of anders, en dan sing die kinders
> weer BEHALWE dit of dat, en so aan?
> Of is ek nou heeltemal besig om mal te raak?


Ek onthou die liedjie (so effens) maar nie besonderhede nie.
Die "BEHALWE dit" herhinner my aan Monty Python se "Life of Brian"
waneer hulle vra:
"WHat did the Romans ever do for us?"
Iemand antwoord: "They gave us aquaducts..."
"But apart from that, APART from that what did the Romans ever do for
us?"
Iemand antwoord: "They gave us roads...."
"But apart from that, APART from roads and aquaducts what did the
Romans ever do for us?"
Iemand antwoord: "They gave us education...."
ens. ens.

Lorinda
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3102 is 'n antwoord op boodskap #3099] Vr, 05 Desember 2003 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek onthou die liedjie (so effens) maar nie besonderhede nie.
> Die "BEHALWE dit" herhinner my aan Monty Python se "Life of Brian"
> waneer hulle vra:

YESsssssssss!!!! Nou onthou ek!! ;-)) Dankie dankie DANKIE!! ;-))
Ek wou sê dit klink sooo bekend, en die heeltyd giggel ek vir jou
"behalwes" want ek weet iewers het ek dit al gehoor en dit was baie
snaaks, maar for the life of me kon ek nie onthou waar of waarom nie!!
Ai, dis tragies...;-)

> "WHat did the Romans ever do for us?"
> Iemand antwoord: "They gave us aquaducts..."
> "But apart from that, APART from that what did the Romans ever do for
> us?"
> Iemand antwoord: "They gave us roads...."
> "But apart from that, APART from roads and aquaducts what did the
> Romans ever do for us?"
> Iemand antwoord: "They gave us education...."
> ens. ens.

Ja, en dan "PEACE" Yes, shut up !! En dan daardie scene met die
latynse les!! ROTFL!! ;-))))
Nou moet ek net weer die DVD gaan huur!!
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3110 is 'n antwoord op boodskap #3102] Sa, 06 Desember 2003 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

>
> Ja, en dan "PEACE" Yes, shut up !! En dan daardie scene met die
> latynse les!! ROTFL!! ;-))))
> Nou moet ek net weer die DVD gaan huur!!

Ek het maar die DVD gekoop, want elke nou en dan is ek lus om daarna
te kyk. Dit bly skreeusnaaks. Ek hou ook baie van Brian se ma "He is
not the Messiah, he's a very naughty boy..." Ek het nogal daaraan
gedink nou die aand toe ek 'n program oor Byron sien..:-)

Lorinda
Re: Leiden [boodskap #3121 is 'n antwoord op boodskap #3073] So, 07 Desember 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:r3qssvg5pc8omdpql20k4bgf8tl13p90q2@4ax.com...

Ek weet gladnie wat 'n bonnefooi is nie.
> Verduidelik seblief. ;-)

Op de bonnefooi (Frans à la bonne foi ?) betekent dat je op goed geluk
ergens naar toe gaat, zonder dat je van tevoren iets geregeld hebt (vervoer
of een hotel bijvoorbeeld).


> Hier in Amerika koop baie afgetredenes vir hulle 'n groot RV
> (recreational vehicle, en geen idee wat dit in afrikaans is nie).

In Nederland noemen ze zoiets een camper, om het eens echt op zijn
Nederlands te zeggen ;-)

> Afgesien van JAG,wat jy al genoem het, kry julle ook van ons ander
> minder goeie sitcoms soos Frasier daar in Nederland te siene?

Ik kijk maar weinig televisie, maar wat ik zappend voorbij zie komen is Th
eBold and the beautiful, Oprah, Ricky (Lake?) en andere onzin. Is er leuke
Amerikaanse comedy?
>

Roely
LOB [boodskap #3140 is 'n antwoord op boodskap #3110] Di, 09 Desember 2003 02:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek het maar die DVD gekoop, want elke nou en dan is ek lus om daarna
> te kyk. Dit bly skreeusnaaks. Ek hou ook baie van Brian se ma "He is
> not the Messiah, he's a very naughty boy..." Ek het nogal daaraan
> gedink nou die aand toe ek 'n program oor Byron sien..:-)

Ja, ek het dit toe gaan huur, en toe 'n
kopie gemaak. Ek moes dit seker gaan koop het, eerder as om dit te
steel, maar ai...;-)
Soos jy sê, dit is skreeusnaaks om daarna te kyk.
BTW oor John Cleese- het jy dalk ook van Faulty Towers gehou? Dit was
ook een van my gunsteling reekse destyds op TV, en ek geniet dit
vandag nogsteeds om na die ou re-runs te kyk.

Die program oor Byron klink interessant. Is dit nou Lord Byron die
digter van Don Juan faam of Byron die kommunis? ;-))
Re: Leiden [boodskap #3146 is 'n antwoord op boodskap #3121] Di, 09 Desember 2003 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Op de bonnefooi (Frans à la bonne foi ?) betekent dat je op goed geluk
> ergens naar toe gaat, zonder dat je van tevoren iets geregeld hebt (vervoer
> of een hotel bijvoorbeeld).

O...dit is nou 'n interessante en lekker nuwe woord vir my. Dankie,
Roely. Ons gaan nogal baie op de bonnefooi, want ek is maar erg sleg
met reëlings en dinge.

> In Nederland noemen ze zoiets een camper, om het eens echt op zijn
> Nederlands te zeggen ;-)

Sheesh - selfs ek weet dis 'n engelse woord daai en geen Nederlandse
woord nie. Julle is dan mos al meer verengels as Afrikaans lyk dit
my! ;-))
Maar okay, dan is 'n RV 'n camper in Afrikaans. Dankie weer Roely.
;-)

> Ik kijk maar weinig televisie, maar wat ik zappend voorbij zie komen is Th
> eBold and the beautiful, Oprah, Ricky (Lake?) en andere onzin. Is er leuke
> Amerikaanse comedy?

Ugh - dis nare programme daardie wat jy noem. Ek dink nie daar is
baie mense wat dit hier kyk nie. Dit is onzin soos jy sê. Gladnie
leuke programme nie! ;-))
Ek weet nie eens waaroor The Bold and Beautiful gaan nie, maar dit
klink nie te goed nie. ;-))
Maar gmmfff....ja, ek dink daar is nogal snaakse Amerikaanse komedies
soos Friends en Frasier en 'n hele paar ander!! ;-)
Re: Leiden [boodskap #3151 is 'n antwoord op boodskap #3146] Di, 09 Desember 2003 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:lkcatv47icdjn9sq14brfltf3p536nii92@4ax.com...

>> Maar gmmfff....ja, ek dink daar is nogal snaakse Amerikaanse komedies
> soos Friends en Frasier en 'n hele paar ander!! ;-)
>
Ik hoor net van mijn zoon Hugo dat hij Friends wel aardig vindt! Ik wist
niet eens dat het op de Nederlandse televisie was :-) Hij wel ! Dat tekent
de situatie hier in huis wel goed :-). Ik zal eens in de televisiegids (die
ik nog steeds de radiogids noem) kijken wanneer dat programma komt. Nu staat
de TV bol van ons nieuwe prinsesje, CAtharina-Amalia. Zij is tweede in de
lijn van de troonopvolging. Wij weten al tientallen jaren van te voren wie
er aan het hoofd van onze natie zal staan. Is dat niet boring?

Roely
Re: LOB [boodskap #3156 is 'n antwoord op boodskap #3140] Di, 09 Desember 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:vnaatv4oe78c6h3fn6va78o3ptvt3pakq0@4ax.com...
>
> Ja, ek het dit toe gaan huur, en toe 'n
> kopie gemaak. Ek moes dit seker gaan koop het, eerder as om dit te
> steel, maar ai...;-)

Nee jy het die regte ding gedoen, moenie jou geld vir die kapitaliste gee
nie..:-))


> Soos jy sê, dit is skreeusnaaks om daarna te kyk.
> BTW oor John Cleese- het jy dalk ook van Faulty Towers gehou? Dit was
> ook een van my gunsteling reekse destyds op TV, en ek geniet dit
> vandag nogsteeds om na die ou re-runs te kyk.

Ja, ek dink daai reeks is a all time classic.


> Die program oor Byron klink interessant. Is dit nou Lord Byron die
> digter van Don Juan faam of Byron die kommunis? ;-))
>

LOL. Definitief die digterlike lord. Nie 'n kommunis in sig nie..:-))

Lorinda
Re: LOB [boodskap #3159 is 'n antwoord op boodskap #3156] Di, 09 Desember 2003 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fd627f7_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>> BTW oor John Cleese- het jy dalk ook van Faulty Towers gehou? Dit was
>> ook een van my gunsteling reekse destyds op TV, en ek geniet dit
>> vandag nogsteeds om na die ou re-runs te kyk.
>
> Ja, ek dink daai reeks is a all time classic.
>

Fawlty Towers!!!!!!! Fantastisch!!!!!!! Zo leuk :-)) Wat een enige serie!
Daaraan te denken alleen al maakt me blij.
En John Cleese was in A fish called Wanda ook niet te versmaden. Wordt elk
jaar tenminste twee maal herhaald op de Nederlandse tv.

Roely
Re: LOB [boodskap #3161 is 'n antwoord op boodskap #3159] Wo, 10 Desember 2003 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:br5ji9$27bar3$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> Fawlty Towers!!!!!!! Fantastisch!!!!!!! Zo leuk :-)) Wat een enige serie!
> Daaraan te denken alleen al maakt me blij.
> En John Cleese was in A fish called Wanda ook niet te versmaden. Wordt elk
> jaar tenminste twee maal herhaald op de Nederlandse tv.
>
> Roely
>

Hier in Engeland is sy gesegdes nou deel van die taal en kultuur, soos
"Don't mention the war..." ens. ens


Lorinda
Re: Leiden [boodskap #3172 is 'n antwoord op boodskap #3151] Vr, 12 Desember 2003 14:53 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Ik hoor net van mijn zoon Hugo dat hij Friends wel aardig vindt! Ik wist
> niet eens dat het op de Nederlandse televisie was :-) Hij wel ! Dat tekent
> de situatie hier in huis wel goed :-). Ik zal eens in de televisiegids (die
> ik nog steeds de radiogids noem) kijken wanneer dat programma komt.

Ja, maar nou is jy te laat, want hulle het die series gestaak.
Dit sal nou net stokou episodes wees, maar dis ook okay. ;-)

> Nu staat
> de TV bol van ons nieuwe prinsesje, CAtharina-Amalia. Zij is tweede in de
> lijn van de troonopvolging. Wij weten al tientallen jaren van te voren wie
> er aan het hoofd van onze natie zal staan. Is dat niet boring?

Nee, ek dink nie dis boring nie. ;-)) Maar dis net omdat ons nie
sulke interessanthede het soos konings en prinsesse en feetjies en
goeters nie. Ons het net boring "manly man" goeters hier, soos Bush
en Rumsfeld en so aan. ;-)
Vorige onderwerp: STERTE KORTGEKNIP...
Volgende onderwerp: Sinterklaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:46:35 MGT 2024