Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaans op IRC
Afrikaans op IRC [boodskap #30314] Wo, 03 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Draggin  is tans af-lyn  Draggin
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Is daar 'n Afrikaanse kanaal op IRC? Wat is die kanaal se naam en op watter
server is dit?
Ek sal inligting waardeer.
Dankie

Draggin

--
I never get a black eye in a fight - I don't look back when I'm running...
Re: Afrikaans op IRC [boodskap #30315 is 'n antwoord op boodskap #30314] Wo, 03 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan ook www.lovers.co.za probeer

Moenie skrik nie daar is 'n afrikaanse kannaal wat noks met sex uit te waai
het nie

Probleem is egter dat daar bitter min mense op is.

Draggin skryf in boodskap news:8eq2bg$a56$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Is daar 'n Afrikaanse kanaal op IRC? Wat is die kanaal se naam en op watter
> server is dit?
> Ek sal inligting waardeer.
> Dankie
>
> Draggin
>
> --
> I never get a black eye in a fight - I don't look back when I'm running...
>
Re: Afrikaans op IRC [boodskap #30335 is 'n antwoord op boodskap #30314] Do, 04 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Draggin wrote in message ...
>> Is daar 'n Afrikaanse kanaal op IRC? Wat is die kanaal se naam en op
> watter
>> server is dit?
>> Ek sal inligting waardeer.

Ja, daar is op elke groot server 'n Afrikaanse kanaal. Jy kan probeer
op irc.zanet.org.za, maar hulle is nogals eksentriek en jy mag dalk
onwelkom voel. Andersins kan jy lagnet probeer (ook 'n za server), of
enige undernet of effnet server. Kyk onder die kanaalnaam #afrikaans.
Re: Afrikaans op IRC [boodskap #30336 is 'n antwoord op boodskap #30314] Do, 04 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pw Botha  is tans af-lyn  Pw Botha
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ja daar is

ZAnet:AF,ZA,Johannesburg en dan is dit #Afrikaans

Groete

Draggin wrote in message ...
> Is daar 'n Afrikaanse kanaal op IRC? Wat is die kanaal se naam en op watter
> server is dit?
> Ek sal inligting waardeer.
> Dankie
>
> Draggin
>
> --
> I never get a black eye in a fight - I don't look back when I'm running...
>
Re: Afrikaans op IRC [boodskap #30349 is 'n antwoord op boodskap #30314] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 3 May 2000 18:17:42 +0200, "Draggin" wrote:

> Is daar 'n Afrikaanse kanaal op IRC? Wat is die kanaal se naam en op watter
> server is dit?

Die grootste twee Afrikaanse kanale is op die volgende twee netwerke:

ZAnet se #Afrikaans (oudste een)
server details: irc.zanet.org.za port 6667

en M-Web se #Geselshoekie (relatief nuut - altyd so 100 tot 150
mense)
server details: chat-pta.mweb.co.za port 6667

Bryan

> Ek sal inligting waardeer.
> Dankie
>
> Draggin
>
> --
> I never get a black eye in a fight - I don't look back when I'm running...
>
>

*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
Vorige onderwerp: Bevorder Afrikaans op die Internet
Volgende onderwerp: Afrikaanse kinderprogramme.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:03:04 MGT 2024