Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » !ke e:/xarra //ke (uitspraak)
!ke e:/xarra //ke (uitspraak) [boodskap #30251] Sa, 29 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Die !k word soos die Xhosa "q" uitgespreek, die / word soos die Xhosa
"c" uitgespreek, en die // word soos die Xhosa "x" uitgespreek. Die x
word soos 'n afrikaanse "g" uitgespreek, en die e: is bloot 'n lang e,
ook soos die Xhosa "e".

Dis nou van hulp vir mense wat die Xhosa klanke ken.
Vir ongexhoseerdes... 'n !k is 'n tong wat vassuig aan die middel van
die verhemelte, 'n / is 'n tong wat vassuig aan die voorpunt van die
verhemelte net agter die voortande, en 'n // is 'n tong wat aan die kant
in die kies vassuig.
Re: !ke e:/xarra //ke (uitspraak) [boodskap #30265 is 'n antwoord op boodskap #30251] So, 30 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Samuel. Nou hoor ek die klank agter die domain name. Dis amper 'n
click les. Klink heelwat beter as die ou Latyns.

Samuel Murray skryf in boodskap news:8ef3au$h1d$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die !k word soos die Xhosa "q" uitgespreek, die / word soos die Xhosa
> "c" uitgespreek, en die // word soos die Xhosa "x" uitgespreek. Die x
> word soos 'n afrikaanse "g" uitgespreek, en die e: is bloot 'n lang e,
> ook soos die Xhosa "e".
>
> Dis nou van hulp vir mense wat die Xhosa klanke ken.
> Vir ongexhoseerdes... 'n !k is 'n tong wat vassuig aan die middel van
> die verhemelte, 'n / is 'n tong wat vassuig aan die voorpunt van die
> verhemelte net agter die voortande, en 'n // is 'n tong wat aan die kant
> in die kies vassuig.
>
Vorige onderwerp: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem
Volgende onderwerp: hallo Magda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 10:58:34 MGT 2024