Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: volksvreemdes
Re: volksvreemdes [boodskap #30839] |
Mon, 22 May 2000 00:00  |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jou arme idioot,jy het nie'n idee wat aangaan nie.Jy glo heelwaarskynlik
aan die reenboog nasie en dwaal net soos die ander oor samewerking met
die volksvreemdes,vergeet dit,kyk wat gebeur in Zim,die intense haat
teenoor die blanke verblind logiese denke en niks positiefs kan daaruit
voortvloei nie.
En aan al julle ander oorsese volksvreemdes en uitvaagsels of jy nou in
Nederland of Kanada sit:kyk vir eers verby rassisme en sien raak wat
besig is om te gebeur,wat dink wat beteken die slagspreuk--"kill the
farmer, kill the boer of one bullet one settler" -anc toi toi wysies-
verkeerd :hulle bedoel dit!
Wat dink jy beteken die "africa renniasance"? (afrika is vir die
afrikane)
So - Ferdi,as jy die politikus is,gaan praat jy maar en kyk of jy reaksie
kry.
groete
boertjie('n trotse een)
Ferdi Greyling wrote:
> On Sun, 21 May 2000 18:56:27 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:
>
[color=blue]>
|
|
|
|
|
|
Re: volksvreemdes [boodskap #30843 is 'n antwoord op boodskap #30839] |
Mon, 22 May 2000 00:00   |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 22 May 2000 10:20:15 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
Daar is een ding wat ek WEET.
En dit is dat ek aan die ander kant is wanneer dit by jou en mense met
jou uitgesproke sentimente kom.
> Jou arme idioot,jy het nie'n idee wat aangaan nie.Jy glo heelwaarskynlik
> aan die reenboog nasie en dwaal net soos die ander oor samewerking met
> die volksvreemdes,vergeet dit,kyk wat gebeur in Zim,die intense haat
> teenoor die blanke verblind logiese denke en niks positiefs kan daaruit
> voortvloei nie.
>
> En aan al julle ander oorsese volksvreemdes en uitvaagsels of jy nou in
> Nederland of Kanada sit:kyk vir eers verby rassisme en sien raak wat
> besig is om te gebeur,wat dink wat beteken die slagspreuk--"kill the
> farmer, kill the boer of one bullet one settler" -anc toi toi wysies-
> verkeerd :hulle bedoel dit!
>
> Wat dink jy beteken die "africa renniasance"? (afrika is vir die
> afrikane)
>
> So - Ferdi,as jy die politikus is,gaan praat jy maar en kyk of jy reaksie
> kry.
>
> groete
> boertjie('n trotse een)
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Sun, 21 May 2000 18:56:27 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:
>>
[color=teal]>>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: volksvreemdes [boodskap #30990 is 'n antwoord op boodskap #30839] |
Thu, 25 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rocco Van Tonder & Associates wrote:
> Ja ons is bekend met PW Botha ons het ook gevat of selfs gesteel ek sal dit
> nie vir een oomblik ontken nie, MAAR MAAR MAAR daar was altyd genoeg om die
> paaie in stand te hou, die hospitale het nie iut mekaar geval nie die
> Polisie was altyd om tyd gewees en hulle HET op gedaag
Net in jou een-vyfde van die land waar dieapartheidsvarke 'n wit laer geskep
het vir
die witmense om in eerste-wereld luukse
te lewe. Die ander vier-vyfdes van die land
het meer en meer agteruitgegaan in derde-
wereldse verval.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: volksvreemdes [boodskap #30992 is 'n antwoord op boodskap #30839] |
Thu, 25 May 2000 00:00   |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is jou probleem,magtig,jy praat nou mos sommer twak.Voertsek,dis jou tipe wat
al ons probleme hier veroorsaak met jou sedige gekerm oor apartheidsvarke.
Vandag is daar weer 'n poolse egpaar aangeval deur jou liewe agtergeblewendes,die
twee was op hulle wittebrood in RSA,die man is doodgeskiet en die vroutjie 4 keer
verkrag,sy is daarna sommer in die veld afgelaai,alleen in 'n vreemde land,hoe
sou jy daarvan gehou as dit jy was,sal jy nog steeds so filantropies gewees het?
Hou liewers jou bek en maak 'n slag seker oor die waarheid voor jy verder jou
leuens aan die wêreld verkondig.
En dit mag so wees dat as ons een vyfde dan vir ons gesorg het,maar nou kan daar
nie eers vir 'n kwart van die een vyfde gesorg word nie,bv:gestremde mense(alle
rasse) in die oos kaap het nou al vir amper 3 jaar geen staatspensioene ontvang
nie,kinder huise se subsidies word nie meer betaal nie sodat weeskinders honger
moet ly want daar is nie voedsel nie,daar is nie warm water nie en hulle moet
twee-twee op 'n enkel bedjie slaap sodat hulle nie verkluim van die koue nie want
daar is nie komberse nie.
My magtig mens ,hoeveel mense word nie in die eens rustige en kalm Suid- Afrika
aangeval en vermoor nie(let wel:mense van alle rasse)mense wat op pad werk toe is
word sommer agter in 'n vleis trok toegesluit en het later versmoor.
Waar is die mens waardigheid daaragter,dit absolute anargie en wanorde,my eie
tante is met 'n byl doodgekap deur 'n jeugdige en dit nadat sy die persoon kos
gegee het om te eet.En al wat hy gesteel het is 'n bottel brandewyn.
So kan ek aangaan totdat jy wil naarword.
En moenie dink,ja dit is net weer praatjies deur 'n rassis nie,want ek is ook
moeg soos alle suid afrikaners vir al die geweld en anargie en die korrupsie en
wanorde wat defnitief nie geheers het in die ou suid afrika nie.
En vir jou informasie dit is nie net die een vyfde van die bevolking wat so voel
nie,maar ons almal wat graag wil hê dat die land 'n sukses moet wees en maak.
Of ons nou die beeld of die Sowetan lees,ons ly almal daaronder,van die
hoogsbetaalde persoon tot die werklose.
Groete Boertjie
(en antwoord my,moenie net stil raak en verdwyn nie)
@home.com wrote:
> Rocco Van Tonder & Associates wrote:
>
>> Ja ons is bekend met PW Botha ons het ook gevat of selfs gesteel ek sal dit
>> nie vir een oomblik ontken nie, MAAR MAAR MAAR daar was altyd genoeg om die
>> paaie in stand te hou, die hospitale het nie iut mekaar geval nie die
>> Polisie was altyd om tyd gewees en hulle HET op gedaag
>
> Net in jou een-vyfde van die land waar dieapartheidsvarke 'n wit laer geskep
> het vir
> die witmense om in eerste-wereld luukse
> te lewe. Die ander vier-vyfdes van die land
> het meer en meer agteruitgegaan in derde-
> wereldse verval.
>
> Gloudina
>
>>
|
|
|
|
Re: volksvreemdes [boodskap #31030 is 'n antwoord op boodskap #30839] |
Fri, 26 May 2000 00:00   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nie verstaan wat is daarmee verkeerd om 'n rassis the wees nie.
As jy nie va ta hou nie , hou jy nie van hom nie. Hoekom met jy jou opsaal
met goed waarvan jy
nie hou nie.
Ek sien jou haarslyl verander nie, oorkant die dieretuin is daar 'n "black
fasion"salon. Gaan soontoe , miskien kan hulle jou hare kroes.
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Thu, 25 May 2000 17:24:59 +0200, "Rocco Van Tonder & Associates"
> wrote:
>
> sal dit
>> nie vir een oomblik ontken nie, MAAR MAAR MAAR daar was altyd genoeg om die
>> paaie in stand te hou, die hospitale het nie iut mekaar geval nie die>>
>
> Dis nou die hospitale in wit gebiede.
>
Kak man, alle hospitale verval nou
> >
>
> Vir witmense in wit gebiede.
Nou waar dink jy steel die kaffers die meeste , "white area shopping""
> Munisipaliteit wat bankrot was nie, >>
>
> Daar was baie. Maar nie wittes nie. Hulle het al die sterk
> belastingsbronne aan hulle toegedeel gehad. Munisipaliteite kry
> natuurlik loshande die meeste van hul geld van belasting op nywerhede.
> Die swart munisipaliteite het dit nie toegedeel gehad nie en was
> meestal bankrot. As was hulle deur blankes bestuur.
>
> die kaffers se pensioene te betaal daar genoeg van alles. O maar net n
paar
>> te noem!!!!!!!!!!>>
>
> En daar was nie eers opgetree teen rassiste soos jy nie.
Tree eerder teen jouself op
|
|
|
|
Re: volksvreemdes [boodskap #31062 is 'n antwoord op boodskap #30839] |
Sat, 27 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> My magtig mens ,hoeveel mense word nie in die eens rustige en kalm
> Suid- Afrika aangeval en vermoor nie
Vertel vir my weer, van watter "eens rustige en kalm Suid-Afrika"praat
jy? Sover ek weet, was Suid-Afrika die afgelope halfeeu
vol moord en doodslag.
Gloudina
>
>
>
|
|
|
|
Re: volksvreemdes [boodskap #31150 is 'n antwoord op boodskap #30839] |
Mon, 29 May 2000 00:00   |
jan[5]
Boodskappe: 12 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek stem saam met krokkie!
"Krokkie" skryf in boodskap news:392e4ed5$0$236@helios.is.co.za...
> Ek kan nie verstaan wat is daarmee verkeerd om 'n rassis the wees nie.
> As jy nie va ta hou nie , hou jy nie van hom nie. Hoekom met jy jou opsaal
> met goed waarvan jy
> nie hou nie.
>
> Ek sien jou haarslyl verander nie, oorkant die dieretuin is daar 'n "black
> fasion"salon. Gaan soontoe , miskien kan hulle jou hare kroes.
>
>
>
>
>
> Ferdi Greyling wrote in message ...
>> On Thu, 25 May 2000 17:24:59 +0200, "Rocco Van Tonder & Associates"
>> wrote:
>>
>> > sal dit
>>> nie vir een oomblik ontken nie, MAAR MAAR MAAR daar was altyd genoeg om
> die
>>> paaie in stand te hou, die hospitale het nie iut mekaar geval nie die>>
>>
>> Dis nou die hospitale in wit gebiede.
>>
>
> Kak man, alle hospitale verval nou
>
>
>> >
>>
>> Vir witmense in wit gebiede.
>
>
> Nou waar dink jy steel die kaffers die meeste , "white area shopping""
>
>
>
>> > Munisipaliteit wat bankrot was nie, >>
>>
>> Daar was baie. Maar nie wittes nie. Hulle het al die sterk
>> belastingsbronne aan hulle toegedeel gehad. Munisipaliteite kry
>> natuurlik loshande die meeste van hul geld van belasting op nywerhede.
>> Die swart munisipaliteite het dit nie toegedeel gehad nie en was
>> meestal bankrot. As was hulle deur blankes bestuur.
>>
>> > die kaffers se pensioene te betaal daar genoeg van alles. O maar net n
> paar
>>> te noem!!!!!!!!!!>>
>>
>> En daar was nie eers opgetree teen rassiste soos jy nie.
>
>
> Tree eerder teen jouself op
>
|
|
|
|
|
|
Re: volksvreemdes [boodskap #31231 is 'n antwoord op boodskap #30839] |
Wed, 31 May 2000 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> "jan" j...@ia.co.za
> ek hoor die swart haarkappers maak nou goed geld, hulle voer die kroese uit
> hong kong toe , die chinese maak "coil springs" daarvan, vir die speelgoed
> karretjies
amper soos vakuumsakkies maak van jou verstand - daar is tog niks in nie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:32 UTC 2025
|