Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vra oor ke e:/xarra//ke
vra oor ke e:/xarra//ke [boodskap #30256 is 'n antwoord op boodskap #30257] So, 30 April 2000 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hai !

julle praat hier nou oor die nuwe landswapen van die nuwe Suid Afrika.

Ek het hierdie nuwe wapen nie gesien nie, sal 'n vriendelik mens dit vir my as

byvoegsel aanstuur asseblief sodat ek my eie opinie vorm.

baie dankies by voorbaat, groete van Nederland, Patrick
Re: vra oor ke e:/xarra//ke [boodskap #30257 is 'n antwoord op boodskap #30256] So, 30 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Patrick...

Met 'n bietjie geluk kan jy dalk nog een van my eerste bydraes in hierdie
einste nuusgroep oopmaak - die een met die aanhegsel aan. Wel die wapen is
die aangehegte item. *smile* Jy sal daarvan hou.

Mooi bly.

Kaalvoet by die see vandag...
Vorige onderwerp: Re: Seressekaroo
Volgende onderwerp: Wit boere probeer vrede maak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:40:22 MGT 2024