Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ke e:/xarra //ke
Re: ke e:/xarra //ke [boodskap #30213] Do, 27 April 2000 00:00
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit is 'n "pragtige" leuse. Het iemand dalk 'n afbeelding van
die nuwe wapen? Ek sou dit baie graag wou sien.

Groete

Henry in Pennsylvania

"KaapseKind" wrote:
> Die nuwe motto van Suid-Afrika se landswapen: diverse people unite (soos
> hierbo, in die San-taal van die uitgestorwe Xam-groep).
>
> Ek dink dis pragtig.
> Wat dink julle?
>
>
>
>
>
>

Re: ke e:/xarra //ke [boodskap #30214 is 'n antwoord op boodskap #30213] Do, 27 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KaapseKind wrote:

> Die nuwe motto van Suid-Afrika se landswapen: diverse people unite (soos
> hierbo, in die San-taal van die uitgestorwe Xam-groep).
>
> Ek dink dis pragtig.
> Wat dink julle?

Dus die vertaling uit die Latyn wat vantevoredaarop verskyn het. "Ex unitate
vires" of soiets.

Gloudina
Re: ke e:/xarra //ke [boodskap #30215 is 'n antwoord op boodskap #30213] Do, 27 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Eendrag maak mag? (as ek reg onthou)

Miskien tog nie heeltemal dieselfde nie...
of klink dit net ietwat anders?
Vorige onderwerp: Intelligensie ?!
Volgende onderwerp: Vir die Paasfees: 'n lied in Latyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 01:10:53 MGT 2024