Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbawe lanbesseters nou moordenaars
Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29898] So, 16 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop die klomp oorsee wat die plaasbesetters goedpraat is nou fokken
tevrede. Hulle het n wit boer doodgemaak en n paar halfdood gedonner. Julle
is sekeker nou bly want daar sit nou kinders sonder n pa. Julle harte jubbel
nou.

Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
Kan julle dit aan my verduidelik

Reenen van Niekerk
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29916 is 'n antwoord op boodskap #29898] Ma, 17 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is 'n hartseer ding, hierdie ! Ek kry die mense so jammer ! En, Reenen,
ek weet nie wat die oplossing is nie, want in België lyk dit of niemand
omgee nie. Ons moet maar hoop dat die verkiesings einde van hierdie maand
sal gehou word en dat daar 'n geweldlose politieke oplossing kom ... anders
kan die land maar na dieselfde hopelose toestand afskuif as in Kongo.

Ek gee om - omdat ek lief is vir Afrika.

Hilda.
Reenen van Niekerk schreef in berichtnieuws
38f9f633.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoop die klomp oorsee wat die plaasbesetters goedpraat is nou fokken
> tevrede. Hulle het n wit boer doodgemaak en n paar halfdood gedonner. Julle
> is sekeker nou bly want daar sit nou kinders sonder n pa. Julle harte jubbel
> nou.
>
> Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
> jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
> hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
> Kan julle dit aan my verduidelik
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29934 is 'n antwoord op boodskap #29898] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> lou wrote:
>> Reenen van Niekerk wrote:
>>> Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
>>> jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
>>> hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>>> Kan julle dit aan my verduidelik
>>
>> Gloudina?
>
> Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is dusoor
> dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
> van die neentiende eeu die land onwettig beset het.

Racisme puur sang dus?

> Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
> hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van die Khoi
> en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste respek toe-
> gereken is.

Niemand heeft schone handen (voor hen die geloven dat een kind
verantwoordelijk is voor de zonden van zijn voorvaderen). We stammen
allemaal af van overwinnaars in de evolutionaire strijd.

Groeten,
Arthur
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29935 is 'n antwoord op boodskap #29898] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk wrote:
>
> Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
> jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
> hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
> Kan julle dit aan my verduidelik
>

Gloudina?
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29936 is 'n antwoord op boodskap #29898] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lou wrote:

> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>> Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
>> jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
>> hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>> Kan julle dit aan my verduidelik
>>
>
> Gloudina?

Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is dusoor
dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons "skuldig".
Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van die Khoi
en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste respek toe-
gereken is.

Gloudina
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29937 is 'n antwoord op boodskap #29898] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W Deufel  is tans af-lyn  W Deufel
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja nee - jy het dit reggese. Dis 'n hartseer besigheid hierdie. Wat van
al die boere wat oor die jare in SA vermoor is - was SKy News en CNN toe
daar om berig te doen??????
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29969 is 'n antwoord op boodskap #29898] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Reenen van Niekerk wrote:
>>>
>>> Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
>>> jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
>>> hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>>> Kan julle dit aan my verduidelik
>>>
>>
>> Gloudina?
>
> Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is dusoor
> dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
> van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
> kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
> soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
> in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons "skuldig".
> Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
> hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van die Khoi
> en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste respek toe-
> gereken is.
>
> Gloudina

Die saak is eenvoudig: Die man is dood, sy vrou 'n weduwee en sy twee
kinders moet groot word sonder 'n pa. Jy het mense op die net
aangemoedig om die 'one settler one bullet' te speel.

Hoop jy slaap lekker.

Cheers
Lou

PS: Jy is hoogs ongelukkig oor die ander snaar se briefbom dreigement -
waar kom jou koeel dreigement nou in?
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30142 is 'n antwoord op boodskap #29898] Di, 25 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lou

Volgens haar moet al ons arme wittes war hier woon uitgemoor word vir wat
100 jaar terug gebeur het. Ek het nou hoeveel keer gevra dat sy raad moet
te gee wat ons moet anders doen maar sy tokkel nog voort op haar eensnaar
kitaar en die een snaar speel net blameer en kritiseer.

Reenen van Niekerk

lou skryf in boodskap news:39053304.7B70@hotmail.dinges.com...
> lou wrote:
>>
>> @home.com wrote:
>>>
>>> lou wrote:
>>>
>>>> Reenen van Niekerk wrote:
>>>> >
>>>> > Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
>>>> > jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
>>>> > hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>>>> > Kan julle dit aan my verduidelik
>>>> >
>>>>
>>>> Gloudina?
>>>
>>> Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is dusoor
>>> dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
>>> van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
>>> kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
>>> soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
>>> in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons "skuldig".
>>> Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
>>> hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van die Khoi
>>> en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste respek toe-
>>> gereken is.
>>>
>>> Gloudina
>>
>> Die saak is eenvoudig: Die man is dood, sy vrou 'n weduwee en sy twee
>> kinders moet groot word sonder 'n pa. Jy het mense op die net
>> aangemoedig om die 'one settler one bullet' te speel.
>>
>> Hoop jy slaap lekker.
>>
>> Cheers
>> Lou
>>
>> PS: Jy is hoogs ongelukkig oor die ander snaar se briefbom dreigement -
>> waar kom jou koeel dreigement nou in?
>
>
> En die dawerende stilte sak toe ...
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30143 is 'n antwoord op boodskap #29898] Di, 25 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote:
>
> @home.com wrote:
>>
>> lou wrote:
>>
>>> Reenen van Niekerk wrote:
>>>>
>>>> Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
>>>> jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
>>>> hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>>>> Kan julle dit aan my verduidelik
>>>>
>>>
>>> Gloudina?
>>
>> Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is dusoor
>> dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
>> van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
>> kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
>> soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
>> in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons "skuldig".
>> Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
>> hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van die Khoi
>> en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste respek toe-
>> gereken is.
>>
>> Gloudina
>
> Die saak is eenvoudig: Die man is dood, sy vrou 'n weduwee en sy twee
> kinders moet groot word sonder 'n pa. Jy het mense op die net
> aangemoedig om die 'one settler one bullet' te speel.
>
> Hoop jy slaap lekker.
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: Jy is hoogs ongelukkig oor die ander snaar se briefbom dreigement -
> waar kom jou koeel dreigement nou in?

En die dawerende stilte sak toe ...
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30190 is 'n antwoord op boodskap #29898] Wo, 26 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die een se dood is die ander se brood ... Hoe moet die sielkundiges onder
ons dan nou aan die lewe bly sonder mense soos Gloudina.
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30191 is 'n antwoord op boodskap #29898] Wo, 26 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk wrote:
>
> Lou
>
> Volgens haar moet al ons arme wittes war hier woon uitgemoor word vir wat
> 100 jaar terug gebeur het. Ek het nou hoeveel keer gevra dat sy raad moet
> te gee wat ons moet anders doen maar sy tokkel nog voort op haar eensnaar
> kitaar en die een snaar speel net blameer en kritiseer.
>
> Reenen van Niekerk
>

Ongelukkig is om met haar (dis nou die ou antie met die hare op haar
tanne wat die boesmans en eerste nasies se grond
gesteel het) te stry soos om met 'n graad eentjie te probeer debateer -
sodra sy die argument verloor speel sy nie meer saam nie.

Maar dan is haar redenasie vermoee ook soos 'n gr 1 tjie sin ...
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30192 is 'n antwoord op boodskap #29898] Wo, 26 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lou wrote:

> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>> Lou
>>
>> Volgens haar moet al ons arme wittes war hier woon uitgemoor word vir wat
>> 100 jaar terug gebeur het. Ek het nou hoeveel keer gevra dat sy raad moet
>> te gee wat ons moet anders doen maar sy tokkel nog voort op haar eensnaar
>> kitaar en die een snaar speel net blameer en kritiseer.
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>
> Ongelukkig is om met haar (dis nou die ou antie met die hare op haar
> tanne wat die boesmans en eerste nasies se grond
> gesteel het) te stry soos om met 'n graad eentjie te probeer debateer -
> sodra sy die argument verloor speel sy nie meer saam nie.
>
> Maar dan is haar redenasie vermoee ook soos 'n gr 1 tjie sin ...

Julle sit lekker en kekkel, ne. Jy het nou jou intellektuelevlak gevind, Lou.
Hou so aan.

Die tannie wat I.K.'s meet.
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30237 is 'n antwoord op boodskap #29898] Sa, 29 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soos jy sal merk word ons hier in Suid Afrika onder dieselfde kam geskeer as
die Zim boere want ons is ook wit en ons is ook skuldig volgens sekere mense
soos jy later sal agterkom. Ons voorouers het mos sonde gepleeg toe hulle
Suid Afrika toe gekom het.As n wit boer hier gemoor word is dit niks want hy
is mos wit maar sonde as n wit man n swart man aanrand.Dan is ons weer die
apartheids moordenaars en varke.

Reenen van Niekerk

Rocco Van Tonder & Associates skryf in boodskap news:390b0040.0@news1.mweb.co.za...
> Net so n ou vinnige een vir julle wat so oor die boere nie Zim aan gaan.
> Daar is maar net sowat 2-3 boere gedood en n handjie vol aangerand oor n
> tydperk van n paar maande. Nou hier in Suid Afrika waar daar al oor die 800
> Boere gedood is en ontelbare getalle aangerand is, Daar van word daar niks
> gese in die buite wereld nie, oooo ja ek het vergeet ons praat Afrikaans en
> ons is boere die laaste dood steek in die nuwe wereld orde se vlees.
>
> Rocco
>
> lou wrote in message
> news:39053304.7B70@hotmail.dinges.com...
>> lou wrote:
>>>
>>> @home.com wrote:
>>>>
>>>> lou wrote:
>>>>
>>>> > Reenen van Niekerk wrote:
>>>> > >
>>>> > > Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas
> ongeveer 7
>>>> > > jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de
> donner het
>>>> > > hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>>>> > > Kan julle dit aan my verduidelik
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Gloudina?
>>>>
>>>> Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is
> dusoor
>>>> dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
>>>> van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
>>>> kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
>>>> soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
>>>> in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons
> "skuldig".
>>>> Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
>>>> hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van
> die Khoi
>>>> en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste
respek
> toe-
>>>> gereken is.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>
>>> Die saak is eenvoudig: Die man is dood, sy vrou 'n weduwee en sy twee
>>> kinders moet groot word sonder 'n pa. Jy het mense op die net
>>> aangemoedig om die 'one settler one bullet' te speel.
>>>
>>> Hoop jy slaap lekker.
>>>
>>> Cheers
>>> Lou
>>>
>>> PS: Jy is hoogs ongelukkig oor die ander snaar se briefbom dreigement -
>>> waar kom jou koeel dreigement nou in?
>>
>>
>> En die dawerende stilte sak toe ...
>
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30238 is 'n antwoord op boodskap #29898] Sa, 29 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Net so n ou vinnige een vir julle wat so oor die boere nie Zim aan gaan.
Daar is maar net sowat 2-3 boere gedood en n handjie vol aangerand oor n
tydperk van n paar maande. Nou hier in Suid Afrika waar daar al oor die 800
Boere gedood is en ontelbare getalle aangerand is, Daar van word daar niks
gese in die buite wereld nie, oooo ja ek het vergeet ons praat Afrikaans en
ons is boere die laaste dood steek in die nuwe wereld orde se vlees.

Rocco

lou skryf in boodskap news:39053304.7B70@hotmail.dinges.com...
> lou wrote:
>>
>> @home.com wrote:
>>>
>>> lou wrote:
>>>
>>>> Reenen van Niekerk wrote:
>>>> >
>>>> > Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
>>>> > jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
>>>> > hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>>>> > Kan julle dit aan my verduidelik
>>>> >
>>>>
>>>> Gloudina?
>>>
>>> Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is dusoor
>>> dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
>>> van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
>>> kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
>>> soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
>>> in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons "skuldig".
>>> Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
>>> hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van die Khoi
>>> en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste respek toe-
>>> gereken is.
>>>
>>> Gloudina
>>
>> Die saak is eenvoudig: Die man is dood, sy vrou 'n weduwee en sy twee
>> kinders moet groot word sonder 'n pa. Jy het mense op die net
>> aangemoedig om die 'one settler one bullet' te speel.
>>
>> Hoop jy slaap lekker.
>>
>> Cheers
>> Lou
>>
>> PS: Jy is hoogs ongelukkig oor die ander snaar se briefbom dreigement -
>> waar kom jou koeel dreigement nou in?
>
>
> En die dawerende stilte sak toe ...
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30310 is 'n antwoord op boodskap #29898] Wo, 03 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Julle sit lekker en kekkel, ne. Jy het nou jou intellektuelevlak gevind, Lou.
> Hou so aan.
>
> Die tannie wat I.K.'s meet.

Ag tannie liewe Heksie,

Hoe kan jy I.K.'s meet - jy kan dan net tot 10 tel? Of het jy al weer 'n
bietjie vergeet van tel?

Cheers
Lou
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30311 is 'n antwoord op boodskap #29898] Wo, 03 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote:
>
> @home.com wrote:
>>
>> Julle sit lekker en kekkel, ne. Jy het nou jou intellektuelevlak gevind, Lou.
>> Hou so aan.
>>
>> Die tannie wat I.K.'s meet.
>
> Ag tannie liewe Heksie,
>
> Hoe kan jy I.K.'s meet - jy kan dan net tot 10 tel? Of het jy al weer 'n
> bietjie vergeet van tel?
>
> Cheers
> Lou

Oeps amper werk dit toe ...

Goeie triek by the way - maar steeds die dawerende stilte oor jou 'one
settler one bullet opmerking'.

Lekker doedoes :)

L.
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30339 is 'n antwoord op boodskap #29898] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
julle is almal aan die slaap,word wakker en kyk wat gaan rondom ons aan hierin RSA.

lou wrote:

> @home.com wrote:
>>
>> Julle sit lekker en kekkel, ne. Jy het nou jou intellektuelevlak gevind, Lou.
>> Hou so aan.
>>
>> Die tannie wat I.K.'s meet.
>
> Ag tannie liewe Heksie,
>
> Hoe kan jy I.K.'s meet - jy kan dan net tot 10 tel? Of het jy al weer 'n
> bietjie vergeet van tel?
>
> Cheers
> Lou
Vorige onderwerp: Nog een vir die taal mense
Volgende onderwerp: Re: Pietman en Liefie (voor Mijnheer Hagen)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:25:00 MGT 2024