Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Black is boring (en seks en drugs en buitelandse skuld en swak vertalings.)
Re: Black is boring (en seks en drugs en buitelandse skuld en swak vertalings.) [boodskap #30639] Di, 16 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8fp583$qhu$1@porthos.nl.uu.net...
> Ferdi Greyling schreef...
>> "Riaan" wrote:
>>
>> > 'n jagse
>>> nasie, as 'n ding se ysbeen kraak en daai lippies fap dan steek julle
> dit>>
>>
>> Wel ek dink ook hulle is baie mooier. En slimmer.
>
> Ik ga hier geen waardeoordelen over het uiterlijk van hele bevolkingsgroepen
> geven (mooie en minder mooie mensen vindt je overal en smaak is heel
> persoonlijk), maar ik zou wel graag een vertaling willen van wat Riaan
> schreef. Ik begrijp er niks van.
>
> Wat is 'n "jagse nasie". Wat voor ding breekt zijn ijsbeen en wat mag 'n
> ijsbeen dan wel wezen? Wat is "fap" en hoe moet het ons steken als lippen
> "fappen"? Is dat positief of negatief?
>
> Arthur
>
>
>
>

Nederlanders is die mees verfynde mense wie ek nog ooit die voorreg gehad
het om te ontmoet. Ek voel dit my plig om in te spring en te verdedig...

Omdat 'n regering weet hoe om hulle volk en land te regeer maak jy daai
opmerkings?

- "De meiden achter het ramen" betaal almal belasting op hulle inkomste...
- Moenie dink jy gaan rook "wiet" in Nederland, sonder dat meer as die
helfte van wat jy daarvoor betaal in die staatskoffers beland nie...

Jy het die reg om hierdie dinge openlik te doen, deur dit te verban, dryf
hulle dit net die onderwêreld in...en steeds is daar skelm maniere om dit te
doen, maar hulle maak geld uit die grootste klomp.

(Word wakker ANC!!! Daar's veel meer te verdien in SA as ooit in Nederland.)

En jý maak dié oningeligte (tipies toeris wat in die walle vasgeval het, en
dink hy ken Nederlanders - as jy al ooit in Nederland was!!!) uitspraak oor
'n hele nasie!!! Skaam jou!!! G'n wonder dieselfte nasie (okay, nie
dieselfte kleur nie) kan nie in SA saamleef nie.

As mens maar toleransie in mense kon spuit!!!

By the way, Nederland het GEEN buitelandse skuld nie - slaan maar na hoeveel
SA s'n is.

Wat is 'n "jagse nasie". Wat voor ding breekt zijn ijsbeen en wat mag 'n
> ijsbeen dan wel wezen? Wat is "fap" en hoe moet het ons steken als lippen
> "fappen"? Is dat positief of negatief?
>
> Arthur

Arthur, het spijt me, maar het is helaas allemaal heel negatief... Zoms komt
je maar Zuid-Afrikanen tegen die geen finesse hebben, mijn excuses ervoor.

Jags - ik ken helaas geen Nederlandse woord voor jags. Horny in het engels,
hoewel jags nooit door een opgevoede Zuid-Afrikaan gebruikt worden - veel
minder dan je "kut" zou zeggen... Nasie (nation) - volk. Ijsbeen breken -
ontmaagd. Fap - geen Afrikaans woord, maar duidt het geluid aan... Steken -
naaien. Lippen duidt natuurlijk niet jouw mond aan...

Nogmaals sorry ervoor, namens mijn mede-zuid-afrikaan.

KK
Re: Black is boring (en seks en drugs en buitelandse skuld en swak vertalings.) [boodskap #30688 is 'n antwoord op boodskap #30639] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> Wat is 'n "jagse nasie". Wat voor ding breekt zijn ijsbeen en wat mag 'n
>> ijsbeen dan wel wezen? Wat is "fap" en hoe moet het ons steken als lippen
>> "fappen"? Is dat positief of negatief?
>
> Nederlanders is die mees verfynde mense wie ek nog ooit die voorreg gehad
> het om te ontmoet. Ek voel dit my plig om in te spring en te verdedig...

Dank je wel maar er zijn ook luidruchtige slechte Nederlanders zoals
gemiddelt
in elke bevokingsgroep......

> Jy het die reg om hierdie dinge openlik te doen, deur dit te verban, dryf
> hulle dit net die onderwêreld in...en steeds is daar skelm maniere om dit te
> doen, maar hulle maak geld uit die grootste klomp.

De onderwereld is niet blij met openheid want dan kunnen ze minder nieuwe
drugsgebruikers maken op straat ( van softdrugs naar harddrugs verslaving)

> En jý maak dié oningeligte (tipies toeris wat in die walle vasgeval het, en
> dink hy ken Nederlanders - as jy al ooit in Nederland was!!!) uitspraak oor
> 'n hele nasie!!! Skaam jou!!! G'n wonder dieselfte nasie (okay, nie
> dieselfte kleur nie) kan nie in SA saamleef nie.

In Amsterdam wonen heel veel NIET witte mensen.......

Grt Emmy
Re: Black is boring (en seks en drugs en buitelandse skuld en swak vertalings.) [boodskap #30728 is 'n antwoord op boodskap #30639] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja dit is een ding wat by my opgeval het. Ek het vir 'n jaar in Amsterdam
gewoon, en dit is eintlik wonderlik hoe soveel verskillende mense (rasse,
bevolkings wat jy dit ook al wil noem) So goed saam in een stad kan leef.

As iemand se oe tog net wil oop gaan in SA, soos Gary gese het, dieselfde
bloed vloei in ons are, die bloed van mens wees.

Suid Afrikaanse regsgesinde mense hou daarvan om van die volk te praat, die
skoon afrikaner bloed (not mixed), maar ek vra my af hoe skoon is Suid
Afrikaanse bloed nou eintlik... Ons is tog maar op die ou end 'n baster
nasie, met baster bloed afkomstig van die verkillende bevolkings (selfs met
kleur...)

Emmy wrote in message ...
>
>>> Wat is 'n "jagse nasie". Wat voor ding breekt zijn ijsbeen en wat mag 'n
>>> ijsbeen dan wel wezen? Wat is "fap" en hoe moet het ons steken als lippen
>>> "fappen"? Is dat positief of negatief?
>>
>> Nederlanders is die mees verfynde mense wie ek nog ooit die voorreg gehad
>> het om te ontmoet. Ek voel dit my plig om in te spring en te verdedig...
>
>
> Dank je wel maar er zijn ook luidruchtige slechte Nederlanders zoals
> gemiddelt
> in elke bevokingsgroep......
>
>> Jy het die reg om hierdie dinge openlik te doen, deur dit te verban, dryf
>> hulle dit net die onderwêreld in...en steeds is daar skelm maniere om dit te
>> doen, maar hulle maak geld uit die grootste klomp.
>
> De onderwereld is niet blij met openheid want dan kunnen ze minder nieuwe
> drugsgebruikers maken op straat ( van softdrugs naar harddrugs verslaving)
>
>> En jý maak dié oningeligte (tipies toeris wat in die walle vasgeval het, en
>> dink hy ken Nederlanders - as jy al ooit in Nederland was!!!) uitspraak oor
>> 'n hele nasie!!! Skaam jou!!! G'n wonder dieselfte nasie (okay, nie
>> dieselfte kleur nie) kan nie in SA saamleef nie.
>
> In Amsterdam wonen heel veel NIET witte mensen.......
>
> Grt Emmy
>
Vorige onderwerp: kak mentaliteit
Volgende onderwerp: "Gekke Doodsvlug"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:51:56 MGT 2024