Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand dalk onthou
Kan iemand dalk onthou [boodskap #30207] Do, 27 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan vaagweg onthou dat iemand hier op 'n stadium gevra het waar hy / sy
Afrikaanse MP3 musiek kan kry op die net.

Het daar antwoorde vir die vraag ingekom, en indien wel sal die persoon dit
weer plaas asb.

Thanx

Riaan
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30277 is 'n antwoord op boodskap #30207] Ma, 01 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
watter soort musiek soek jy?

'n Kolega van my soek 'n liedjie van Danie Niehause "Die wiel draai" maar hy
wil nie die hele cd gaan koop net vir een song nie".

En die enigste ander moontlikheid is om dit in MP3 formaat moontlik op die
net te kry. Alhoewel ek nie glo dit sal so maklik gaan nie.
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30312 is 'n antwoord op boodskap #30207] Wo, 03 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stefan du Plessis  is tans af-lyn  Stefan du Plessis
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Riaan,

Gaan probeer bietjie www.friedjam.com Ek het nog nie self vandaar iets
gedownload nie,
maar jy betaal per liedjie wat jy wil download - ek dink alles is Afrikaanse
musiek. Ek was
op ander sites ook, maar het nie die sites se besonderhede gehou nie. Maak
gebruik van 'n
paar verskillende search-engines, jy behoort op die regte plek uit te kom -
eendag!

Hoop jy kom reg.

Stefan

Riaan skryf in boodskap news:8ekrgv$cr2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> watter soort musiek soek jy?
>
> 'n Kolega van my soek 'n liedjie van Danie Niehause "Die wiel draai" maar hy
> wil nie die hele cd gaan koop net vir een song nie".
>
> En die enigste ander moontlikheid is om dit in MP3 formaat moontlik op die
> net te kry. Alhoewel ek nie glo dit sal so maklik gaan nie.
>
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30331 is 'n antwoord op boodskap #30207] Do, 04 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 May 2000 23:04:55 +0200, "Riaan" wrote:

Ek het dit ongelukkig nie anders het ek dit be MP3 en vir jou ge
-email.

> watter soort musiek soek jy?
>
> 'n Kolega van my soek 'n liedjie van Danie Niehause "Die wiel draai" maar hy
> wil nie die hele cd gaan koop net vir een song nie".
>
> En die enigste ander moontlikheid is om dit in MP3 formaat moontlik op die
> net te kry. Alhoewel ek nie glo dit sal so maklik gaan nie.
>
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30660 is 'n antwoord op boodskap #30207] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
w.steenkamp  is tans af-lyn  w.steenkamp
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
hallo
Ek wil heel graag weet waar ek mp3's kan kry van suid-afrikaanse musiek.. Kan
jy my vertel waar asb!

baie dankie

wilma

Riaan wrote:

> Ek kan vaagweg onthou dat ienand hier op 'n staduim gevra het waar hy / sy
> afrikaanse MP3 musiek kan kry op die net.
>
> Het daar antwoorde vir die vraag ingekom, en indien wel sal die persoon dit
> weer plaas asb.
>
> Thanx
>
> Riaan
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30661 is 'n antwoord op boodskap #30207] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 10:42:01 GMT, wilma wrote:

Ek dink die verwysing was na napster.
Gaan na www.napster.com alles word daar verduidelik.
'n Ander soortgelyke webblad is www.imesh.com

hallo[/color]
> Ek wil heel graag weet waar ek mp3's kan kry van suid-afrikaanse musiek.. Kan
> jy my vertel waar asb!
>
> baie dankie
>
> wilma
>
> Riaan wrote:
>
>> Ek kan vaagweg onthou dat ienand hier op 'n staduim gevra het waar hy / sy
>> afrikaanse MP3 musiek kan kry op die net.
>>
>> Het daar antwoorde vir die vraag ingekom, en indien wel sal die persoon dit
>> weer plaas asb.
>>
>> Thanx
>>
>> Riaan
>
Vorige onderwerp: Re: <!-- To use a different cobrand, make sure you have a template for it in /parts/cobrand/ -->
Volgende onderwerp: Re: Boers next on blacks menu...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:19:06 MGT 2024