Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » REENEN van Niekerk het 'n groot probleem
REENEN van Niekerk het 'n groot probleem [boodskap #30222] Vr, 28 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
REENEN van Niekerk,

Praat liewer oor iets waarvan jy IETS weet ---- jy en velle ander rasgenote is besig met selfmoord ... waar is jou rasse trots -- jou geskiedeniss -- wee jy hoeveel bloed het gevloei vir die verlossing van die boer -- hulle het dit weer verloor deur mense soos jy !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Gee kaans die vierkleur gaan weer wapper "watch this spot"
En raai wat die keer gaan die boere nie jou en ander se sterre beskerm nie....


PWBotha skryf in boodskap news:39092e37$0$232@hades.is.co.za...

@home.com wrote in message ...
>Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Volgens jou het die wit regering gemoor, maar wat van die bomme wat die ANC
>> geplant het,
>
>Ja, albei kante was betrokke in 'n burgeroorlog in SA. Maar as jygaan optel, sal
>daar seker minder mense doodgemaak gewees het
>deur bomme as wat daar aan die hande van die lakeie van die
>apartheidsvark-regering gedood is. Ek is daarom siek vir julle mense
>wat net die swart geweld wil uitskree, maar nooit praat van die wit
>geweld wat gepleeg is nie.
>
>>
>>
>> Loop af na
>> n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy kan kry en jy weet waar
>> jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in Suid Afrika. Ons is mans genoeg om
>> ons eie fokken probleme op te los sonder jou stront.
>>
>>
>
>En daar het jy dit nou. Mens kan net bietjie wag, dan begin 'n verregse
>ouseksuele innuendoes maak. Wat is dit met julle? Hoekom rol die gepraat
>oor seks altyd so los oor julle tonge. As dit nie Frikkie is of een van die
>ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
>kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
>te maak oor seks. Gaan soek hulp.
>
>Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?
>

Die tannie met die merkpen, nog nooit verander nie



>Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
>in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
>is.
>
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem [boodskap #30223 is 'n antwoord op boodskap #30222] Vr, 28 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Apr 2000 13:02:55 +0200, "Bep Nieuwhof"
wrote:

>>
"vele"?
> "rassetrots"?
>> "Wee"" of dalk "weet"?
>
watter boer was dit??! Fok, ek hoop nie dis my chommie se oom nie! Hy
boer daar by Kimberly rond.



"kans" ?



huh? Cyberkleur....?
....er.... cyberstaat...??

>>

So mooi om te hoor julle gee soveel om vir andere se ideale. Per
laborum ad astra, heh?
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem [boodskap #30245 is 'n antwoord op boodskap #30222] Sa, 29 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> >
>
> So mooi om te hoor julle gee soveel om vir andere se ideale. Per
> laborum ad astra, heh?

Ferdi, ek dink nie hy praat van "sterre" ( astra) nie. Ek dinkhy kan net
nie spel nie. Ek dink hy verwys na die ding wat die
Franse "derriere" noem, en die Engelse "bum" en my ma so
kleurvol "agterent." Terloops, hoe spel mens dit wat Bep
probeer spel - is dit "stere" ? Sit jy 'n kappie op die e?
Ek neem aan dit kom oorspronklik van die Latyn "sternum."
Hoe noem julle dit in Nederlands, Arthur?

Die tannie wat nie baie op haar
agterent sit nie.

>
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem [boodskap #30246 is 'n antwoord op boodskap #30222] Sa, 29 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Apr 2000 12:27:20 GMT, @home.com wrote:

>
>>
>> So mooi om te hoor julle gee soveel om vir andere se ideale. Per
>> laborum ad astra, heh?
>
> Ferdi, ek dink nie hy praat van "sterre" ( astra) nie. Ek dinkhy kan net
> nie spel nie. Ek dink hy verwys na die ding wat die
> Franse "derriere" noem, en die Engelse "bum" en my ma so
> kleurvol "agterent." Terloops, hoe spel mens dit wat Bep
> probeer spel - is dit "stere" ? Sit jy 'n kappie op die e?
> Ek neem aan dit kom oorspronklik van die Latyn "sternum."
> Hoe noem julle dit in Nederlands, Arthur?>>

So die Bep-karakter is nie eers Afrikaans nie?
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem [boodskap #30261 is 'n antwoord op boodskap #30222] So, 30 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef ...
> Ferdi Greyling wrote:
>
> Ferdi, ek dink nie hy praat van "sterre" ( astra) nie. Ek dinkhy kan net
> nie spel nie. Ek dink hy verwys na die ding wat die
> Franse "derriere" noem, en die Engelse "bum" en my ma so
> kleurvol "agterent." Terloops, hoe spel mens dit wat Bep
> probeer spel - is dit "stere" ? Sit jy 'n kappie op die e?
> Ek neem aan dit kom oorspronklik van die Latyn "sternum."
> Hoe noem julle dit in Nederlands, Arthur?
>
> Die tannie wat nie baie op haar
> agterent sit nie.
>

Volgens mij is "sternum" je borstbeen. Niet om op te zitten dus.

Als vertaling voor "derri�re" is "achtereind" of "achterste" heel mooi, maar
persoonlijk gebruik ik meestal "zitvlak". Een term die op "stere" of
"sterre" lijkt ken ik niet. Tenzij je naar 'n "staart" verwijst, maar die
behoort niet tot de standaarduitrusting van menselijke wezens.

Groeten,
Arthur
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem [boodskap #30262 is 'n antwoord op boodskap #30222] So, 30 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dis inderdaad soos Arthur sê: die sternum is jou borsbeen. Die verwysing na
"st�rre^" is van "stert". En almal weet tog dat ons Pa's ons in die rante
gevang het en ons sterte afgesny het!

(Gaats, nou gaan Gloudina my bykom. Ek is regs en het algou na seksuele
innuendo's oorgegaan)

Dries Venter
Arthur Hagen wrote in message ...
> Gloudina schreef ...
>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>> Ferdi, ek dink nie hy praat van "sterre" ( astra) nie. Ek dinkhy kan net
>> nie spel nie. Ek dink hy verwys na die ding wat die
>> Franse "derriere" noem, en die Engelse "bum" en my ma so
>> kleurvol "agterent." Terloops, hoe spel mens dit wat Bep
>> probeer spel - is dit "stere" ? Sit jy 'n kappie op die e?
>> Ek neem aan dit kom oorspronklik van die Latyn "sternum."
>> Hoe noem julle dit in Nederlands, Arthur?
>>
>> Die tannie wat nie baie op haar
>> agterent sit nie.
>>
>
> Volgens mij is "sternum" je borstbeen. Niet om op te zitten dus.
>
> Als vertaling voor "derri�re" is "achtereind" of "achterste" heel mooi, maar
> persoonlijk gebruik ik meestal "zitvlak". Een term die op "stere" of
> "sterre" lijkt ken ik niet. Tenzij je naar 'n "staart" verwijst, maar die
> behoort niet tot de standaarduitrusting van menselijke wezens.
>
> Groeten,
> Arthur
>
Vorige onderwerp: Re: Wat dink julle van ons nuwe landswapen ?
Volgende onderwerp: !ke e:/xarra //ke (uitspraak)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 08:08:06 MGT 2024