Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kak mentaliteit
kak mentaliteit [boodskap #30586] Ma, 15 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek merk dat hier 'n paar mense deesdae is wat 'n kak mentaliteit het.

Reenen van Niekerk
Re: kak mentaliteit [boodskap #30587 is 'n antwoord op boodskap #30586] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is seker dat hier 'n paar mense is wat geen kop het en nie self dink nie.
Skelde is baie gemaklik, oplossings te bedenk en te soek en te probeer andere
insenders van bootskappe te begryp en hulle nie verbaal af te straf in skeld
woorde. Bly by jou eie punt en viral respekteer die menings van andere insenders
ook as dit jou eie mening geweld mag aandoen. Skelde en skeldwoorde gee slegs
'n persoon sy eie baie swak posisie weer. En is viral onbeleefd !

Patrick

In article , Reenen van Niekerk
wrote:
> Ek merk dat hier 'n paar mense deesdae is wat 'n kak mentaliteit het.
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: kak mentaliteit [boodskap #30701 is 'n antwoord op boodskap #30586] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Soos?

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:391fc9b0.0@news1.mweb.co.za...
> Ek merk dat hier 'n paar mense deesdae is wat 'n kak mentaliteit het.
>
> Reenen van Niekerk
>
Vorige onderwerp: Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis'
Volgende onderwerp: Re: Black is boring (en seks en drugs en buitelandse skuld en swak vertalings.)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 08:06:26 MGT 2024