Keuses keuses [boodskap #2984] |
Ma., 24 November 2003 17:07  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn, ek was vandag in 'n restaurant waar een van die poeding keuses
Fennel roomys was! Ek het nie die moed gehad om dit te bestel nie. Ons
het mos 'n tyd gelede oor eienaardige roomys geure gepraat. Ook oor
wat fennel is afrikaans is......
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Keuses keuses [boodskap #3045 is 'n antwoord op boodskap #3044] |
Ma., 01 Desember 2003 19:14   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 Dec 2003 14:34:40 +0200, "Jonas" wrote:
> Die eerste fase van die Durban-waterfront het beslag gekry by die Royla
> Yatch Clug - oorkant die Esplanade.
> Die hawehoof waar my geliefde "Thirsty's" is word verwyd - om groter
> vragskepe in te laat. Die tweede fase vind daar plaas - maar die wyermaak
> van die haweingang sal dinge ietwat vertraag.
Ek verstaan nie die rede waarom die ingang van die besigste hawe in
Afrika, wyer gemaak word nie. Wanneer 'n groot skip daar deur beweeg,
is daar steeds myle (seemyle natuurlik:-) water om dit. En ek twyfel
of daar skepe is wat nie daar kan ingaan nie. Soos reeds gesê, is dit
die besigste hawe in Afrika, en dus op 'n uiters besige roete. En
indien dit nodig was, sou dit lankal gedoen gewees het.
Dit alles vorm natuurlik die feit dat dit werklik 'n eiland gaan wees.
uShaka Island. Indien jy die beplanning bestudeer, sal jy sien dat
dit beoog word, een van die veiligste plekke in Durban te wees.
Wat verstaanbaar is, omdat dit buitelandse toeriste moet lok.
Dit pas my natuurlik, want ek beoog om binnekort daar te woon:-)))
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Durban poison :-) [boodskap #3072 is 'n antwoord op boodskap #3069] |
Wo., 03 Desember 2003 23:02  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:4tpssvgmipvclg931oep5de2575jhjbg6m@4ax.com...
>
>
> Ja, en een van die dae gaan DD seker 'n hele paar nukes na my kant toe
> stuur as ek so aangaan om hom te terg? :-))
Ek dink DD sal okay wees, maar ek weet nie so mooi van Speedy Gonzales
nie...:-)
Lorinda
|
|
|