Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » London
London [boodskap #2973] So, 23 November 2003 21:54 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Heb je Bush overleefd Lorinda? Strakjes mag je bijkomen van de emoties, in
Ierland, waar misschien wel weer gekte heerst wegens de veertigste sterfdag
van J.F Kennedy.

Roely
Re: London [boodskap #2980 is 'n antwoord op boodskap #2973] Ma, 24 November 2003 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> Heb je Bush overleefd Lorinda? Strakjes mag je bijkomen van de emoties, in
> Ierland, waar misschien wel weer gekte heerst wegens de veertigste sterfdag
> van J.F Kennedy.
>
> Roely

Ek was vir 'n paar dae in Ierland, en jy is reg die Kennedy ding kon
glad nie vermy word nie.... Maar ek is baie bly dat die Bush besoek
hier oor is, dit het 'n yslike klomp geld gekos wat Blair nou nie juis
gewild by die publiek maak nie. Ag ek hoop Katryn slaag daarin om van
die man ontslae te raak...:-)

Lorinda
Re: London [boodskap #2986 is 'n antwoord op boodskap #2980] Ma, 24 November 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
(Lorinda) wrote:

> . Ag ek hoop Katryn slaag daarin om van
> die man ontslae te raak...:-)
>
> Lorinda

Ek hoop net Katryn is nie te hard op sy lyfwagte nie.
Anders laat ek vir Andries onmiddelik terugkom!

DD
Re: London [boodskap #2988 is 'n antwoord op boodskap #2986] Ma, 24 November 2003 22:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> (Lorinda) wrote:
>
>> . Ag ek hoop Katryn slaag daarin om van
>> die man ontslae te raak...:-)
>>
>> Lorinda
>
> Ek hoop net Katryn is nie te hard op sy lyfwagte nie.
> Anders laat ek vir Andries onmiddelik terugkom!
>
> DD

LOL! Ons sal vir arme Katryn in groot moeiliheid laat beland... Ek
hoop maar net die manne in swart gebruik daai vertalings software om
afrikaanse boodskappe te vertaal; dit lei gewoonlik na so 'n gebrabbel
dat g'n mens sal uitmaak wat ons gesê het nie:-)

En waar is Andries, hmmm?

Lorinda
Re: London [boodskap #2989 is 'n antwoord op boodskap #2988] Di, 25 November 2003 00:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> LOL! Ons sal vir arme Katryn in groot moeiliheid laat beland...

Ja hoor, ja.
;-)))
Re: London [boodskap #2994 is 'n antwoord op boodskap #2988] Di, 25 November 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311241454.39b3f670@posting.google.com...
>
> LOL! Ons sal vir arme Katryn in groot moeiliheid laat beland... Ek
> hoop maar net die manne in swart gebruik daai vertalings software om
> afrikaanse boodskappe te vertaal; dit lei gewoonlik na so 'n gebrabbel
> dat g'n mens sal uitmaak wat ons gesê het nie:-)

Ja! ;-) Alles op het internet waar de naam Bush in voorkomt wordt aan een
nader onderzoek onderworpen. En ondertussen kan in Engeland een
undercoverjournalist doordringen tot in de ontbijtzaal van Blair en Bush
:-))))))))))))))))) : hij was lakei, en hij had natuurlijk gemakkelijk wat
strychnine in de thee kunnen doen.

> En waar is Andries, hmmm?

Undercover?

Roely
Re: London [boodskap #2999 is 'n antwoord op boodskap #2994] Wo, 26 November 2003 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...

> Ja! ;-) Alles op het internet waar de naam Bush in voorkomt wordt aan een
> nader onderzoek onderworpen. En ondertussen kan in Engeland een
> undercoverjournalist doordringen tot in de ontbijtzaal van Blair en Bush
> :-))))))))))))))))) : hij was lakei, en hij had natuurlijk gemakkelijk wat
> strychnine in de thee kunnen doen.

Ja, maar dit is die fotos van die koninklike kamers waaroor almal
ontsteld is! Wys jou net, mense het hulle prioriteite reg..... Die
swak smaak in muurpapier is belangriker as wat met daai twee kon
gebeur :-)


>> En waar is Andries, hmmm?
>
> Undercover?
>

Maar waar, Roely, WAAR? :-)

Lorinda
Re: London [boodskap #3004 is 'n antwoord op boodskap #2999] Wo, 26 November 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311261313.1dbefa89@posting.google.com...
>
> Ja, maar dit is die fotos van die koninklike kamers waaroor almal
> ontsteld is! Wys jou net, mense het hulle prioriteite reg..... Die
> swak smaak in muurpapier is belangriker as wat met daai twee kon
> gebeur :-)

Maar daar staan de Engelsen toch om bekend? Die vreselijke combinaties van
behang en gordijnen, in een Bed & Breakfast gaan wij maar altijd gauw slapen
:-)

>
>
>>> En waar is Andries, hmmm?
>>
>> Undercover?
>>
>
> Maar waar, Roely, WAAR? :-)

Aan de staart van Bush?

Roely
Re: London [boodskap #3011 is 'n antwoord op boodskap #3004] Do, 27 November 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...

>
> Maar daar staan de Engelsen toch om bekend? Die vreselijke combinaties van
> behang en gordijnen, in een Bed & Breakfast gaan wij maar altijd gauw slapen
> :-)
>

LOL. Ek weet presies wat jy bedoel. Maar ek dink dis deesdae net in
die BB's en in die paleis waar dit nog so is. In hulle huise is
muurpapier nou 'n rariteit in Engelse huise. Wel onder yuppies in elk
geval.

Lorinda
Re: London [boodskap #3012 is 'n antwoord op boodskap #3011] Do, 27 November 2003 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311270849.6213f4a5@posting.google.com...
>
> LOL. Ek weet presies wat jy bedoel. Maar ek dink dis deesdae net in
> die BB's en in die paleis waar dit nog so is. In hulle huise is
> muurpapier nou 'n rariteit in Engelse huise. Wel onder yuppies in elk
> geval.
>
Ze beginnen dus wat te integreren, die Engelsen. Voorheen was het toch
altijd: Britain and Europe? Nu de vliegreizen niet meer zo duur zijn komen
de Britten misschien wat vaker naar het vasteland. Ben jij nog naar Hans
Holbein geweest?


--
Roely
Re: London [boodskap #3020 is 'n antwoord op boodskap #3012] Vr, 28 November 2003 16:31 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>>
> Ze beginnen dus wat te integreren, die Engelsen. Voorheen was het toch
> altijd: Britain and Europe? Nu de vliegreizen niet meer zo duur zijn komen
> de Britten misschien wat vaker naar het vasteland. Ben jij nog naar Hans
> Holbein geweest?

Ja, ek dink die Engelse het in die laaste tyd baie verander. In die
suide in elk geval, waar jy baie mense ontmoet wat gereeld in Frankryk
ens vakansie en naweek hou, maar nog nooit noord van Londen was in
Engeland nie. Daar is a gaping tussen Noord en Suid Engeland wat al
groter word.

Ek het toe nie by die Holbein uistalling uitgekom nie :-(

Lorinda
Vorige onderwerp: Regter erken plaasmoorde is nie roof - HNP koerantberug
Volgende onderwerp: Re: Corruption is Rife in South Africa - September 2003
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 09:24:50 MGT 2024