Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbawe lanbesseters nou moordenaars
Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29898] |
Sun, 16 April 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoop die klomp oorsee wat die plaasbesetters goedpraat is nou fokken
tevrede. Hulle het n wit boer doodgemaak en n paar halfdood gedonner. Julle
is sekeker nou bly want daar sit nou kinders sonder n pa. Julle harte jubbel
nou.
Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
Kan julle dit aan my verduidelik
Reenen van Niekerk
|
|
|
|
|
|
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #29936 is 'n antwoord op boodskap #29898] |
Tue, 18 April 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lou wrote:
> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>> Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
>> jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
>> hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>> Kan julle dit aan my verduidelik
>>
>
> Gloudina?
Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is dusoor
dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons "skuldig".
Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van die Khoi
en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste respek toe-
gereken is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30192 is 'n antwoord op boodskap #29898] |
Wed, 26 April 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lou wrote:
> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>> Lou
>>
>> Volgens haar moet al ons arme wittes war hier woon uitgemoor word vir wat
>> 100 jaar terug gebeur het. Ek het nou hoeveel keer gevra dat sy raad moet
>> te gee wat ons moet anders doen maar sy tokkel nog voort op haar eensnaar
>> kitaar en die een snaar speel net blameer en kritiseer.
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>
> Ongelukkig is om met haar (dis nou die ou antie met die hare op haar
> tanne wat die boesmans en eerste nasies se grond
> gesteel het) te stry soos om met 'n graad eentjie te probeer debateer -
> sodra sy die argument verloor speel sy nie meer saam nie.
>
> Maar dan is haar redenasie vermoee ook soos 'n gr 1 tjie sin ...
Julle sit lekker en kekkel, ne. Jy het nou jou intellektuelevlak gevind, Lou.
Hou so aan.
Die tannie wat I.K.'s meet.
|
|
|
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30237 is 'n antwoord op boodskap #29898] |
Sat, 29 April 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos jy sal merk word ons hier in Suid Afrika onder dieselfde kam geskeer as
die Zim boere want ons is ook wit en ons is ook skuldig volgens sekere mense
soos jy later sal agterkom. Ons voorouers het mos sonde gepleeg toe hulle
Suid Afrika toe gekom het.As n wit boer hier gemoor word is dit niks want hy
is mos wit maar sonde as n wit man n swart man aanrand.Dan is ons weer die
apartheids moordenaars en varke.
Reenen van Niekerk
Rocco Van Tonder & Associates skryf in boodskap news:390b0040.0@news1.mweb.co.za...
> Net so n ou vinnige een vir julle wat so oor die boere nie Zim aan gaan.
> Daar is maar net sowat 2-3 boere gedood en n handjie vol aangerand oor n
> tydperk van n paar maande. Nou hier in Suid Afrika waar daar al oor die 800
> Boere gedood is en ontelbare getalle aangerand is, Daar van word daar niks
> gese in die buite wereld nie, oooo ja ek het vergeet ons praat Afrikaans en
> ons is boere die laaste dood steek in die nuwe wereld orde se vlees.
>
> Rocco
>
> lou wrote in message
> news:39053304.7B70@hotmail.dinges.com...
>> lou wrote:
>>>
>>> @home.com wrote:
>>>>
>>>> lou wrote:
>>>>
>>>> > Reenen van Niekerk wrote:
>>>> > >
>>>> > > Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas
> ongeveer 7
>>>> > > jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de
> donner het
>>>> > > hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>>>> > > Kan julle dit aan my verduidelik
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Gloudina?
>>>>
>>>> Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is
> dusoor
>>>> dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
>>>> van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
>>>> kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
>>>> soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
>>>> in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons
> "skuldig".
>>>> Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
>>>> hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van
> die Khoi
>>>> en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste
respek
> toe-
>>>> gereken is.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>
>>> Die saak is eenvoudig: Die man is dood, sy vrou 'n weduwee en sy twee
>>> kinders moet groot word sonder 'n pa. Jy het mense op die net
>>> aangemoedig om die 'one settler one bullet' te speel.
>>>
>>> Hoop jy slaap lekker.
>>>
>>> Cheers
>>> Lou
>>>
>>> PS: Jy is hoogs ongelukkig oor die ander snaar se briefbom dreigement -
>>> waar kom jou koeel dreigement nou in?
>>
>>
>> En die dawerende stilte sak toe ...
>
|
|
|
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30238 is 'n antwoord op boodskap #29898] |
Sat, 29 April 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Net so n ou vinnige een vir julle wat so oor die boere nie Zim aan gaan.
Daar is maar net sowat 2-3 boere gedood en n handjie vol aangerand oor n
tydperk van n paar maande. Nou hier in Suid Afrika waar daar al oor die 800
Boere gedood is en ontelbare getalle aangerand is, Daar van word daar niks
gese in die buite wereld nie, oooo ja ek het vergeet ons praat Afrikaans en
ons is boere die laaste dood steek in die nuwe wereld orde se vlees.
Rocco
lou skryf in boodskap news:39053304.7B70@hotmail.dinges.com...
> lou wrote:
>>
>> @home.com wrote:
>>>
>>> lou wrote:
>>>
>>>> Reenen van Niekerk wrote:
>>>> >
>>>> > Die snaakste is dat die boer wat dood gemaak is het die plaas ongeveer 7
>>>> > jaar terug van die regering gekoop. Nou wil ek graag weet hoe de donner het
>>>> > hy die grond gesteel as hy dit by die regering gekoop het.
>>>> > Kan julle dit aan my verduidelik
>>>> >
>>>>
>>>> Gloudina?
>>>
>>> Die antwoord, Lou, is eenvoudig. Die man se vel was wit, en hy is dusoor
>>> dieselfde kam geskeer as die setlaars wie se families aan die einde
>>> van die neentiende eeu die land onwettig beset het. Dis wat my die
>>> kwaadste maak: dat ou Ian Smith en ou Hendrik Verwoerd en sy
>>> soort 'n sisteem geskep het wat uiteindelik ons wat wit velle het,
>>> in 'n giftige toestand gevang het - as ons wit velle het, was ons "skuldig".
>>> Daar is dae wanneer ek die sogenaamde "Kleurlinge" in SA beny. Hulle
>>> hande is skoon. En in baie gevalle het hulle in hulle die bloed van die Khoi
>>> en die San, groepe wat in my deel van die wereld die grootste respek toe-
>>> gereken is.
>>>
>>> Gloudina
>>
>> Die saak is eenvoudig: Die man is dood, sy vrou 'n weduwee en sy twee
>> kinders moet groot word sonder 'n pa. Jy het mense op die net
>> aangemoedig om die 'one settler one bullet' te speel.
>>
>> Hoop jy slaap lekker.
>>
>> Cheers
>> Lou
>>
>> PS: Jy is hoogs ongelukkig oor die ander snaar se briefbom dreigement -
>> waar kom jou koeel dreigement nou in?
>
>
> En die dawerende stilte sak toe ...
|
|
|
|
|
Re: Zimbawe lanbesseters nou moordenaars [boodskap #30339 is 'n antwoord op boodskap #29898] |
Fri, 05 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
julle is almal aan die slaap,word wakker en kyk wat gaan rondom ons aan hierin RSA.
lou wrote:
> @home.com wrote:
>>
>> Julle sit lekker en kekkel, ne. Jy het nou jou intellektuelevlak gevind, Lou.
>> Hou so aan.
>>
>> Die tannie wat I.K.'s meet.
>
> Ag tannie liewe Heksie,
>
> Hoe kan jy I.K.'s meet - jy kan dan net tot 10 tel? Of het jy al weer 'n
> bietjie vergeet van tel?
>
> Cheers
> Lou
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:18:44 UTC 2025
|