Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leiden
Leiden [boodskap #3050] |
Di., 02 Desember 2003 10:20  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit kwam ik tegen bij het bekijken van de muurgedichten in Leiden
(Nederland):
http://www.muurgedichten.nl/jonker.html
Een mooi initiatief vind ik, het beschilderen van muren met gedichten!
Gelukkig staan er vertalingen van alle gedichten op de site, want Indiaanse
talen, of Oosteuropese talen beheers ik niet :-)
Roely
|
|
|
|
|
Re: Leiden [boodskap #3058 is 'n antwoord op boodskap #3054] |
Di., 02 Desember 2003 23:45   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fcd0b08$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Ek dink ook dit is 'n baie oulike idee. Ek hou van Ingrid Jonker sew
> gedigte, en sou graag haar biografie wou lees. Daar het 'n ruk terug (laas
> jaar?) 'n nuwe een verskyn en ek het gehoop dat dit uiteindelik ook hier te
> kry sou wees, maar sover nog niks. Ek sal dit maar uit Suid-Afrika moet
> bestel. Sy was 'n redelike tragiese figuur, jy weet seker dat sy selfmoord
> gepleeg het?
>
> Lorinda
>
>
Ja, ik wist dat ze zelfmoord heeft gepleegd. Een paar maanden geleden heb ik
een programma over haar op de televisie gezien, prachtig en ontroerend.
"Korreltjie niks is my dood" heette het. (Als het goed is staat dit nog op
een videoband.) Zij draagt daarin zelf ook nog wat gedichten voor, en er
komen mensen aan het woord die haar van zeer nabij hebben gekend (André
Brink ? heette haar minnaar/dichter niet zo?), of van verder weg
(Breitenbach, mijn broer heeft nog wat boeken van hem vertaald in het
Nederlands).
Ik ga maar eens graven in de videobanden, eens kijken of ik het voor mijn
pensioen nog kan vinden :-) (maar als het aan de nederlandse regering ligt
heb ik nog tijd genoeg, want ze willen de mensen binnenkort door laten
werken tot hun zeventigste: de pensioenfondsen hebben risicovol belegd en
hebben miljarden euro's verloren).
Roely
|
|
|
|
|
Re: Leiden [boodskap #3062 is 'n antwoord op boodskap #3058] |
Wo., 03 Desember 2003 00:48   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Ik ga maar eens graven in de videobanden, eens kijken of ik het voor mijn
> pensioen nog kan vinden :-)
Jy het jou pensioen tussen jou video's weggesteek, en nou moet jy die
gaan soek?
Um....ek dink daar is 'n naam vir daardie siekte, Roely....
Toemaar, ek dink ek weet wat jy bedoel. Dis maar
net hoe dit direk vertaal oorkom vir my. 'n Ou tannie wat in haar
verstrooidheid haar pensioen geld iewers gaan wegsteek het, en nou nie
meer kan onthou waar sy dit weggesteek het nie, maar dink dit kan dalk
tussen haar video's wees. :-))
> (maar als het aan de nederlandse regering ligt
> heb ik nog tijd genoeg, want ze willen de mensen binnenkort door laten
> werken tot hun zeventigste: de pensioenfondsen hebben risicovol belegd en
> hebben miljarden euro's verloren).
Ek dink tog dis goed. Want mense leef langer, gesonder, en raak baie
ouer as in die verlede. Die mense wat ek ken wat al in die 70's is,
is nog baie flink en fiks.
Maar as jy nou al weird dingetjies aanvang soos jy hierbo beskryf het,
dan weet ek nie of dit so goed sal wees vir jou om op 70 nog te werk
nie! ;-))))
|
|
|
Re: Leiden [boodskap #3064 is 'n antwoord op boodskap #3062] |
Wo., 03 Desember 2003 09:27   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:17cqsv42o5jiqftughutspdrjoup976h8u@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>> Ik ga maar eens graven in de videobanden, eens kijken of ik het voor mijn
>> pensioen nog kan vinden :-)
>
> Jy het jou pensioen tussen jou video's weggesteek, en nou moet jy die
> gaan soek?
> Um....ek dink daar is 'n naam vir daardie siekte, Roely....
> Toemaar, ek dink ek weet wat jy bedoel. Dis maar
> net hoe dit direk vertaal oorkom vir my. 'n Ou tannie wat in haar
> verstrooidheid haar pensioen geld iewers gaan wegsteek het, en nou nie
> meer kan onthou waar sy dit weggesteek het nie, maar dink dit kan dalk
> tussen haar video's wees. :-))
Weemoedige :-). Ik waarschuw maar vast: het zit in de familie. En het kan
vroeg beginnen , maar zover ben ik nog niet. Mijn man zal voor me
blijven zorgen, heeft hij al gezegd :-))
>
>
> Ek dink tog dis goed. Want mense leef langer, gesonder, en raak baie
> ouer as in die verlede. Die mense wat ek ken wat al in die 70's is,
> is nog baie flink en fiks.
> Maar as jy nou al weird dingetjies aanvang soos jy hierbo beskryf het,
> dan weet ek nie of dit so goed sal wees vir jou om op 70 nog te werk
> nie! ;-))))
>
Ik ga reizen! Op reis raak je altijd wel wat kwijt, dus dan valt het niet op
:-). Zodra alle kinderen de deur uitzijn, gaan wij onze tassen pakken en op
de bonnefooi (bekend woord?) op pad. Lekker buiten het vakantieseizoen weg.
Spaanse steden bekijken, fietsen in Zweden, en af en toe naar New York of
Boston. En naar Ierland natuurlijk! Zo ziet mijn toekomst er uit. En die van
jullie??
Lorinda als vaste medespeelster aan de Rocky Horror Picture Show? En Katryn
als uitbaatster van een democratisch getint restaurant met Europese soepjes?
En DD vast onder die brug? En Andries als eeuwige undercover-agent?
Maar eerst nog even gewoon verder in dit leven :-))) (met Nancy Sinatra's
These Boots are made for Walking nu op de radio!)
Roely
|
|
|
|
|
Re: Leiden [boodskap #3070 is 'n antwoord op boodskap #3064] |
Wo., 03 Desember 2003 22:51   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:bqka8e$23u04a$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> Ik ga reizen! Op reis raak je altijd wel wat kwijt, dus dan valt het niet op
> :-). Zodra alle kinderen de deur uitzijn, gaan wij onze tassen pakken en op
> de bonnefooi (bekend woord?) op pad. Lekker buiten het vakantieseizoen weg.
> Spaanse steden bekijken, fietsen in Zweden, en af en toe naar New York of
> Boston. En naar Ierland natuurlijk! Zo ziet mijn toekomst er uit. En die van
> jullie??
Jy teken so 'n mooi prent van die reise wat jy wil onderneem... Ek hoop dit
is presies wat jy eendag sal doen. Ek sal ook graag eendag meer tyd wil hê
om rustig rond te reis, sonder on altyd iewers heen op pad te wees omdat die
tyd te min is, daar werk is om te doen, ens. ens.Verder sal ek seker maar 19
uur per dag lê en lees. En al my comics weer lees, wat nogal lank sal neem
(Het jy gesien Neil Gaiman het n nuwe reeks uit, "1602").
Lorinda
|
|
|
|
Re: Leiden [boodskap #3073 is 'n antwoord op boodskap #3064] |
Wo., 03 Desember 2003 23:07   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Weemoedige :-). Ik waarschuw maar vast: het zit in de familie. En het kan
> vroeg beginnen , maar zover ben ik nog niet. Mijn man zal voor me
> blijven zorgen, heeft hij al gezegd :-))
Ek is ook maar sommige dae erg verstrooid, maar my man is erger, so ek
weet nie wat in ons geval sal gebeur nie. Maar dis goed dat jy so
goeie en simpatieke man het.
En dan is daar ook altyd ons hier op ALA wat natuurlik nooit sal omgee
as jy vergeet wie of waar ons is nie. ;-)
> Ik ga reizen! Op reis raak je altijd wel wat kwijt, dus dan valt het niet op
> :-). Zodra alle kinderen de deur uitzijn, gaan wij onze tassen pakken en op
> de bonnefooi (bekend woord?) op pad.
Dit klink heerlik!! Ek weet gladnie wat 'n bonnefooi is nie.
Verduidelik seblief. ;-)
Hier in Amerika koop baie afgetredenes vir hulle 'n groot RV
(recreational vehicle, en geen idee wat dit in afrikaans is nie). Dan
toer hulle die land vol daarmee. Daar was mos juis so snaakse episode
van "Frasier" jare gelede, waar Cranes en Daphne juis op so RV toer
was, en toe hulle per ongeluk in Kanada beland het, en toe moes hy
haar terug smokkel in Amerika in, Dit was nogal baie snaaks! :-)
Afgesien van JAG,wat jy al genoem het, kry julle ook van ons ander
minder goeie sitcoms soos Frasier daar in Nederland te siene?
> Lekker buiten het vakantieseizoen weg.
> Spaanse steden bekijken, fietsen in Zweden, en af en toe naar New York of
> Boston. En naar Ierland natuurlijk! Zo ziet mijn toekomst er uit.
Dit klink wonderlik, en die regte manier om af te tree. Ek is ook
baie lief vir reis.
> En Katryn als uitbaatster van een democratisch getint restaurant met Europese soepjes?
LOL! Ja, en die enigste plek in die land waar Demokrate rustig
borrels met hulle sop kan blaas sonder dat iemand skeef na ons kyk. Ek
wonder nogal hoe ertjiesopborrels sal lyk?
;-))
|
|
|
|
|
|
Re: Leiden [boodskap #3079 is 'n antwoord op boodskap #3078] |
Do., 04 Desember 2003 00:43   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 03 Dec 2003 19:32:24 -0500, Katryn wrote:
> "Lorinda" wrote:
>
>> Jy is reg, ek is nie fris nie, en ek sal dalk eerder 'n scooter moet gebruik
>> want ek is ook aan die kort kant vir daai bike, maar BEHALWE dit sal julle
>> mal wees daaroor :-))
>
> LOL! Okay, as jy dit nou so stel, dan glo ek jou! En onthou ons gaan
> almal 70+ wees, so ons sal buitendien nie mooi kan sien nie. ;-))
Beteken dit dat Lorinda maar 'n kort rokkie op daai scooter kan dra,
Katryn? Wat nie so mooi sigbaar sal wees deur die dik brilglase nie:-)
|
|
|
|
|
|
Re: Lorinda as Eddie [boodskap #3084 is 'n antwoord op boodskap #3080] |
Do., 04 Desember 2003 19:22   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 03 Dec 2003 20:31:26 -0500, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> Beteken dit dat Lorinda maar 'n kort rokkie op daai scooter kan dra,
>> Katryn? Wat nie so mooi sigbaar sal wees deur die dik brilglase nie:-)
>
> LOL! Dis nou ook net 'n mansmens wat so vraag sal stel! ;-))) As die
> rokkie nie sigbaar is nie, sal die res ook nie wees nie, hoor. Dog
> net ek remaaind jou!! ;-)))
Ag nee, Katryn... jy ken ons mansmense beter as dit. Al is die rokkie
daar, is dit vir 'n mansmens nie sigbaar nie...dit maak die res nie
onsigbaar nie, hoor. Dog net ek remaaind jou... :-)))
> Ek was meer bekommerd oor die groot motorfiets en Eddie se "looks" en
> dan ook wat GEBEUR met arme Eddie.
> Al het sy 'n kort rokkie aan, DD! ;-)))) Wie worrie oor die baaik as Eddie 'n kort rokkie aan het, Katryn...
> ...
> Die liedjie sal dan so klink:
>
> From the day she was born, she was trouble.
> She was the thorn in her mutter's side
> She tried in vain. She never caused her nothing but shame.
> She left home the day she died.
>
> From the day she was gone . All she wanted
> was rock and roll, porn, und a motor bike
> Shooting up junk. She was a low-down, cheap little punk.
> Taking everyone for a ride.
>
> Koor:
> When Eddie said she didn't like her teddy
> You knew she was a no good kid
> When she threatened your life with a switch blade knife --
>
> (FRANK) What a gal. (JANET) Makes you cry. (SCOTT) Und I did.
>
> en so aan...
> ;-))
verstaan jy waarom ek neurie as ek aan jou dink, Lorinda:-))))
So lekker warm wysie... "all she wanted was rock and roll, porn,
and a motor bike..." hier steek ek toe vas, en mompel "So, sy laaik 'n
ry..."
DD
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Leiden [boodskap #3146 is 'n antwoord op boodskap #3121] |
Di., 09 Desember 2003 02:36   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Op de bonnefooi (Frans à la bonne foi ?) betekent dat je op goed geluk
> ergens naar toe gaat, zonder dat je van tevoren iets geregeld hebt (vervoer
> of een hotel bijvoorbeeld).
O...dit is nou 'n interessante en lekker nuwe woord vir my. Dankie,
Roely. Ons gaan nogal baie op de bonnefooi, want ek is maar erg sleg
met reëlings en dinge.
> In Nederland noemen ze zoiets een camper, om het eens echt op zijn
> Nederlands te zeggen ;-)
Sheesh - selfs ek weet dis 'n engelse woord daai en geen Nederlandse
woord nie. Julle is dan mos al meer verengels as Afrikaans lyk dit
my! ;-))
Maar okay, dan is 'n RV 'n camper in Afrikaans. Dankie weer Roely.
;-)
> Ik kijk maar weinig televisie, maar wat ik zappend voorbij zie komen is Th
> eBold and the beautiful, Oprah, Ricky (Lake?) en andere onzin. Is er leuke
> Amerikaanse comedy?
Ugh - dis nare programme daardie wat jy noem. Ek dink nie daar is
baie mense wat dit hier kyk nie. Dit is onzin soos jy sê. Gladnie
leuke programme nie! ;-))
Ek weet nie eens waaroor The Bold and Beautiful gaan nie, maar dit
klink nie te goed nie. ;-))
Maar gmmfff....ja, ek dink daar is nogal snaakse Amerikaanse komedies
soos Friends en Frasier en 'n hele paar ander!! ;-)
|
|
|
|
|
|
|
Re: Leiden [boodskap #3172 is 'n antwoord op boodskap #3151] |
Vr., 12 Desember 2003 14:53  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Ik hoor net van mijn zoon Hugo dat hij Friends wel aardig vindt! Ik wist
> niet eens dat het op de Nederlandse televisie was :-) Hij wel ! Dat tekent
> de situatie hier in huis wel goed :-). Ik zal eens in de televisiegids (die
> ik nog steeds de radiogids noem) kijken wanneer dat programma komt.
Ja, maar nou is jy te laat, want hulle het die series gestaak.
Dit sal nou net stokou episodes wees, maar dis ook okay. ;-)
> Nu staat
> de TV bol van ons nieuwe prinsesje, CAtharina-Amalia. Zij is tweede in de
> lijn van de troonopvolging. Wij weten al tientallen jaren van te voren wie
> er aan het hoofd van onze natie zal staan. Is dat niet boring?
Nee, ek dink nie dis boring nie. ;-)) Maar dis net omdat ons nie
sulke interessanthede het soos konings en prinsesse en feetjies en
goeters nie. Ons het net boring "manly man" goeters hier, soos Bush
en Rumsfeld en so aan. ;-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 10:28:43 UTC 2025
|